Kinders - Ouderdomsgroep 10 - 12

Meer inligting
Die leeutemmer se assistent
Solette Scheeres Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Illustreerder: Marjorie van Heerden


R150.00


Niks opwindends gebeur ooit op Kraaipan nie. Veral nie met Martjie wat in 'n eenvoudige huisie op die plaas Rietfontein net buite die dorp bly nie. Maar toe Bertus Botha vir Martjie uitdaag om op die
...


Meer inligting
My eerste boek van Alles
Richard Scarry Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R135.00


Hier is dit nou!
’n Heerlike, groot eerste konsepteboek wat meer as 700 woorde aan kinders bekendstel.

Die lieflike Scarry-karakters is terug om konsepte soos tel, kleure, die alfabet, goeie
...


Meer inligting
Harry Griesel 3: Die Spookmeesters
Sonja Kaiblinger Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R170.00


'n Fortuinverteller trek oorkant die straat van Otto en tannie Sharon in en ewe skielik begin vreemde dinge in die buurt gebeur. Harry die Grieselgryper vind uit dat 'n gruwelgees die vrou se huis oorgeneem
...


Meer inligting
Die boosaardige broers Botha
Adeline Radloff Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Illustreerder: Alex van Houwelingen


R140.00


Buskruit, Brom en Breker Botha is boosaardige lummels - manlik, moeilik en moorddadig. En hulle is oortuig daar's iets fout met hulle jongste broer, Bulelani, want hy's glads te maer en skraal. Hy lees
...


Meer inligting
Motors trokke en Alles wat ry
Richard Scarry Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R150.00


Kom val in die pad saam met Richard Scarry.
Met Scarry se gebruiklike humor en verbeeldingrykheid as gids reis ons jong lesers saam met die Oinkgesin na die strand.

Op pad maak hulle kennis
...


Meer inligting
Kewerkoningin
MG Leonard Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Vertaling: Kobus Geldenhuys


R195.00


Wrede kewermodebaas Lucretia Cutter het ’n plan om die wêreld voor haar kewerkloue te laat buig. Hierdie keer behels dit ’n besoek aan die jaarlikse Filmtoekennings in Los Angeles, ’n stel pragtige
...


Meer inligting
Harry Griesel 2: Die spookplaag
Sonja Kaiblinger Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R170.00


Daar is 'n spookplaag in die dorp! 'n Hele klomp kinders in Otto se skool word skielik deur spoke geterroriseer en 'n oorlede Spaanse bulvegter wil by Otto se tante intrek. Maar drie huisspoke en 'n pratende
...


Meer inligting
Astrix en die Koperpot
Rene Goscinny Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R130.00


Die Galliese stamhoof, Tweegesix, vra vir Allamapstix om sy koperpot vol geld te bewaar en uit die Romeine se hande te hou. Asterix hou wag by die pot, maar dit en die geld word gesteel. Asterix en Obelix
...


Meer inligting
Stalmaats 19 Pretrit
Lize Roux Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R110.00


Die skoolvakansie is om die draai.
Anri is baie opgewonde toe sy hoor haar beste vriendin van haar vorige ryskool kom kuier. Nadine is ook lief vir perdy - en Anri kan nie wag om haar aan Megan en
...


Meer inligting
Stalmaats 20 Perdediewe
Lize Roux Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R110.00


Anri kan nie wag nie vir die langnaweek wat voorlê nie! Sy en haar gesin gaan lekker in die Kaap kuier. Hulle gaan met die kabelkar tot op Tafelberg ry, die akwarium besoek en hope pret hê. Boonop
...


Meer inligting
My Ballerina Droom
Michaela DePrince Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Illustreerder: Ella Okstad


R120.00


“Ek loer deur die verhooggordyn en sien die entoesiastiese gehoor. Hulle wag vir die ballerina om te verskyn. Die musiek begin. My hart klop vinnig van al die opwinding en dan vlieg ek op die verhoog.
...


Meer inligting
Astrix in Spanje
Rene Goscinny Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R130.00


Die dapper Iberiërs hou nog die fort teen Julias Caesar, net soos Asterix en sy vriende. Maar wanneer die Romeine Grootcoq y Dores se seun gevange neem, staan die Galliërs reg om te help. Asterix en
...


Meer inligting
Tandeterroris
David Walliams Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R200.00


Die dorp word bedreig. Vreemde goed gebeur in die middel van die nag. Kinders sit slapenstyd ’n tand vir die tandfeetjie onder hulle kussing, en soggens word hulle wakker en kry … ’n dooie slak,
...


Meer inligting
Dagboek van 'n Wimpy Kid 7 - Drie is een te veel
Jeff Kinney Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Vertaling: Tinus Horn


R140.00


Daar is liefde in die lug – maar wat beteken dit vir Greg Heffley?

’n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om ’n dansmaat te vind, begin hy wonder
...


Meer inligting
Jasper in gevaar (10)
C.F. Beyers-Boshoff Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R125.00


Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke.
Hierdie is die tiende titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit is 'n
...


Meer inligting
Jasper se sirkusavontuur (11)
C.F. Beyers-Boshoff Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R125.00


Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke.

Hierdie is die elfde titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit is
...


Meer inligting
Skool is 'n riller
Saamgestel deur Marianna Brandt Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Illustreerder: Luan Serfontein


R155.00


Geluide in geheimsinnige donker gange, monsters, mummies, moordenaar-onderwysers en vreemde wesens . . . skoolgaan is beslis nie vir bangbroeke nie. En wie sal tog omgee oor kwaai onnies en huiswerk as
...


Meer inligting
Die seun in die rok
David Walliams Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Illustreerder: Quentin Blake


R150.00


Dennis bly in ’n vervelige huis in ’n vervelige straat in ’n vervelige dorp. Maar hy gaan uitvind die lewe is allesbehalwe vervelig wanneer jy jou kop oopmaak! Jy sal lag, jy sal huil, en as jy Dennis
...


Meer inligting
Aaklige ant Alberta
David Walliams Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Illustreerder: Tony Ross


R195.00


Stella Saxby is die enigste erfgenaam van die Saxby-landgoed. Maar aaklige ant Alberta en haar reuse-uil sal enigiets doen om dit by haar af te vat. Gelukkig het Stella ’n geheime – en effens spokerige
...


Meer inligting
Olivia se Olifant
Sylvia Bishop Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Illustreerder: Ashley King
Vertaling: Jaco Jacobs


R140.00


Toe Olivia Olivier op die oggend van haar tiende verjaardag wakker word, verwag sy glad nie om ’n baie verwarde olifant op haar voorstoep te kry nie. Maar dit is presies wat sy daar ontdek – saam met
...


|  1  |  2  |  3  |  4  |  5  |  6  |  7  |  8  |  9  |  10  |  11  |  12  |  13  |
(257 resultate)

Jou mandjie