Christelik - Volwasse - Dagstukke - Algemeen

Meer inligting
Die Geheimenisse van God
Andrew Murray Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R230.00


Sekere dinge in die lewe verander nooit – soos God se liefde. Daarom kan die boodskap dat Hy Homself aan ons op ’n intieme, kragtige en verfrissende manier wil openbaar, nooit verouder nie. Want dit
...


Meer inligting
Uit die Beek 2018
Barend Vos Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R175.00


Uit die Beek, die geliefde Afrikaanse Bybeldagboek, kom vanjaar uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuses vir elke dag is grootliks op die Revised Common Lectionary (oftewel die RCL-leesrooster)
...


Meer inligting
Duet Dagstukkies vir huweliksmaats
Christine Ferreira , Johan Ferreira Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Normale prys: R195.00
Graffiti-prys: R49.00    Jy spaar: R146.00

"Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien."   Duet is 'n dagstukkieboek vir egpare om saam in hulle stiltetyd te lees. Johan en Christine Ferreira neem die leser op 'n reis reg deur die jaar,
...


Meer inligting
Wanneer Vreugde my Ontwyk
Nina Smit Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R150.00


Met God se krag wat deur sy kinders werk, is elkeen van ons tot oneindig meer in staat as wat ons kan bid of dink,” skryf Paulus aan die gemeente in Efese (Ef. 3:20) “Tog weerhou dit jou nie daarvan
...


Meer inligting
Finesse voelgoedboek van hoop
Finesse Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R100.00


Hierdie boekie is geskryf deur vroue net soos jy. Vroue wat hulle harte vreesloos oopgemaak het om vir jou te vertel hoe hulle as oorwinnaars aan die ander kant uitgestap het. Die boekie sal jou hoop gee
...


Meer inligting
Joernaal Bybel vir meisies
Hennie Stander Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R170.00




Meer inligting
Dagbreek met god grootdruk
Johann Els Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R180.00


Elke oggend met dagbreek word luisteraars gegroet met Johann Els se ikoniese stem op Radiokansel. Nou is al sy oordenkings saamgevat in een boek. Jy kan elke oggend jou dag begin met ʼn oordenking oor
...


Meer inligting
Hoop wat kaalvoet loop
Milanie Vosloo Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R180.00


Kom tuis by God – skop uit jou skoene en deel jou menswees met Hom.

Soms druk die lewe ... soos ’n paar ongemaklike skoe­ne aan die einde van ’n lang dag. Dis dán wanneer jy kan tuiskom
...


Meer inligting
Op God se genadepad
Stephan Joubert Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


366 oordenkings vir ’n lewe in God se genade.

Begin ’n Christus-gedrewe jaar! Dít is waartoe Stephan Joubert jou aanspoor in die 366 dagstukke van Op God se genadepad.

Dié kort
...


Meer inligting
Daarom kan ek sing
Johann Voges Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R170.00


Glo beteken om te vertrou in God se daarwees, al verstaan ons nie.

Hoe lyk ons geloof te midde van pyn? Hoe bly ons bly­moe­dig in ’n samelewing wat lyk of dit besig is om uit­me­kaar te
...


Meer inligting
Op vlerke van geloof
Riekert Botha Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R250.00


366 saamwees-oomblikke met Jesus – vir ’n vervullende lewe.

Jesus – die Een wat die onbaatsugtigste opoffe­ring ooit gemaak het sodat óns die ewige lewe kan ge­niet. Maar ken ons Hom
...


Meer inligting
Uit die Beek 2017
Attie van Wijk Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R175.00


Uit die Beek is die oudste Bybeldagboek in Afrikaans en het oor die jare heen 'n staatmaker in menige huis geword. Dit bied jou die geleentheid om met verloop van tyd deur die hele Bybel te werk. Daar
...


Meer inligting
10 Gebooie van genade
Hettie Brittz Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R120.00


Bergop, Kilimandjaro uit. Al klimmende en worstelende ontdek en beleef Hettie Brittz tien wonderlike gebooie van genade. Haar eerlikheid straal uit elke bladsy, maar ook haar diep slukke uit Christus se
...


Meer inligting
Dag vir dag nader aan God - 365 dagstukkies
Joyce Meyer Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R199.95


is dit jou hartsbegeerte om groter vreugde, meer vertroue en 'n inniger verhouding met God te ervaar? Die lewe is veeleisend, en dit is maklik om te begin fokus op so baie dinge wat belangrik lyk. Om
...


Meer inligting
Een God Een Plan Een Lewe
Max Lucado Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R159.95


Die lewe is moeilik en jongmense vandag het leiding nodig, asook die versekering dat God altyd by hulle is - deur alles en ten spyte van alles. In Een God, een plan, een lewe bied topverkoperskrywer Max
...


Meer inligting
Wandel met God
Joyce Meyer Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R99.95


In haar warm, persoonlike styl, wys Joyce Meyer ons hoe om die gehalte van ons lewens te verbeter. Sy begin met een van die basiese waarhede wat alle gelowiges – jonk en ervare – moet onthou: God het
...


Meer inligting
Genade vir vandag
Nina Smit Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R99.95


Die immergewilde Nina Smit se dagstukkies bring daagliks inspirasie, insig en hoop aan duisende lesers. 'n Splinternuwe, pragtige sak-pas, saamdra-boekie deur Nina Smit, Genade vir vandag, sal gelowiges
...


Meer inligting
God se oneindige verrassings
SCM Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R130.00


God se oneindige verrassings – afgelei van die immergewilde Daily Guideposts Devotional wat lesers al vir baie jare inspireer – is ’n betroubare metgesel wat lesers help om te groei en hul geloof
...


Meer inligting
God se arms om jou
Nina Smit Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R180.00


God wil sy arms om jou sit en jou vashou. Hierdie inspirerende boodskap deel Nina Smit met jou in die Bybeldagboek. Jou krag vir die dag kom uit ’n Bybelvers. Daar is genoeg vir die hele jaar.Hoe dié
...


Meer inligting
Siels Gedagtes Grootdruk
Riekert Botha,Stephan Joubert,Elza Meyer Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R180.00


Hierdie Bybeldagboek is ook in grootdruk beskikbaar vir die ouer lesers. Nou kan lesers die oordenkings wat hulle elke dag op radio hoor ook in gedrukte formaat by hulle hou. Bekende skrywers soos Retief
...


|  1  |  2  |
(35 resultate)

Jou mandjie