Soekresultate

Meer inligting
Die Laksman se dogter
Gerda Taljaard Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R230.00
Graffiti-prys: R184.00    Jy spaar: R46.00

Die vertrek waarin ek my opgestopte voëltjies in glaskissies uitgestal het, het ek ontruim. Ek het die voëleiertjies en -neste, asook kassette met opnames van voëlgeluide in bokse gepak. Dit het my
...


Meer inligting
Skrik op die lyf
Deborah Steinmair , Gerda Taljaard Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Normale prys: R250.00
Graffiti-prys: R49.00    Jy spaar: R201.00

Hierdie bundel bevat vreesaanjaende grilverhale oor spoke, welgeeste, goëlery, krapgeeste, dwaalgeeste, fortuinvertellers, stigmata, wonderwerke, sieners, séances, sangomas, tokkelosse, djins, spookligte
...


Meer inligting
Kelder
Gerda Taljaard Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R205.00


Esmeralda is 'n skrywer van liefdesverhale. Sy is suksesvol, maar sukkel met skrywersblok. En dan word sy besoek deur 'n verhaal: Dit is die verhaal van 'n meisie - nog bogkind - wat vyftig jaar tevore
...


(3 resultate)

Jou mandjie