Christelik - Kinders - Bybels

Meer inligting
Aksie Bybel
Dough Mauss Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R400.00


Kom deel in die opwinding van die wêreld se wonderlikste storie ooit. Die Aksie-Bybel bied meer as 200 kort, aksie­belaaide Bybelstories in chrono­logiese volgorde. Dit ver­seker dat lesers die historiese
...


Meer inligting
Groot Bybel vir klein hartjies
Debezenac Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R270.00


Die groot Bybel vir klein hartjies bevat 60 Bybel­stories (34 uit die Ou Testament en 26 uit die Nuwe Testament) met skattige illustrasies wat die waar­des wat die Bybel leer vir kinders ’n werklikheid
...


Meer inligting
My eie Inkleurbybel
Samestelling Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R250.00


ŇČ Bybelstorieboek wat kinders kan inkleur, lees en vir altyd kan koester.

Almal onthou hulle Kinderbybel. Daardie één waaruit hulle jare ge­lees het.

Dit is baie belangrik om die
...


Meer inligting
Mooiste Storiebybel
Diane Stortz Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R200.00


’n Storiebybel wat dogtertjies sal wys hoe wonderlik God se liefde is.

Hondjies en katjies. Blomme en hartjies. Soentjies en drukkies. Die mooie wêreld van ’n klein dogtertjie! God wil hê
...


Meer inligting
Ons eie Kleuterbybel
Juliana Nothnagel Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R230.00


Ons eie Kleuterbybel is 'n pragtige bundel verhale vir kleuters, ouers en oumas en oupas. Dit is kleurvol en vrolik geillustreer deur bekende en bekroonde kunstenaar, Johann Strauss, wat met sy unieke,
...


Meer inligting
My eerste Bybelstorie
Nick Ellsworth Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R130.00


Kinders sal versot wees op die Bybelstorie in hierdie geliefde versameling vir jong lesers. Hierdie tydlose stories word getrou oorvertel en kleurvol en prettig ge√Įllustreer. My eerste bybelstories kan
...


Meer inligting
Die 365 Storiebybel vir kinders
Struik Christian Media Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


Dit is die Bybel oorvertel vir jonger kinders in 365 geliefde stories. Dit bied 'n deurlopende verhaal van Genesis tot Openbaring in kronologiese volgorde en word ge√Įllustreer deur 'n verskeidenheid van
...


Meer inligting
My Prente Bybel
Maria Thomas Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R200.00


Die Bybel ge√Įllustreer vir kinders.


Meer inligting
My slapenstyd-Bybel
Mercè Segarra Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Illustreerder: Rosa M. Curto


R150.00


Kort stories met eenvoudige teks en kleurvolle illustrasies verseker dat ouers en kinders hierdie Bybel ewe veel sal geniet. Elke storie pas op ’n dubbelbladsy in, met ’n kort gebedjie daarby! Perfek
...


Meer inligting
Die Bybel vir jong manne
NLV, Hardeband Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R350.00


Uiteindelik is daar 'n Bybel wat jong manne se taal praat! Die Bybel vir jong manne is 'n praktiese Bybel wat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling bevat. Die Bybel het verskeie addisionele
...


Meer inligting
Die Bybel vir jong manne Luukse Leer
NLV Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R400.00


Uiteindelik is daar 'n Bybel wat jong manne se taal praat! Die Bybel vir jong manne is 'n praktiese Bybel wat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling bevat. Die Bybel het verskeie addisionele
...


Meer inligting
My skatkis Bybeltjie
CUM Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R170.00


My skatkis-Bybeltjie is 'n uitstekende bekendstelling aan God se wonderlike wêreld. 20 gunsteling Bybel-stories en gelykenisse is oorvertel in maklike sinne vir jong kinders. Die helder en duidelike illustrasies
...


Meer inligting
Baba se klein Bybel pienk
Pearson Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R70.00


Dogtertjie se 1ste Bybel. Ideaal vir doopgeskenk.


Meer inligting
Vreugde Kleuters Bybel
Ewald van Rensburg Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R60.00


Hierdie kleurvolle ge√Įllustreerde Bybel is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur ‚Äėn gebed, om kinders te help om met God te praat, asook ‚Äėn Christelike waarde wat
...


Meer inligting
Ja Kleuter Bybel
Ewald van Rensburg Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R60.00


Hierdie kleurvolle ge√Įllustreerde Ja! kleuter Bybel is spesiaal geskep vir Ja! kleuters.


Meer inligting
My Jesus storiebybel
Sally Lloyd-Jones Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


Op soek na 'n Kinderbybel wat anders is as die tradisionele? MY JESUS-STORIEBYBEL is 'n unieke Bybel met sy eiesoortige illustrasies in helder en vars kleure. Saam met die begaafde Sally Lloyd-Jones se
...


Meer inligting
Storie Bybel
Ewald van Rensburg Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R200.00


Wenners staan elke keer op, maak nie saak hoeveel keer hulle val nie.
Dit maak nie saak hoeveel keer jy val nie. Dit is hoe­veel keer jy opstaan wat tel.

Topverkoper-outeur John Mason se
...


Meer inligting
God se kinders verhale uit die Bybel
Desmond Tutu Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R169.00


In Kinders van God ‚Äď Bybelverhale vertel aartsbiskop Desmond Tutu meer as vyftig van sy gunstelingverhale uit die Ou en die Nuwe Testament. Die lieflike en besielende teks word visueel aangevul deur
...


Meer inligting
My eerste lees-en-leer Bybel
Eva Moore Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R131.00


Kinderbybel met ekstra dik kartonbladsye. 9 gunsteling Bybelverhale met pragtige volkleurillustrasies. Ideaal vir kinders tussen 2-6.


Meer inligting
Die kinderbybel
Anne de Graaf Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Illustreerder: José Pérez Montero


R300.00


Byna 300 onvergeet­like verhale van die Bybel word op drama­tiese en aanskoulike wyse deel van kinders se lewe. Om dit vir die jong kind makliker te maak is die volgende hulpmiddels gebruik:

...


(20 resultate)

Jou mandjie