Nie-fiksie - Sport & Ontspanning

Meer inligting
AB: Die Outobiografie
A.B. de Villiers Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R350.00


AB de Villiers is een van Suid-Afrika se grootste sporthelde. Hy is sedert 2011 kaptein van die Suid-Afrikaanse eendagspan asook ’n lid van die nasionale span sedert hy op 20 Desember 2004, op 20-jarige
...


Meer inligting
Stories van die kantlyn
Theuns Stofberg Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R230.00


'n Versameling stories oor rugby, die lewe en allerhande ander dinge wat jou sal laat lag, ontroer en opkikker, deur een van Suid-Afrika se ware rugbylegendes…

Theuns Stofberg se glorieryke
...


Meer inligting
Springbok-rugby vasvra - 1001 Vrae en Antwoorde
Pierre Francois Massyn Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


Hier is die top rugby-vasvraboek vir ware rugbyliefhebbers! Springbok-rugby vasvra is deeglik nagevors en hoogs vermaaklik! Dit bestaan uit 1001 vrae en antwoorde. Rugby fanatici kan nou die mees verregaande
...


Meer inligting
Coach Loffie
Eugene Eloff Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R220.00


Coach Loffie is 'n alles-in-een-handleiding vir alle aspiranten reeds gevestigde afrigters, sportlui en sportliefhebbers. Dis geskoei op die koestering van drome, Loffie se persoonlike belewenisse tydens
...


Meer inligting
75 Blou Bul Legendes
Wim van der Berg Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R240.00


ʼn Rugbylegende is volksbesit; iemand wat ver buite die grense van provinsialisme aanvaar en bewonder word. Noord-Transvaal en die Blou Bulle het van die wêreld se grootste rugbylegendes opgelewer. Mens
...


Meer inligting
Kreatiewe Rugby
Kobus Neethling, Naas Botha Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R120.00


Kreatiewe rugby is die perfekte gids om uitstekende rugby te ontwikkel. Dit help spelers om die kreatiewe manier van rugbyspeel te ontdek, wat die spel opwindend en onvoorspelbaar maak.
Elke speler
...


Meer inligting
150 Jaar van Suid-Afrikaanse rugby
Wim van der Berg Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R395.00


Selfs in stil tye loop rugbykoors hoog in Suid-Afrika. Met die Rugby-wêreldbeker wat in September begin sal geesdrif ongetwyfeld nuwe hoogtes bereik.

Wim van der Berg se volledig-geïllustreerde
...


Meer inligting
Rugbymal stories uit die pawiljoene
Jaco Kirsten Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


Gesonde belangstelling of totale verslawing? Wat maak dat soveel Afrikaanse mans (én vroue) heeltemal rugbymal is? In dié boek verduidelik oud-Springbokke, rugbyjoernaliste en gewone ondersteuners waarom
...


(8 resultate)

Jou mandjie