Nie-fiksie - Militêr

Meer inligting
Ratels aan die Lomba
Leopold Scholtz Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R230.00
Graffiti-prys: R184.00    Jy spaar: R46.00

Op 3 Oktober 1987 het Charlie-eskadron – die ystervuis van 61 Gemeganiseerde Bataljongroep – die kritieke geveg tussen die Suid-Afrikaanse Weermag en die Angolese magte op die Lombarivier in die suide
...


Meer inligting
Tannie Pompie se oorlog: In die driehoek van die dood
Deon Lamprecht Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R200.00


In Pompie van der Westhuizen se plaaskombuis buite Tsumeb het die skote nooit geklap nie. Maar die oomblik wanneer sy agter haar weermagradio’s ingeskuif het, het die Grensoorlog om haar begin woed.

Hierdie
...


Meer inligting
Die Buffel Struikel
LJ Bothma Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R330.00


3e HERSIENE UITGAWE

"Die boek gaan oor meer as net 'n geskietery. Dit gaan oor wie ons was, hoe ons bymekaar gekom het, wat ons van mekaar geleer het, wat in die bos gebeur het, ons vrese en verwagtinge,
...


Meer inligting
Suid-Afrika se Grensoorlog
Willem Steenkamp Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R385.00


'n Kwarteeu nadat die laaste skote in die Grensoorlog geklap het is daar steeds talle mistastings oor dié oorlog. Sedert Willem Steenkamp se topverkoper Suid-Afrika se Grensoorlog in 1989 gepubliseer
...


Meer inligting
Josefskleed – ’n Stryd om te oorleef
Wynand du Toit Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R250.00


Op 11 Februarie 2014 woon Wynand en Frances du Toit die 25ste herdenkingsvieringe van die ondertekening
van die Brazzaville Protokol by. President Denis Sassou N’Guesso van die Republiek van die
Kongo
...


Meer inligting
Sakkie Marais: Legende van 1 Valskerm Bataljon (Rooiplaas)
Renier du Toit Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R220.00


Die lewendige lewensverhaal van 'n lewende legende: RSM Sakkie van Rooiplaas. Sy naam is sinoniem met veral 1 Valskermbataljon. Hier is 'n vertelling wat die kamoefleernet lig oor 'n era in Suid Afrika
...


Meer inligting
Judasbok - Verraad ter wille van Oorlewing
Wynand du Toit Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R240.00


Judasbok beloof om die leser op ‘n ongelooflik intense er­varing te neem deur te kyk na wat agter die skerms gebeur het en wat aanleiding daartoe gegee het dat Wynand du Toit ‘n huishoudelike naam
...


Meer inligting
Recce - kleinspan operasies agter vyandelike linies
Koos Stadler Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R260.00


Uit die aard van hul hoogs geheime werk heers groot geheimsinnigheid oor die Recce's, maar nou het een van hulle - Koos Stadler - sy ervarings neergepen. Die boek bied 'n onthullende blik op die lewe van
...


Meer inligting
Rooiplaas!
Ronnie Claassen, Renier du Toit Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R255.00


Wêreldwyd is valskermsoldate van die room van enige weermag. Dit is ook waar van Suid-Afrika se 1 Valskermbataljon. Die bekende maroen baret en die vleuels met die valskerm op die bors van hierdie soldate,
...


Meer inligting
19 En Gewapen
Granger Korff Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R295.00


Die rowwe en eerlike vertelling van 'n 'Bat in the bosoorloe van Namibie en Angola. 19 en Gewapen is 'n aksiebelaaide vertelling van Granger Korff se twee diensjare in 1980/81 saam met 1 Valskermbataljon
...


Meer inligting
Die SAW in die Grensoorlog 1966-1989
Leopold Scholtz Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R425.00


"Die boek kyk vir die eerste keer omvattend na die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) se rol in die Grensoorlog in Namibië en Angola. Dit ontleed die oorsake en verloop van die konflik, asook die breër internasionale
...


Meer inligting
Anderkant Cuito
LJ Bothma Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R185.00


Anderkant Cuito is die verhaal van ‘n groep oudsoldate wat teruggaan na ou basisse en slagvelde in Namibië en Angola, waar die Grensoorlog van 1966 tot 1989 gewoed het.

Hulle deel herinneringe,
...


Meer inligting
Troepie - van blougat tot bosoupa
Cameron Blake Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R210.00


Vir meer as 'n halfmiljoen wit Suid-Afrikaanse mans wat voor 1994 opgeroep is, was Nasionale Diensplig 'n verpligte, veeleisende en intense ervaring wat 'n kragtige uitwerking op hulle lewe gehad het.
...


Meer inligting
Pionne
Bertie Cloete Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R140.00


Bertie Cloete se herinneringe aan sy dae as loteling van die Suid-Afrikaanse Weermag op die Suidwes (Namibië) grens, en die ongelooflike sameloop van omstandighede wat sy pad 'n kwarteeu later laat kruis
...


Meer inligting
Los Af
Cobus Bothma Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R170.00


Die gety is net reg vir boeke oor die Bosoorlog in Suidwes-Afrika en Angola. En die beste is gewoonlik daardie wat geskryf is deur mense wat daar was - soos Cobus Bothma . Hy skryf soos 'n mens mens. Sy
...


Meer inligting
Boskroniek (April - Junie 1977) Dagverhaal van 'n Grenssoldaat
Cas Bakkes Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R230.00


Terwyl brandstof in die sand wegtap uit die tenks van Seksie Een se gepantserde troepedraer wat pas 'n dubbele landmyn afgetrap en die bos om die vernietigde voertuig, met sy tien skerpskutters, wapentuig,
...


Meer inligting
Op die grens
David Williams Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R265.00


Bedrewe joernalis David Williams vang ‘n era vas en beskryf die grenservarings wat wit mans van tussen 35 en 60 ten diepste beïnvloed het. Troepies en hul gesinne sal hulself in dié boek herken. Onderhoude
...


Meer inligting
Dit Was Oorlog
JH Thompson Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R230.00


In die 1970s, 1980s en vroeë 1990s is duisende jong mans opgeroep vir militêre diensplig. Meeste van hulle het intense fisieke opleiding ondergaan, en vele is gestuur om die oorlog te veg wat in noordelike
...


(18 resultate)

Jou mandjie