●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415419311

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 192
R 173You save R 19
Elke boek is verdeel in kwartale of afdelings en begin met 'n pragtige prentjie om denke uit te lok en te geniet.
Elke onderwerp begin met 'n oorsig om 'n idee te gee waaroor die leerder sal leer. Die grafiese organiseerder kan gebruik word wanneer hulle studeer. Dit toon hoe die inligting georganiseer word per onderwerp.
Die eerste keer wanneer 'n belangrike terme in die teks verskyn word dit in rooi aangedui. 'n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys.
Nuwe woorde word in blou aangedui en word verduidelik in die kantlyn.
Elke eenheid se inhoud word opgedeel in afdelings.
Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het.
Die Formele Assesseringstaak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir dié wat in die klas voltooi moet word.
'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. (Moenie vergeet om ons Studiegids eBoek te gebruik wanneer hulle studeer nie! Alles wat hulle moet weet word hierin saamgevat.)
Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening.
'n Eksamenvoorbeeld aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet. 'n Voorbeeldeksamen wat agter in die boek ingesluit word help leerders met voorbereiding.
'n Woordelys en inhoudsopgawe verskaf definisies van die sleutel terme.
Publication date: 2015-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415420850

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 222
R 200You save R 22
Die reeks is geskryf in ooreenstemming met die riglyne van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring.
'n Moontlike werkskedule is ingesluit.
Elke onderwerp begin met 'n oorsig van wat onderrig word, en die hulpbronne wat jy benodig.
Daar is raad oor hoe om jou pas te bepaal. Dit sal jou help om die hele jaar se werk betyds af te handel.
Daar word ten opsigte van elke onderwerp raad gegee oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om te en hoe om te onderrig deur 'steiers' ('scaffolding').
Al die antwoorde word gegee. Jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef te doen nie.
'n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou te help met jou onderrig en assessering. Sien die binnekant van die buiteblad.
Publication date: 2015-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796237309

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 160
R 144You save R 16
Publication date: 2015-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920378462

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 100
R 90You save R 10
Afrikaans & English

Mathematics tests with complete answers, as required by CAPS for Grade 10 learners.

Wiskunde toetse met volledige antwoorde, soos verlang deur CAPS vir Graad 10 leerders

Topics:

Term 1
1. Numbers and number relationships
2. Algebraic products
3. Algebraic factorisation
4. Algebraic fractions
5. Exponents
6. Equations, inequalities & formulae
7. Algebraic modelling
8. Trigonometry

Term 2
1. Functions and straight line graphs
2. Graphs of functions
3. Trigonometric graphs
4. Euclidian geometry involving parallel lines and triangles

Term 3
1. Analytical geometry
2. Financial matters
3. Data Handling
4. Trigonometry - 2-D problems
5. Euclidian geometry
6. Surface-area and Volume

Term 4
1. Probability
2. Revision
3. Speed Tests

Onderwerpe:

Kwartaal 1
1. Getal en getalverwantskappe
2. Algebraïese produkte
3. Algebraïese faktorisering
4. Algebraïese breuke
5. Eksponente
6. Vergelykings, ongelykhede & formules
7. Algebraïese modellering
8. Trigonometrie

Kwartaal 2
1. Funksies en reguitlyn grafieke
2. Grafieke van funksies
3. Trigonometriese grafieke
4. Euklidiese meetkunde wat ewewydige lyne en driehoeke behels

Kwartaal 3
1. Analitiese meetkunde
2. Finansiële sake
3. Datahantering
4. Trigonometrie - 2-D probleme
5. Euklidiese meetkunde
6. Buite-oppervlakte en Volume

Kwartaal 4
1. Waarskynlikheid
2. Hersiening
3. Spoedtoetse
Publication date: 2015-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920297671

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 219
R 197You save R 22
Hierdie leerderboek, gebaseer op die KABV-kurrikulum, bied die kurrikulum in 12 leerdervriendelike modules aan en dit sluit verskeie interaktiewe oefeninge in.
Publication date: 2014-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920297824

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 179
R 161You save R 18
Hierdie 3 in 1 studiegids bied, vir leerders en onderwysers, 'n omvattende en innoverende benadering tot Wiskundige Geletterdheid.

