Nie-fiksie - Gesondheid & Voorkoms

Meer inligting
Alternatief
Johan Fourie Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R175.00


Hierdie boek is ‘n verhaal deur Johan Fourie, gebaseer op die harde werklikheid van kanker, dis ‘n bewusmaking van alternatiewe medisyne asook die ontbloting van die negatiewe effekte van chemoterapie
...


Meer inligting
Eet gesond, voel goed
Jeske Wellmann, Adele van der Merwe Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R295.00


Hierdie gesaghebbende boek is daarop gemik om kankerlyers, hul versorgers en families op te lei en te bemagtig sodat hulle die kanker optimaal kan beveg met die regte voeding.

Jeske Wellman is
...


Meer inligting
Beste van Eet vir Volgehoue Energie
Gabi Steenkamp Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R290.00


Die nuutste toevoeging tot Suid-Afrika se topverkoper GI-kookreeks. Al hoe meer mense ontdek deesdae die voordele van ’n lae-GI-, laevet eetpatroon. Hierdie manier van eet verseker jou nie net van volgehoue
...


Meer inligting
Sprankel
Janine Truter Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R99.00


Jy is ’n meisie en die toekoms lê oop voor jou. Maar hoe behoort ’n gelowige meisie op te tree? Hoe weet ’n mens in vandag se tyd, wat reg en verkeerd is? Hoe vind jy uit wat jy met jou lewe wil
...


Meer inligting
Wil jy maer wees
Kobus Neethling Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R100.00


Baie mense sê: “As ek net my kop kan regkry...” En dit is presies wat jy moet doen as jy wil hê enige eetprogram moet help. Nou kan jy met die hulp van Kobus en Raché en Wil jy maer wees? daardie
...


Meer inligting
Gunstelingvlegsels
Laura Arnesen , Marie Wivel Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R180.00


Deense tienermeisies Laura en Marie het met hulle eerste boek, Vlegsels: stap vir stap, fenomenale sukses bereik. Vertaalregte is opgeraap en ook in Suid-Afrika, waar die boek in Oktober 2015 verskyn
...


Meer inligting
Eet reg
Zelda Ackerman Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R245.00


Vetsug neem skokwekkend toe in Suid-Afrika, veral onder tieners. Hierdie boek wys hoe emosionele eet ontstaan en hoe om dit te voorkom. Eet reg is propvol gesaghebbende raad wat regtig werk. Bevry jouself
...


Meer inligting
Dink en eet jouself slim
Caroline Leaf Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R250.00


Banting, glutenvry, paleo en vegan is deesdae op almal se lippe. Hoe moet mens kies wat die beste is? Dr. Caroline Leaf het 'n ander boodskap: Elke mens is uniek en het unieke voedingsbehoeftes. Daarom
...


Meer inligting
Die Banting-Oplossing
Bernadine Douglas, Bridgette Allan Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R230.00


Uiteindelik! ’n Allesomvattende boek wat al jou vrae oor die Banting-leefstyl beantwoord en 'n oplossing bied vir permanente gewigsverlies. Die Banting-oplossing verduidelik nie net wat Banting behels
...


Meer inligting
God se Apteek 3
Herman Uys Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R300.00


Deel Ill van God se Apteek - DETOX, gaan jou help om jarelange, aangepakte gemors en gifstowwe, parasiete uit jou lyf uit te kry. Jy't onwelkome loseerders wat gratis in die voue en plooie van jou ingewande
...


Meer inligting
Vlegsels: stap vir stap
Laura Arnesen , Marie Wivel Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R180.00


Om lang hare in 'n vlegsel te dra is 'n gewilde tendens onder jong meisies regoor die wêreld. Hierdie boek, deur Deense skoolmeisies Marie Wivel en Laura Arnesen, bevat meer as 20 verskillende soorte
...


Meer inligting
Dik vir dieet
Mariza van Zyl Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R245.00


Jy voel al so lank moeg, tam, lam en futloos dat jy nie eers meer besef hoe gedaan jy is nie. Of jy sukkel oor en oor om dieselfde paar kilogramme af te skud - en dikwels kom daar net nog by. Niks werk
...


Meer inligting
Hanteer diabetes en verwante gesondheidskwessies
Arien Van der Merwe Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R265.00


Hierdie boek kyk  na die oorsake van diabetes, die tipes, medikasie asook die rol van dieet, lewenstylveranderings en oefening. Daar word ook na die mediese aspekte  gekyk, byvoorbeeld hoe om jou gewig,
...


Meer inligting
Ek,Myself en Ekke Alles oor seks en puberteit
Louise Spilsbury Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R140.00


Wanneer 'n tiener deur puberteit gaan is dit soos 'n rit op 'n tuimeltrein die hele tyd op en af. Tog hoef grootword jou nie te laat stres nie . Lees in hierdie grappige gids wat jy van seks en puberteit
...


Meer inligting
Ekseem - jou noodsaaklike gids
Regina Malan Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R260.00


Ekseem is ’n veltoestand waaraan tussen 10 en 20% van alle mense ly en gekenmerk word deur rooiheid en jeuk. In Ekseem in perspektief word gekyk na presies wat ekseem is, die oorsake daarvan, hoe
...


Meer inligting
Diabetes-vriendelike poedings en gebak
Martie Hofmeyr & Janet Wiegand Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Normale prys: R65.00
Graffiti-prys: R32.50    Jy spaar: R32.50

Mense met diabetes wil ook soms iets lekkers eet. Jy mag maar!
In hierdie boek is geregte wat jy gerus, sonder om skuldig te voel, kan geniet. Al hierdie gunstelingresepte het ’n lae glukemiese
...


Meer inligting
Boererate
Danie Smuts, Anna Vimercati Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R190.00


As jong seun het Danie Smuts met ’n blikkie agter vee in die veld aangeloop om kuttels te versamel vir ’n konkoksie om maselspasiënte se simptome te verlig. Min het hy toe geweet dat hy eendag die
...


Meer inligting
Glam Guru - Mooier in minute
Hannon Bothma Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R180.00


Die glam guru is terug met sy splinternuwe boek en die een beloof om nog beter te wees.
Met 70 makeovers deur regte vroue gee Hannon wenke vir enige probleem wat jy dalk mag hê. Of dit nou krulle,
...


Meer inligting
Die breinchirurg se dieet
Adriaan Liebenberg Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


In 'n mark wat oorspoel is met kitsoplossings vir gewigsverlies en idees vir 'n gesonde leefstyl, bring dr. Adriaan Liebenberg, internasionaal gerekende breinchirurg, a maklike, veilige en gesonde alternatief:
...


Meer inligting
Kry daai lyf
Linda Kriel Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R170.00


KRY DAAI LYF, selfs al háát jy dieet en oefen ... al wil jy weghardloop as iemand net die woord gewig noem ... al dink jy niks kan jou meer maer maak nie.

LINDA KRIEL bied jou alles op n skinkbord
...


|  1  |  2  |
(38 resultate)

Jou mandjie