Nie-fiksie - Biografie & Outobiografie

Meer inligting
Sê my, is julle twee susters?
Hester van der Walt Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R190.00


In hierdie memorie vertel sy van die sleutel oomblikke in haar lewe wat haar daartoe gedryf het om kulturele en etniese grense oor te steek om sodoende uit te vind wie sy werklik is. Haar besluite neem
...


Meer inligting
Hykie Berg
Hykie Berg, Marissa Coetzee Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R180.00
Graffiti-prys: R144.00    Jy spaar: R36.00

Hykie Berg is 'n bekende film- en TV-akteur, geliefd en gewild reg oor Suid-Afrika. Hy is ook 'n verslaafde. Op die kruin van sy suksesloopbaan verloor Hykie alles en draai by die dood om. Hier
...


Meer inligting
Sheri - Nes ek is
Shéri Brynard Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R210.00
Graffiti-prys: R168.00    Jy spaar: R42.00

Sheri deel met die leser die opwindende avonture op haar pad, die seerkry, vrees, en verliese (die grootste hiervan die dood van haar pa, Jerry), asook die werklikhede waarmee sy as ’n volwassene met
...


Meer inligting
Boereverneukers
Izak du Plessis Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R240.00
Graffiti-prys: R192.00    Jy spaar: R48.00

Hulle lieg, bedrieg, gee voor. Hulle verdraai, verdoesel, verduister, verwoes. Geleidelik palm hulle jou vertroue in. Dan, eensklaps, is jy jou geld, status en reputasie kwyt. Só oortuigend doen hulle
...


Meer inligting
’n Leeftyd later - Herinneringe aan Angola
Marthie Prinsloo-Voigt Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R250.00


Marthie Voigt (nooi Prinsloo) is in 1931 in Suidwes-Afrika gebore; die vierde van ses kinders. Wat volg is ’n groot avontuur. Marthie word groot in die wye en ongetemde vlaktes van Angola. Die Prinsloo-gesin
...


Meer inligting
Slot van die dag: Gedagtes
Karel Schoeman Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


Slot van die dag: Gedagtes is die skrywer se mymeringe oor ouderdom en die einde van die lewe, saam met verspreide herinnerings van ’n algemene aard, om ’n ryk geskakeerde beeld te verskaf van ’n
...


Meer inligting
Anderkant uit: Stories oor trauma en hoop
Hanlie Retief Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R230.00


Hanlie Retief, een van die bekendste Afrikaanse joernaliste, vertel die openhartige verhale van mense wat ongekende trauma beleef en tog ook oorkom het. In Anderkant uit​ kom beroemdes sowel as gewone
...


Meer inligting
God, Gay, Genade
Retha Benadé Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R175.00


Hoekom is ek so, wat is fout met my?

Ek kan nie regtig met iemand hieroor praat nie. Ek sien nie kans vir die verwerping, spot en veroordeling nie. Wanneer my ouers, vriende en familie dit uitvind,
...


Meer inligting
Nadia Paaie van hoop
Nadia Beukes, Jana van der Merwe Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R170.00


Glansaktrise Nadia Beukes nooi jou saam op die paaie wat sy al geloop het: kronkelpaaie, bergpasse, en soms ook ompaaie. Só leer ken ons die ware Nadia weg van die kalklig. Sy deel haar verhaal van diepe
...


Meer inligting
Koning eenoog
Toef Jaeger Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Vertaling: Zandra Bezuidenhout


R275.00


In 1957 emigreer die negejarige Henk van Woerden vanaf Nederland met sy gesin na Kaapstad – leertas in die hand, mussie oor die ore, serp om die nek, glasoog in die oogkas. Eers veertig jaar later ontdek
...


Meer inligting
God praat Afrikaans
Hemelbesem Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R160.00


Luister na die braste,
wat kruisbeen oppie trap sit.
Behalwe entertainment, kry ’n taste wat Afrikaaps is!
Aitsa, sy boots het stars ..
Aitsa, hy’s soe die star ...
Aitsa, gloe
...


Meer inligting
Memoires
Wilna Snyman Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R280.00


Tien jaar na die verskyning van Wilna Snyman se Memoires word hierdie opgedateerde herdruk wyd verwelkom. Dit verskyn in die geliefde,formidabele aktrise se 81ste jaar. Terwyl si in haar eie woorde "meneer
...


Meer inligting
Hermann Giliomee : Historikus - 'n Outobiografie
Hermann Giliomee Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R380.00


As uitgesproke kommenatator wat voor en ná 1994 met die regering gebots het, een van die Dakar-gangers wat al in die 1980s die ANC gaan ontmoet het en wêreldkenner van die Afrikaners, is Giliomee ten
...


Meer inligting
Vroue na aan my hart
Hannes van Wyk Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R250.00


In Vroue na aan my hart val die kollig op vroue en vrouwees. Skink ’n koppie tee en skuif reg vir ’n hartsgeselsie met ’n vriendin. Daar’s so baie om van te kies: Carike Keuzenkamp, Elize Cawood,
...


Meer inligting
Een nag en 'n bietjie
Hester Kruger Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R200.00


Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarná. En dan was daar die nag tydens. Nooit weer sal Margaretha se lewe dieselfde wees nie. Een gewone weeksaand is sy en haar man in hul plaaswoning naby
...


Meer inligting
Wat die hart van vol is
Peter Veldsman, Elmari Rautenbach Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R230.00


n Wydlopende herinneringsreis, deurspek met staaltjies, deur een van ons land se fynkospioniers…

Met erfeniskos wat deesdae internasionaal hoogmode is, staan een kok uit: Peter Veldsman. As
...


Meer inligting
Emily Hobhouse Geliefde Verraaier
Elsabe Brits Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R350.00


Die volle, grootliks onvertelde verhaal van Emily Hobhouse, nie net ’n Anglo-Boereoorlogheld nie, maar ook ’n aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking op verskeie kontinente.

Elsabé
...


Meer inligting
Mishandel misbruik misken - Joey Haarhoff was my ma
Carla van der Spuy, Amor van der Westhuyzen Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R230.00


Amor, dogter van Joey Haarhoff (pedofiel Gert van Rooyen se houvrou), is as kind fisies, verbaal en emosioneel deur haar ma mishandel en seksueel deur haar pa misbruik. Sy het die trauma danksy haar vasberadenheid
...


Meer inligting
Van Pollsmoor tot prediker
Jaun Truter , Leon Steenkamp Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R185.00


Jaun Truter was ’n gangster in die ergste graad: noem dit maar: dwelms, aanranding, afpersing, en betrokkenheid by die Russiese mafia in Kaapstad. God gryp in op sy lewe op ’n baie tasbare en hoorbare
...


Meer inligting
558 Dae
Yolande Korkie Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R300.00


Die aangrypende ware verhaal van ontvoeringslagoffers Yolande en Pierre Korkie.

558 dae van hel. Twee siele verenig in liggaam en gees. Een almagtige God. Dit is die verhaal van Yolande en Pierre
...


|  1  |  2  |  3  |  4  |  5  |  6  |  7  |
(129 resultate)

Jou mandjie