Fiksie - Liefdesromans

Vergroot die prent

Liefde in laslap


Elsa Winckler

Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R100.00


Kinderboekillustreerder Natalie Olivier het geen familie van haar eie nie, maar by haar vriendin Amelie se gulhartige mense voel sy tuis. Totdat Amelie se swaer van Itali√ę terugkeer en saam begin kuier. Die aantreklike Neethling Meyer se sjokoladebruin o√ę wat heeltyd op haar rus, onthuts Natalie heeltemal. En toe hy haar boonop uit die bloute soen, wil haar hart net nie meer normaal klop nie.
Maar Neethling is 'n beroemde skrywer van rillerromans wat duidelik sy lewe as vrygesel geniet. Het hy dan nie gereeld 'n nuwe pop aan die arm nie? Natalie weet mos hy is nie die tipe wat langtermynverhoudings aanknoop nie. Wat ook al tussen hulle is, sal nie hou nie.
Jare n√° haar kinderdae in die weeshuis vind Natalie uiteindelik meer oor haar verlore familie uit en begin sy om haar lewensverhaal in 'n laslapdeken uit te beeld. Maar Neethling se silhoe√ęt duik telkens in haar uitbeelding op. Is hul lewensstories werklik bestem om te vervleg?
Liefde in laslap is 'n liefdesverhaal van twee karakters wat lesers uit Om Amelie se tafel sal onthou.


Publikasiedatum: 2015/05
Naam:
Van:
Eposadres:
Opmerking:  Karakters oor
Gradering:             
Stoor Kanselleer
[Gee terugvoer]
Terug
9780624072287
NB

Liefde in laslap

Jou mandjie