●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Leermiddels
Graad 10

Results 46 to 60 of 145
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107642553

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 187
R 168You save R 19
Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 10 (2de Uitgawe) voldoen
aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulumverklaring vir
Rekeningkunde.
Publication date: 2012-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107607880

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 187
R 168You save R 19
Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 10 (2de Uitgawe) voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulumverklaring vir Rekeningkunde.

Die Werkboek bied aan leerders die geleentheid om al die aktiwiteite in die Leerdersboek chronologies te voltooi.
Publication date: 2012-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796237323

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 226
R 203You save R 23
Publication date: 2012-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415420867

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 222
R 200You save R 22
Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (''CAPS'') geskryf. 'n Moontlike werkskedule is ingesluit. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Al die antwoorde word gegee. 'n Volkleurplakkaat en 'n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesseringstake, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.
Publication date: 2012-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415419328

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 185
R 167You save R 18
Welkom by Graad 10 Bedryfstudie. Tesame met baie opwindende dinge vanjaar, sal jy kyk na entrepreneurskap, bestuur en leierskap, beleggings, en sakesektore. Langs die pad sal jy jou kreatiewe denke en probleemoplossingsvaardighede ontwikkel. Jy sal oefen om met ander saam te werk om doelwitte te bereik, en uitvind wat dit verg om suksesvol te wees in veranderende sake-omgewings.
Publication date: 2012-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107658646

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 187
R 168You save R 19
Publication date: 2012-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920297862

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 159
R 143You save R 16
Hierdie studiegids is volgens die KABV-vereistes saamgestel.

Dit bevat:

Breedvoerige NOTAS per module
Vrae en 'Snelvure' per module
Gedetailleerde memo's
Hierdie gids is 'n noodsaaklike inleiding tot die basiese konsepte wat leerders in Graad 10 teëkom en wat die grondslag vir Lewenswetenskappe in Graad 11 en 12 vorm.

Die vakmateriaal is in logiese afdelings met duidelike kolpuntlys-opsommings ingedeel sodat die kurrikuluminhoud tot toeganklike, maklik verstaanbare eenhede vereenvoudig word.

Die vrae en antwoorde stimuleer die ontwikkeling van die leerder se wetenskaplike vaardighede en dit dra by tot 'n begrip van hoe Lewenswetenskappe en hul omgewing met mekaar skakel. Die 'Snelvuurvrae' aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie.

Deur reg deur die jaar, sistematies deur die vakmateriaal te werk, word die leerder in staat gestel om in hierdie vak te presteer.
Publication date: 2012-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920297848

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 159
R 143You save R 16
Hierdie studiegids verskaf 'n stewige basis vir Graad 11 en 12 Fisiese Wetenskappe.

Die gids is in ONDERWERPE ingedeel en bevat:

Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde
Oefeninge & Eksamenvrae
Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & handige wenke
Die leerder word stap vir stap deur die teorie, tegnieke en basiese konsepte van hierdie uitdagende vak geneem.

Die formaat is so ontwerp om die leerder deur die noodsaaklike beginsels te lei sodat meer komplekse probleme daarna met selfvertroue aangepak kan word.

Die duidelike kernnotas en gegradeerde vrae voldoen aan die vereistes van die KABV-kurrikulum en verseker dat leerders elke onderwerp in die geheel verstaan.
Publication date: 2012-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415423523

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 222
R 200You save R 22
Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (''CAPS'') geskryf. 'n Moontlike werkskedule is ingesluit. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Al die antwoorde word gegee. 'n Volkleurplakkaat en 'n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help.
Publication date: 2012-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415423516

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 200
R 180You save R 20
Hierdie vak is jou geleentheid om die geheime van die natuurlike wêreld te leer ken. Jy sal lewe in sy kleinste vorms bestudeer. Jy sal ontdek hoe plante groei, hoe ons energie uit kos kry, en waarom sommige plant- en dierspesies oorlewe, terwyl ander uitsterf. Jy sal selfs leer omtrent die geskiedenis van lewe op die aarde, reg vanaf die beginpunt darvan. Dit alles en nog meer tussen die buiteblaaie van hierdie boek.
Publication date: 2012-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415422816

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 185
R 167You save R 18
Volkleur, A4 grootte handboek.
Pragtige illustrasies en keurige uitleg.
Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.
Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. 'n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys.
Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.
Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het.
'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer.
Die Formele Assesseringstaak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir dié wat in die klas voltooi moet word.
Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening.
'n Voorbeeld van 'n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.
Publication date: 2012-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107611696

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 343
R 309You save R 34
Ken en Verstaan Rekeningkunde Onderwysersgids Graad 10 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) . Hierdie nuwe en toeganklike reeks help leerders om die inhoud van en vaardighede vir Rekeningkunde baas te raak.
Publication date: 2012-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107698918

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 343
R 309You save R 34
Ken en Verstaan Landbouwetenskappe Onderwysersgids Graad 10 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) . Hierdie nuwe en toeganklike reeks help leerders om die inhoud van en vaardighede vir Landbouwetenskappe baas te raak.
Publication date: 2012-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107694392

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 187
R 168You save R 19
Ken en Verstaan Landbouwetenskappe Graad 10 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Landbouwetenskappe baas te raak.
Publication date: 2012-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780195999198

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 324
R 292You save R 32
Oxford Suksesvolle Toerisme is 'n Toerismekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
Publication date: 2012-08-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.