Nie-fiksie - Biografie & Outobiografie

Vergroot die prent

Hykie Berg


Hykie Berg, Marissa Coetzee

Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R180.00
Graffiti-prys: R144.00    Jy spaar: R36.00

Hykie Berg is 'n bekende film- en TV-akteur, geliefd en gewild reg oor Suid-Afrika. Hy is ook 'n verslaafde. Op die kruin van sy suksesloopbaan verloor Hykie alles en draai by die dood om. Hier vertel hy sy verhaal openhartig, van die dwelmhole van Hillbrow tot in 'n maksimum-sekuriteitsel in die Weskoppies-hospitaal, waar God hom van 'n gewisse dood red. Hykie nooi jou uit om te onthou dat God se liefde ook vir jou bedoel is, en dat, al doen ons wat, God ons nie laat gaan nie.

Publikasiedatum: 2017/08
Naam:
Van:
Eposadres:
Opmerking:  Karakters oor
Gradering:             
Stoor Kanselleer
[Gee terugvoer]
Terug
9780796320551

Hykie Berg

Jou mandjie