Kinders - CD's

Meer inligting
Tjiff en Tjaff se liedjieboek
kykNET Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Normale prys: R215.00
Graffiti-prys: R60.00    Jy spaar: R155.00

'n Pragtige hardebandboek met oudio-CD met die gewilde KykNET-karakters, Tjiff en Tjaff, se gunstelingliedjies. Kom lees, luister en sing saam!


Meer inligting
Avonture op die Plaas volume 2 CD
Fantasi, Lochner de Kock Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


Boer Frans se plaas lê lekker knus langs 'n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lochner de Kock vertel van al die diere se avonture op boer Frans se plaas.
...


Meer inligting
Merlyn die Seemannetjie CD
Fantasi, Lochner de Kock Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


Het jy geweet daar's 'n gaatjie in die middel van die see? En het jy al gehoor van Gaggavrotstad? Dié stories vol byklanke en liedjies is 'n ware belewenis. Kom deel in al Merlyn se pret en avonture! Stories
...


Meer inligting
Ongevalle in die dierehospitaal CD
Fantasi Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


As jy jou wil slap lag, moet jy 'n slag gaan by die dierehospitaal gaan inloer. Die verpleeghasies, die hennesusters en dokter Slurp sal jou lagspiere kielie en jou blitsvinnig lagfiks en gesond kry! Dis
...


Meer inligting
Babalela - Die stories en die liedjies
Martie Preller Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R70.00


'n CD met liedjies en stories uit die eerste 3 Babalela boeke (Babalela, Die diep in 'n donker bos en Los ons uit!)


Meer inligting
My Storie Skatkis 2 CD
Lochner de Kock Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


'n Koei met 'n serpie, 'n spierwit donkie ... Jy sal kennis maak met splinternuwe karakters en menige avonture met hulle meemaak. Sluit by hulle aan op hul reise, deel in hul avonture en ontdek 'n skatkis
...


Meer inligting
Avonture op die plaas CD
Fantasi Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R80.00


Boer Frans se plaas lê lekker knus langs ’n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lochner de Kock vertel van al die diere se avonture op boer Frans se plaas.
...


Meer inligting
My Storie Skatkis 1 CD Lochner de Kock
Fantasi Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


'n Wit olifantjie, 'n hen wat wou kraai ... Jy sal kennis maak met splinternuwe karakters en menige avonture met hulle meemaak. Sluit by hulle aan op hul reise, deel in hul avonture en ontdek 'n skatkis
...


Meer inligting
Slaapstories vir vaak ogies CD Volume 1
Lochner de Kock Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


Die stories wat op hierdie CD vertel word:
Die bok wat limonade wou drink
Oktavia Spinnekop se goue web
Pos vir Lydia
Die horlosie
Die Vuurvliegies
Lindetee
Klein Lelie-van-dale
Annabel
...


Meer inligting
Droombos CD Volume 1
Anna Davel Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


Die Droombos stories wat op hierdie CD vertel word:
Droombos se nuwe prinsessie
Reenboogfeetjie se Ongeluk
Talienkie tandmuis en die dief
Klaas Vakie se lang nag
Diep in droombos



Meer inligting
Droombos CD Volume 2
Anna Davel Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


Die Droombos stories wat op hierdie CD vertel word:
Pollie Poskabouter se lee possak
Kersvader se groot glips
Vaak Vaatjie Vergeetkabouter raak weg
Reenboogfeetjie se spesiale dag
Diep
...


Meer inligting
Slaapstories vir vaak ogies CD Volume 2
Lochner de Kock Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


Die stories wat op hierdie CD vertel word:
Die dwergvlermuis se avontuur
Dunnelientjie
Die eekhorinkie in die berg
Die swaan met die goue vere
Lenet se ponie
Die Kabouters
Rosie-doring
Die
...


Meer inligting
Boskabouter stories CD 3 Willie Wolk word Groot
Tania Ueckermann Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R129.00


n Nuwe Afrikaanse lekkerluister Fantasie-kinderstorie het pas verskyn wat juis dít ten doel het.
Kinders word op ‘n genotvolle en ontspanne wyse gestimuleer om fyn te luister en ‘n prentjie te
...


Meer inligting
Boskabouter stories CD 4 Aspatat is skoonveld
Tania Ueckermann Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R129.00


‘n Nuwe Afrikaanse lekkerluister Fantasie-kinderstorie het pas verskyn wat juis dít ten doel het.
Kinders word op ‘n genotvolle en ontspanne wyse gestimuleer om fyn te luister en ‘n prentjie
...


Meer inligting
Boskabouter stories CD 2 Die ontvoering
Tania Ueckermann Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R129.00


‘n Nuwe Afrikaanse lekkerluister Fantasie-kinderstorie het pas verskyn wat juis dít ten doel het.
Kinders word op ‘n genotvolle en ontspanne wyse gestimuleer om fyn te luister en ‘n prentjie
...


Meer inligting
Boskabouter stories CD 1 Die verlore liggies
Tania Ueckermann Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R129.00


‘n Nuwe Afrikaanse lekkerluister Fantasie-kinderstorie het pas verskyn wat juis dít ten doel het.
Kinders word op ‘n genotvolle en ontspanne wyse gestimuleer om fyn te luister en ‘n prentjie
...


(16 resultate)

Jou mandjie