●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415423516

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 230
Hierdie vak is jou geleentheid om die geheime van die natuurlike wêreld te leer ken. Jy sal lewe in sy kleinste vorms bestudeer. Jy sal ontdek hoe plante groei, hoe ons energie uit kos kry, en waarom sommige plant- en dierspesies oorlewe, terwyl ander uitsterf. Jy sal selfs leer omtrent die geskiedenis van lewe op die aarde, reg vanaf die beginpunt darvan. Dit alles en nog meer tussen die buiteblaaie van hierdie boek.
Publication date: 2012-06-01
No cover available
9780199049875

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 229
Publication date: 2017-01-10
Click to enlarge
Click to enlarge
9780798165860

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 229
Vers en vlam stel graad 10- Eerste Addisionele Taalleerders in staat om te beleef hoe Afrikaanse gedigte kreatief, intelligent en vindingryk met die taal omgaan. Die bundel is volgens die KABV se riglyne saamgestel. Die bundel se titel verwys na die Afrikaanse uitdrukking “iemand is vuur en vlam”, 'n uitdrukking wat daarop dui dat iemand baie opgewonde en entoesiasties is. In Vers en vlam is gedigte uit al die soorte Afrikaans opgeneem wat die belangrikste versvorme, literêre tydperke en temas in die Afrikaanse digkuns verteenwoordig. Só word daar 'n vlam aangesteek wat lig werp op die geskiedenis, op vandag se samelewing en verhoudings, asook op ontwikkeling en verstegnieke in die Afrikaanse poësie. Vers en vlam is vir die leerder en onderwyser 'n uiters bruikbare werkboek.
Dit bevat:
* 'n inleiding tot die Afrikaanse poësie;
* biografiese inligting by elke gedig met 'n oorsig van die digter se lewe en werk;
* 'n kort inleiding oor die onderwerp waaroor die leerder bloot kan nadink of 'n gesprek kan voer of kan skryf;
* agtergrond oor elke gedig en 'n kort verduideliking waaroor dit gaan; woordverklarings van moeiliker woorde in Afrikaans en Engels; * 'n afdeling “Pitkos” wat die leerder se aandag op sake vestig wat 'n sleutel is om die gedig beter te verstaan;
* 'n afdeling “Leerfokus” wat die poësietegniek wat in die gedig gebruik word, saamvat;
* kontekstuele vrae wat leerders help om soveel as moontlik van die gedig te verstaan, dit te interpreteer, en hul gevoel daaroor weer te gee;
* 'n afdeling “Vir jou joernaal en/of in die klas” wat leerders die geleentheid bied om skeppend op aspekte van die gedig te reageer;
* 'n glossarium wat literêre begrippe verduidelik.
Publication date: 2015-11-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796237361

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 229
Bevat navorsingsgebaseerde inhoud wat dubbel en dwars deur Suid-Afrikaanse en internasionale toepassings gesteun word. Assesserings konsolideer leer doeltreffend. Maak onderrig en leer maklik met belangrike konsepte en terminologie wat gelys word. Het vrae wat geformuleer is in die styl wat deur die eksamenriglyne vereis word. Bied 'n maatstaf vir Rekeningkundekursusse wat deur Suid-Afrikaanse Rekeningkunde-onderwysers gebruik word.
Publication date: 2002-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636127012

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 228
Illustrasies en aktiwiteite van hoogstaande gehalte om resultate te verbeter en leerders te motiveer - Uitstekende ondersteuning vir onderwysers - insluitende foto-kopieerbare werkstate - om tyd te bespaar en onderrig te vergemaklik - Puik kwaliteit = eksamenresultate! - Voortreflike CAPS (Curriculim Policy Assessment Statement) - dekking - geskryf deur deskundiges vir die nuwe leerplan -
Publication date: 2011-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636127036

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 228
Illustrasies en aktiwiteite van hoogstaande gehalte om resultate te verbeter en leerders te motiveer - Uitstekende ondersteuning vir onderwysers - insluitende foto-kopieerbare werkstate - om tyd te bespaar en onderrig te vergemaklik - Puik kwaliteit = eksamenresultate! - Voortreflike CAPS (Curriculim Policy Assessment Statement) - dekking - geskryf deur deskundiges vir die nuwe leerplan
Publication date: 2011-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636127128

9780636127159

9780636127395

9780636127418

9780636128439

9781415422649

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 227
Publication date: 2015-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780199046997

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 223
Publication date: 2014-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415419311

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 221
Elke boek is verdeel in kwartale of afdelings en begin met 'n pragtige prentjie om denke uit te lok en te geniet.
Elke onderwerp begin met 'n oorsig om 'n idee te gee waaroor die leerder sal leer. Die grafiese organiseerder kan gebruik word wanneer hulle studeer. Dit toon hoe die inligting georganiseer word per onderwerp.
Die eerste keer wanneer 'n belangrike terme in die teks verskyn word dit in rooi aangedui. 'n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys.
Nuwe woorde word in blou aangedui en word verduidelik in die kantlyn.
Elke eenheid se inhoud word opgedeel in afdelings.
Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het.
Die Formele Assesseringstaak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir dié wat in die klas voltooi moet word.
'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. (Moenie vergeet om ons Studiegids eBoek te gebruik wanneer hulle studeer nie! Alles wat hulle moet weet word hierin saamgevat.)
Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening.
'n Eksamenvoorbeeld aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet. 'n Voorbeeldeksamen wat agter in die boek ingesluit word help leerders met voorbereiding.
'n Woordelys en inhoudsopgawe verskaf definisies van die sleutel terme.
Publication date: 2015-01-01
No cover available
9780199053407

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 220
Publication date: 2017-01-10

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.