Dit bevat:

Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde in al 7 onderwerpe
Oefeninge en 'Toets jou Begrippe' vir elke onderwerp
Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & nuttige wenke
Hierdie boek bied 'n konkrete oplossing vir leerders wat hierdie vak neem. Dit ontwikkel hul vaardighede en selfvertroue in die oplos van enige soort wiskundige probleem wat spesifiek op die kurrikulum van toepassing is.

Die stimulerende maklik-om-te-volg teks, duidelike diagramme en illustrasies motiveer leerders om redelik moeiteloos deur elke onderwerp te vorder. Nuwe konsepte en tegnieke word dwarsdeur die boek sistematies vasgelê en geassesseer.

'n Noodsaaklike studiegids vir sukses in Wiskundige Geletterdheid.
Publication date: 2014-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780199046997

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 223
R 201You save R 22
Publication date: 2014-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780799345926

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 270
R 243You save R 27
Sweef en ander verhale: 'n handleiding dien as 'n hulpmiddel vir onderwysers. Die handleiding bevat 'n wye verskeidenheid van vrae en aktiwiteite vir die klaskamer met die doel om die leerder se begrip van die kortverhale in Sweef en ander verhale te verbeter.
Publication date: 2014-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920558123

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 149
R 134You save R 15
Hierdie Graad 10 Lewenswetenskappe IEB studiegids voldoen aan die IEB SAGS-dokument en dek al die afdelings van die IEB-kurrikulum.

Dit bevat:

Breedvoerige NOTAS per module
Vrae en 'Snelvure' per module
Gedetailleerde memo's
Hierdie gids is 'n noodsaaklike inleiding tot verskeie onderwerpe wat in Graad 11 en 12 verder behandel word.

Die vakmateriaal is in logiese afdelings wat 'n duidelike oorsig tesame met uitgebreide detail verskaf ten einde die Graad 10-kurrikulum te bemeester.

Die illustrasies en die reeks vrae en antwoorde gee aan die leerder 'n voorsprong en verseker dat begrip teen elkeen se individuele pas kan plaasvind. Die 'Snelvuurvrae' aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie.

Deur reg deur die jaar, sistematies deur die vakmateriaal te werk, word die leerder in staat gestel om in hierdie vak te presteer.
Publication date: 2014-03-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780195995046

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 236
R 212You save R 24
Publication date: 2014-03-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796236289

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 207
R 186You save R 21
Publication date: 2014-03-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796236296

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 152
R 137You save R 15
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107671669

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 343
R 309You save R 34
Ken & Verstaan Geografie Graad 10 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Geografie maklik baas te raak. Die innoverende Onderwysersgids bevat leiding oor elke les wat in die jaar aangebied word, asook oor assessering, antwoorde op al die aktiwiteite in die Leerdersboek, fotokopieerbare toets- en eksamenvraestelle, addisionele assesseringstake, fotokopieerbare vasleggings-, uitbreidings- en hersieningsaktiwiteite.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107608566

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 343
R 309You save R 34
Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Graad 10 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Lewenswetenskappe baas te raak. Die Onderwysersgids bevat leiding oor elke les wat in die loop van die jaar aangebied word, oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, riglyne vir assessering en fotokopieerbare hulpmiddels vir die onderwyser.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107659506

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 343
R 309You save R 34
Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 10 is deur 'n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak. Die Onderwysersgids bevat 'n onderrigrooster vir elke kwartaal wat die onderwyser help met weeklikse beplanning, ekstra voorbeelde vir projekte waaruit onderwysers kan kies, en oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek.
Publication date: 2013-12-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.