Fiksie - Liefdesromans

Meer inligting
Ena Murray Keur 15
Ena Murray Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R245.00


Die pad terug huis toe
'n Vrou soos Salome
Die vrou in die spieël

In Die pad terug huis toe beland die model Karina Oosthuizen in 'n grusame motorongeluk. Onverwags is daar iemand wat
...


Meer inligting
Hoë hakke met hoogwater
Jacolet van den Berg Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R245.00
Graffiti-prys: R196.00    Jy spaar: R49.00

Die surfer-meisie Simoné, die wulpse huisvrou Andrea en die gesofistikeerde weduwee Maggie is vreemdelinge vir mekaar. Maar op 'n dag wat die lewe hul al drie platgeslaan het, bring die noodlot hulle
...


Meer inligting
Melodie Omnibus 2
Maretha Maartens, Wilmarí Jooste, Babsie Jacobs Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R245.00


Volbloedvrou vir 'n vaalseun - Babsie Jacobs
​Dis mooiweer en liefde - Wilmarí Jooste
My liefling is 'n wolkeman - Maretha Maartens

Fransien de Swardt word betrek by 'n intrige van
...


Meer inligting
Die onstuitbare biljoenêr se tuiskoms
Carol Marinelli, Grootdruk, Mills & Boon Begeerte Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R110.00


Elke aand wanneer prima ballerina, Anya Iiyushin op die verhoog verskyn, dans sy net vir een mens Roman Zverev die man wat lank gelede haar hart verower en dit kort daarna gebreek het. Anya het die skerwe
...


Meer inligting
Die Griek se bevryding
Maisey Yates, Grootdruk, Mills & Boon Modern Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R110.00


“Ek besit jou onderneming, ek besit jou.”
Elle St. James kan haar woede nie beteul wanneer sy aan die man dink wat sy vroeër as familie beskou het nie. Apollo Savas het haar pa se onderneming
...


Meer inligting
Sy spelplan van verleiding
Katherine Garbera, Grootdruk, Mills & Boon Begeerte Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R130.00


Nadat hy tien jaar gelede valslik van moord beskuldig is kom die professionele voetbalspeler en deesdae bestuurshoof Hunter Caruthers oplaas nader aan die waarheid. Het sy afrigter hom kwaadwillig betrek?
...


Meer inligting
Die swierbol se versoek
Kate Hardy, Grootdruk, Mills & Boon Mediese Romanse Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R110.00


Nadat sy kort tevore in die steek gelaat is, weet verpleegster Isla McKenna sy moet die plesiersoeker dokter Harry Gardiner vermy. Maar daar steek heelwat meer in hom as wat mens dink, en toe hy hulp soek
...


Meer inligting
Verlief op die aanstaande mamma
Jenna Mindel, Grootdruk, Mills & Boon Inspirerend Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R110.00


Toe Annie Marshall net weke na haar man se dood ontdek sy is swanger, verander haar hartseer in hoop. Beangs om dit alles in die toekoms alleen in die gesig te staar, aanvaar sy teensinnig die hulp van
...


Meer inligting
Spore in die wind
Karen de Villiers Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R85.00


Tinki se werk op die plaas Blouberg is 'n droom totdat sy Zac, die nuwe baas, ontmoet. Hulle vryf mekaar verkeerd op, maar moet noodgedwone saam werk wanneer wildeperde in die distrik skielik verdwyn.
...


Meer inligting
'n Machoman leer liefdestaal
Ida Bester Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R85.00


Seerkry in beide Madri en Kobus se verlede maak hulle lugtig vir mekaar en vir 'n verhouding. En tog bestee hulle elke ledige minuut saam. Totdat Madri besef dat machoman Kobus kuns as tydmors beskou...
...


Meer inligting
Liefde vir 'n woudprins
Serena Steyn Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R85.00


Haar grootste vrees is slange. Nou sit Maresa diep in Afrika opgeskeep met Garth Stetson - die beroemde slangkenner. Maar tog, die aantrekkingskrag tussen hulle is onmiskenbaar. Net een probleem: Maresa
...


Meer inligting
Isabella se wenslys
Thea Holland Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R85.00


Wat moet Isabella doen? Sy ken niemand met wie sy wil trou nie, maar hunker na 'n kind van haar eie. Dalk moet sy kandidate vir vaderskap oorweeg en liewer wegbly van Niël Zeeman en sy onweerstaanbare
...


Meer inligting
Ontwakende passie
Dina Botha Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R200.00
Graffiti-prys: R160.00    Jy spaar: R40.00

(2de uitgawe) Celestine de Péronne se susters verwyl hul tyd met borduurwerkies, mooimaaksessies en dagdrome oor toekomstige mans, maar sy droom van om eendag die eienares van Lavoisier, die familieplaas,
...


Meer inligting
Hart van 'n man
Madelein Stoltz Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R85.00


Kiara weet feëverhale bestaan nie. Dít het sy aan vadersknie geleer. Daarom vermy sy mans soos die huislike Liam wat "vir altyd" beloof. Haar hart stem egter nie saam nie, want Liam maak vreemde verlangens
...


Meer inligting
Tussen seisoene
Karen de Villiers Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R85.00


Die koms van die streekhoof, Rheeder, lewer net probleme vir Lente op. Vanaf die eerste oomblik sit hulle vas en hy het 'n probleem met alles wat sy doen. Is hy bloot moedswillig en lastig, of is daar
...


Meer inligting
Reënmaker
Wilreza Smit-Theron Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R85.00


In die hartjie van die Kgalagadi loop Kira hom raak - Melt, die meteoroloog met die goue hare en oë soos 'n leeu. Sal hierdie 'reënmaker' die droogte van haar hart kan opklaar?


Meer inligting
Held in 'n voorskoot
Madelie Human Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R85.00


Ron, die omroeper van die klassieke musiek-radiostasie, se stem is soos musiek vir Kate se ore. En wanneer sy hom in lewende lywe ontmoet, besef sy dat dit nie net sy stem is wat haar bekoor nie.


Meer inligting
Robyn se ongetemde man
Dina Botha Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R210.00
Graffiti-prys: R168.00    Jy spaar: R42.00

Alles wat 'n meisie maar kan begeer, dit het Robyn. Skoonheid, kreatiwiteit, geld en 'n gesogte beroep. Boonop kan sy binnekort die vrou wees van 'n man wat self skatryk is en met dié huwelik sal haar
...


Meer inligting
Die einde van die storie
Santie van der Merwe Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R240.00
Graffiti-prys: R192.00    Jy spaar: R48.00

Lizzie de Villiers dink sy het haar man, Marthinus nie meer lief nie. Sy neem haar lewe en hulle huwelik van 28 jaar in oënskou. Wanneer het hulle uitmekaar begin dryf? Sal sy hulle ou liefde weer kan
...


Meer inligting
Die Troubeplanner se groot dag
Cara Colter, Grootdruk, Mills & Boon Strelend Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R110.00


‘n Paradystroue!
Besigheidsmagnaat Drew Jordan het ‘n behoefte aan vryheid–hy sal help om sy broer se tropiese troue te reël, maar hy sal nooit self voor die kansel beland nie. Dit is nou tot
...


|  1  |  2  |  3  |  4  |  5  |  6  |  7  |  8  |  9  |  10  |  11  |  12  |  13  |  14  |  15  |  16  |  17  |  18  |
(357 resultate)

Jou mandjie