Topverkopers

Meer inligting
Op pad: 'n Reisjoernaal
Dana Snyman Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R250.00
Graffiti-prys: R200.00    Jy spaar: R50.00

Dana Snyman sien dinge op sy eiesoortige, aweregse manier. In deel een is hy op pad saam met die TV-span van Op pad met Dana. Soos hulle die land deurkruis op soek na stories, beleef Dana nie net die
...


Meer inligting
Die wêreld van Charlie Oeng
Etienne van Heerden Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R350.00
Graffiti-prys: R280.00    Jy spaar: R70.00

Tian Kilian se ouers is voor sy oë vermoor, die aand van die vuurwerke op Slootplaas. Nou reis hy, Amsterdam toe en na Kowloon, oral op die spoor van Charlie Oeng, oftewel Koekepan, oftewel Gelatenheid,
...


Meer inligting
Paaiboelie
Chanette Paul Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R295.00
Graffiti-prys: R236.00    Jy spaar: R59.00

(1 leser/s)

Jojo Richter van Siende blind, Raaiselspieël en Ewebeeld is terug. Haar opdrag is oënskynlik eenvoudig: Vind uit wat het werklik sewe jaar gelede in die skatryk Eduard Swiegelaar se studeerkamer gebeur
...


Meer inligting
Afrikaanse Woordelys en Spelreels
Pharos Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R450.00
Graffiti-prys: R360.00    Jy spaar: R90.00

Die elfde uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) word op 3 Augustus 2017 bekendgestel – 100 jaar nadat Afrikaans vir die eerste keer amptelik met dié standaardnaslaanbron vir spelling
...


Meer inligting
Ratels aan die Lomba
Leopold Scholtz Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R230.00
Graffiti-prys: R184.00    Jy spaar: R46.00

Op 3 Oktober 1987 het Charlie-eskadron – die ystervuis van 61 Gemeganiseerde Bataljongroep – die kritieke geveg tussen die Suid-Afrikaanse Weermag en die Angolese magte op die Lombarivier in die suide
...


Meer inligting
'n Wolf in skaapsklere
Kobus Galloway Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R160.00
Graffiti-prys: R128.00    Jy spaar: R32.00

Hierdie boek is ’n versameling Afrikaanse idiome deur die skepper van Idees vol vrees, Kobus Galloway. Dit bevat 150 idiome, elk geïllustreer met ’n grappige volblad-spotprent, asook ’n kort verklaring
...


Meer inligting
Hykie Berg
Hykie Berg, Marissa Coetzee Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R180.00
Graffiti-prys: R144.00    Jy spaar: R36.00

Hykie Berg is 'n bekende film- en TV-akteur, geliefd en gewild reg oor Suid-Afrika. Hy is ook 'n verslaafde. Op die kruin van sy suksesloopbaan verloor Hykie alles en draai by die dood om. Hier
...


Meer inligting
Heiliger
Dibi Breytenbach Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R240.00
Graffiti-prys: R192.00    Jy spaar: R48.00

In die paar dae voor Kersfees neem Hendrik en Amalia se lewe 'n onverwagse wending, iets waarvoor hulle nooit voorsiening gemaak het nie. Maar wat vir hulle 'n nuwe era in hulle verhouding sou kon wees,
...


Meer inligting
Vlerke vir almal
Marion Erskine Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R155.00
Graffiti-prys: R124.00    Jy spaar: R31.00

Dewald se ouers stuur hom na 'n nuwe skool na sy lewe omvergegooi is. Elke skool het nuwe uitdagings en elke skool het sy boelies, en dis nie maklik om 'n tiener te wees met 'n skielike hakkelprobleem
...


Meer inligting
Beatrix sê : Raak Hekel-slim
Beatrix Snyman Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R260.00
Graffiti-prys: R208.00    Jy spaar: R52.00

Die dae toe net oumas en oujongnooiens doilies vir suikerpotjies wou hekel is lankal verby! Hekel het ontwikkel in die nommer een kunstige tydverdryf vir jonk en oud, met 'n groot verskeidenheid hekelgare
...


Meer inligting
Ontwakende passie
Dina Botha Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R200.00
Graffiti-prys: R160.00    Jy spaar: R40.00

(2de uitgawe) Celestine de Péronne se susters verwyl hul tyd met borduurwerkies, mooimaaksessies en dagdrome oor toekomstige mans, maar sy droom van om eendag die eienares van Lavoisier, die familieplaas,
...


Meer inligting
Verskroeide aarde
Fransjohan Pretorius Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R395.00
Graffiti-prys: R316.00    Jy spaar: R79.00

Die Britse beleid van "verskroeide aarde" en konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog het bitter herinneringe en trauma veroorsaak wat dekades ná die oorlog steeds by Suid-Afrikaners spook. In dié
...


Meer inligting
Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste
André le Roux Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R280.00
Graffiti-prys: R224.00    Jy spaar: R56.00

Jy het vandag - niksvermoedend - verby minstens een psigopaat geloop. Hy't dalk saam met jou in die hysbak geklim. En vanaand wag daar dalk 'n narsis of sluiper op jou.

By die huis.

Wie
...


Meer inligting
Die einde van die storie
Santie van der Merwe Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R230.00
Graffiti-prys: R184.00    Jy spaar: R46.00

Lizzie de Villiers dink sy het haar man, Marthinus nie meer lief nie. Sy neem haar lewe en hulle huwelik van 28 jaar in oënskou. Wanneer het hulle uitmekaar begin dryf? Sal sy hulle ou liefde weer kan
...


Meer inligting
Oorkant jou
Juliana Coetzer Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R250.00
Graffiti-prys: R200.00    Jy spaar: R50.00

Toe sê sy, terwyl sy skuins afkyk na die mat, asof sy met haarself praat: “Vir te lank in my lewe het ek ongedefinieerd geleef. Ek weet nie wie ek is nie.”
Iets of iemand moet die katalisator
...


(15 resultate)

Jou mandjie