●●● FREE COURIER DELIVERY ON ORDERS OVER R450 WITHIN RSA BORDERS ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107694392

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 235
Ken en Verstaan Landbouwetenskappe Graad 10 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Landbouwetenskappe baas te raak.
Publication date: 2012-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107658646

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 235
Publication date: 2012-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107642553

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 235
Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 10 (2de Uitgawe) voldoen
aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulumverklaring vir
Rekeningkunde.
Publication date: 2012-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107607880

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 235
Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 10 (2de Uitgawe) voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulumverklaring vir Rekeningkunde.

Die Werkboek bied aan leerders die geleentheid om al die aktiwiteite in die Leerdersboek chronologies te voltooi.
Publication date: 2012-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107659551

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 432
Die onderwysersgids bevat:
* leiding oor elke les wat in die loop van die jaar aangebied word
* oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek
* riglyne vir assessering
* fotokopieerbare hulpmiddels vir die onderwyser.
Publication date: 2011-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107650350

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 235
Die omvattende leerdersboek:
* Verduidelik belangrike konsepte en terme in toeganklike taal en bevat 'n woordelys wat leerders help om wetenskaplike terminologie te verstaan.
* bied 'n summatiewe assesseringstaak aan die einde van elke module
* verbind wetenskap met die alledaagse lewe met die hulp van gevallestudies
* bevat inligtingsflitse wat interessante feite onder leerders se aandag bring
* lig voorbeelde, wette en formules in die kantlyn uit.
Publication date: 2011-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107608221

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 235
Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Graad 10 (2de Uitgawe), ontwikkel met die hulp van onderwysers, voldoen aan al die vereistes van die nuutste uitgawe van die Nasionale Kurrikulumverklaring vir Lewenswetenskappe.
Publication date: 2011-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776070008

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 156
Hierdie studiewerkgids kan saam met Vers en vlam: 'n poësiebloemlesing vir graad 10 EAT gebruik word. Die aanslag is toeganklik en gerig op die leerder. 

Dit bevat onder meer: 
verduidelikings van alle literêre begrippe volgens die KABV vir EAT 
pre-, tydens en post-lees-aktiwiteite
kort opsommings van die inhoud van elke gedig in Afrikaans en Engels 
verdere woordverklarings
vrae opgestel volgens die KABV, met ruimte om antwoorde neer te skryf
verdere verrykende inligting, wenke en bronne
Publication date: 2017-08-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776070718

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 165
Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel volgens die KABV om leerders te help om Pad na jou hart, 'n roman vir Graad 10-11 Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan. Leerders beantwoord die vrae in die boek. Die gids is ook vir IEB-skole. Agtergrondinligting oor letterkunde Bespreking oor die intrige. Kontekstuele vrae. Verduideliking van elke verhaalelement. 'n Letterkundige vraestel (met wenke) Filmstudie 'n Glossarium
Publication date: 2016-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776070039

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 208
Hierdie boeke is spesifiek so saamgestel dat leerders daarin kan werk - vandaar die naam studiewerkgids. Dit is nie slegs 'n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar dis ook 'n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit vergemaklik hersiening vir die eksamen en verhoed dat waardevolle notas verdwyn, aangesien alles in een boek saamgevat word.
Publication date: 2016-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770027183

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 218
- Piekfyn Afrikaans bevat omvattende, geïntegreerde aktiwiteite wat propvol interessante idees en uitdagings is. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal met vlieënde vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat.

Die Leerderboek
- bevat hedendaagse leer en onderrigmateriaal vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal.
- taalleerstof word op 'n boeiende en dikwels prettige manier met die van verskeie ander vakke geïntegreer om julle ervaringswêreld te verryk en uit te brei.
- Wanneer assessering ter sprake kom, val die klem op die inhoud en vaardighede van Afrikaans as vak en word jy deel van 'n proses wat jou in staat stel om op hoogte van jou eie vordering en prestasie te bly.
- Die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede word deeglik vervat in 'n wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite.
- Jy word deurlopend blootgestel aan luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, terwyl jy terselfdertyd die vermoë ontwikkel om Afrikaans funksioneel, kreatief en speels te gebruik en te skep.
- Vir eksamenvoorbereiding is daar 'n piekfyn Taalgids en Letterkundegids agter in die boek.

Die onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal en ondersteun die onderwyser se taak deur:
- 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures
- leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In 'n neutedop
- wenke te gee vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk, skryf en aanbied
- gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas
- onderrigplanne vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning
- 'n formele assesseringsprogram vir graad 5, asook verskeie metodes en instrumente vir assessering
- 'n CD waarop 'n volledige onderwyserslêer, beplanningsdokumente en addisionele werkkaarte verskyn
Publication date: 2015-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770027190

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 300
Publication date: 2011-11-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770027138

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 312
Publication date: 2011-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770027107

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 235
Piekfyn Afrikaans Graad 10 vir Huistaal en Eerste Addisionele Taal bevat hedendaagse leer- en onderrigmateriaal, dikwels prettig en spontaan geïntegreer met dié van ander vakke. Taalvaardighede word deeglik aangespreek in 'n verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite.

Die onderwysersgidse bied duidelike prosedures vir die gebruik van gepaste inhoud, kontekste en temas; onderrigplanne; wenke oor klaskamer praktyk en prosedures; volledige antwoordsleutels. Die Huistaal-onderwysersgids bevat 'n DVD waarop 'n kortfilm en 'n volledige onderwyserslêer verskyn.

Die Piekfyn-reeks is geïntegreerde taaltekste saamgestel volgens die voorskrifte van die kurrikulum en goedgekeur vir die Nasionale
Talelys. Dit is toeganklike en bruikbare hulpmiddels om leer, onderrig en assessering vir die onderwyser en die leerder te vergemaklik. Dit is die eerste taalreeks met 'n eie film op DVD om visuele geletterdheid en filmstudie te onderrig en te geniet.
Publication date: 2011-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770027114

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 310
Publication date: 2011-08-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.