Soekresultate

Meer inligting
The Whisperer
Elsa Winckler Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R165.00


Loving him could destroy her...High school teacher Cilla Stevens has always been different, especially in how she connects with animals. When she calms a stray dog during an incident at school, she's asked
...


Meer inligting
Hoe diep die liefde lê
Elsa Winckler Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R210.00


Waar liefde lê
Want daar's skoenlappers
Heldergeel dag

Waar liefde lê:
In Lana se kort joernalistieke loopbaan vertrou die redakteur haar net met berigte oor celebs. Tot
...


Meer inligting
'n Liedjie vir Anine
Elsa Winckler Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R170.00


Zander Breedt is 'n Afrikaanse sanger. Roem het egter 'n wrang smaak - hy bid en lees Bybel, maar kry nie antwoorde nie. En sy nuwe aangetroude familielid, Anine, 'n joernalis, maak nie die lewe makliker
...


Meer inligting
Jy is huis vir my
Elsa Winckler Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R85.00


Hy het haar hart gebreek toe hy ná hul nag van passie met 'n blonde pop by haar koffiewinkel opdaag. Maar nou is Leila se beste vriendin met Tinus se broer getroud en hy bly onder haar voete!


Meer inligting
#liefvirjou
Elsa Winckler Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R85.00


Cara de Villiers is laat vir haar vlug na Suid-Afrika toe sy in Kobus Viljoen vashardloop. Hy luister haar selfoongesprek met haar ma af en kan nie help om te hoor dat sy 'n metgesel na 'n troue benodig
...


Meer inligting
Vroue van kosmoslaan
Elsa Winckler Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R120.00


Wanneer vriendinne begin saam bid oor pyn, hoop en tweede kanse
Die vroue van Kosmoslaan kom eenkeer ’n maand bymekaar om te brei en oor koeitjies en kalfies te gesels. Later word hierdie breigroep
...


Meer inligting
Ultra Satyn 2
Elsa Winckler, Amelia Strydom Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R220.00


Ridderspoor en rose - Elsa Winckler
Alfaman in Armani - Amelia Strydom


In Ridderspoor en rose sê Alan dat Corinne nie sy tipe is nie; hy soek ’n “stemmige” vrou wat kliënte beïndruk.
...


Meer inligting
Liefde deur 'n lens
Elsa Winckler Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R90.00


Wanneer fotograaf Nicola Meyer agter haar kamera skuil, voel sy veilig en in beheer van haar emosies. Tot Francois Olivier haar soen en haar wêreld laat tol. Hy sien die hartseer raak wat sy wegsteek
...


Meer inligting
Brug na haar hart
Elsa Winckler Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R85.00


Vyf jaar ná 'n vurige soen tussen hulle by haar vriendin se troue, is Eva oortuig dat Henno uiteindelik uit haar sisteem is. Maar hy staan nou lewensgroot voor haar en haar hart tamboer sy naam.


Meer inligting
Liefde langs die Eersterivier Omnibus
Elsa Winckler Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R210.00


Tussen jazz en rock
Anderkant liefhê
Sonder bagasie.

Tussen jazz en rock: Hy laat haar sweet, swaar asemhaal. En dit oor sy kaal bolyf, sy blouselblou oë, sy bitter sexy boudjies...
...


Meer inligting
Om weer te droom
Elsa Winckler

Hierdie boek is nie meer in voorraad nie. Graffiti kan dus ongelukkig nie die boek verskaf nie. Geen bestellings sal aanvaar word nie.


R170.00


Wanneer hulle haar vermoorde suster Marina se woonstel opruim, ontdek Lizet Vos haar suster se droomlys. En van toe af probeer sy om al die drome op Marina se "bucket list" te bewaarheid, al is van die
...


Meer inligting
Byvoordele gewaarborg
Elsa Winckler

Hierdie boek is nie meer in voorraad nie. Graffiti kan dus ongelukkig nie die boek verskaf nie. Geen bestellings sal aanvaar word nie.


R85.00


Regard van Niekerk het lankal besluit om nie ernstig oor vroumense te raak nie. Tot hy op 'n doodgewone Maandag amper een raakry wat met 'n skilpad in haar hande in die middel van die pad staan!


Meer inligting
Liefde in laslap
Elsa Winckler Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R100.00


Kinderboekillustreerder Natalie Olivier het geen familie van haar eie nie, maar by haar vriendin Amelie se gulhartige mense voel sy tuis. Totdat Amelie se swaer van Italië terugkeer en saam begin kuier.
...


Meer inligting
Ultra Satyn 2 in 1
Elsa Winckler Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R220.00


Reels van die spel: Twee jaar gelede was Lukas die onweerstaanbare dosent wat Leila se hart gebreek het. Vandag is sy 'n sterker, wyser vrou, en van Lukas het sy al amper vergeet, baie dankie. Tot sy in
...


Meer inligting
Ware noord
Elsa Winckler Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


Evan Vos is jonk, hy speel vir die universiteit se eerste span, die moontlikheid dat hy vir die Springbokke kan speel, hang in die lug, hy het nooit 'n tekort aan 'n vrou aan sy arm nie. Dit gaan met hom
...


Meer inligting
Om Amelie se Tafel
Elsa Winckler Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R100.00


Amelie doen nie groepwerk nie. Sy doen nie motorbestuur nie, en sy doen ook nie mans wat vir haar lelies of juweliersware aandra nie. Ja, sy’t ’n bietjie bagasie – en wie het nogal nie?

Maar
...


Meer inligting
Heldergeel dag
Elsa Winckler

Hierdie boek is nie meer in voorraad nie. Graffiti kan dus ongelukkig nie die boek verskaf nie. Geen bestellings sal aanvaar word nie.


R75.00


Cara en haar vriendin Lana se broer Henry kon mekaar nog nooit verdra nie. Of is dit maar hoe mense optree wat eintlik van die begin af te veel van mekaar gehou het? Hulle storie het al in Waar liefde
...


Meer inligting
Waar liefde lê
Elsa Winckler

Hierdie boek is nie meer in voorraad nie. Graffiti kan dus ongelukkig nie die boek verskaf nie. Geen bestellings sal aanvaar word nie.


R74.95


Lana sien regtig nie kans vir die passievolle omgewingskundige wat ’n Kilimandjaro-ekspedisie reël nie. Sy vrees berge. En sy vrees die uitwerking wat hierdie dinamiese en hartstogtelike man op haar
...


(18 resultate)

Jou mandjie