Fiksie - Kortverhale

Vergroot die prent

Skrik op die lyf


Deborah Steinmair , Gerda Taljaard

Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Normale prys: R250.00
Graffiti-prys: R49.00    Jy spaar: R201.00

Hierdie bundel bevat vreesaanjaende grilverhale oor spoke, welgeeste, go√ęlery, krapgeeste, dwaalgeeste, fortuinvertellers, stigmata, wonderwerke, sieners, s√©ances, sangomas, tokkelosse, djins, spookligte en alles wat onverklaarbaar is.
Laat gerekende spekskieters soos Kerneels Breytenbach, Henning Pieterse, Jaco Jacobs, Marion Holm en Marié Heese jou die Skrik op die Lyf jaag. Heelparty bonatuurlikwoordbegaafde bangmakers debuteer ook hier"


Publikasiedatum: 2017/06
Naam:
Van:
Eposadres:
Opmerking:  Karakters oor
Gradering:             
Stoor Kanselleer
[Gee terugvoer]
Terug
9780624074731

Skrik op die lyf

Jou mandjie