●●● FREE COURIER DELIVERY - WITHIN RSA BORDERS - ON ALL ORDERS ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636146402

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 122
Binne 'n kort tydjie kom Erna Rademeyer baie agter oor liefde en vriendskap: die verskillende vorme wat dit kan aanneem, die vreugde daarvan, maar ook die gevaar van verraad en misbruik. Sy kom nie met haar stiefpa oor die weg nie, terwyl haar eie pa - haar held - nog in die nabyheid is en sy vreugde het in die voëlhok wat hy so spesiaal vir haar gebou het. Haar beste vriendin, die selfstandige, uitgesproke June, openbaar dat sy ook probleme het met haar stiefpa - maar baie meer skrikwekkend as Erna. Dan raak die twee meisies se vriendskap gekompliseerd as Erna uitvind dat sy en June op dieselfde seun verlief is. Sal die twee se vriendskap hulle help om in die lewe reg te kom?

Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928405252

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 199
Hierdie Graad 9 Natuurwetenskappe handboek en studiegids is 'n belangrike nuwe toevoeging tot ons Wetenskappe-reeks wat van onskatbare waarde sal wees in die ontrafeling van 'n uitdagende kurrikulum.
Dit sluit in:

Omvattende Vaardighede-afdeling,
Geordende, maklik-om-te-volg Notas
Onderwerpgebaseerde Vrae
Volledige Antwoorde
Sleutelkenmerke:
Vaardighede-afdeling:
stap-vir-stap verduideliking van wetenskaplike ondersoek
geïllustreerde opsomming van voorstelling van data (tabelle/grafieke/diagramme)
uitgewerkte voorbeeld van 'n wetenskaplike ondersoek vraag
uitgebreide lys van Aksiewerkwoorde om die fokuspunt van vrae te identifiseer
duidelike, selfverduidelikende diagramme met byskrifte
verrykingsbrokkies om bespreking uit te lok
visuele opsommende vloeidiagramme
wye reeks vrae met volledige antwoorde
wenke en onderwyser-geselsboksies vir konteks en duidelikheid
Hierdie studiegids lê 'n stewige grondslag vir sukses in Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe. Dit moedig onafhanklike leer aan, verhoed die ontstaan van algemene wanopvattings en ontwikkel selfvertroue vir die aanpak van wetenskaplike leerinhoud.
Publication date: 2021-06-04
No cover available
9780190408350

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 117
Publication date: 2017-01-10
No cover available
9780190409494

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 117
Publication date: 2017-01-10
No cover available
9780199055135

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 117
Publication date: 2017-01-10
Click to enlarge
Click to enlarge
9780195999952

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 219
Oxford Suksesvolle Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is 'n kursus wat die KABV volg en wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die feite-ryk inhoud en die omvattende leiding vir Sosiale Wetenskappe. As onderwysers en leerders een keer Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe gebruik het, bly dit hul keuse vir sukses in die klaskamer.
Publication date: 2017-01-10
Click to enlarge
Click to enlarge
9780199058891

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 178
Oxford Suksesvolle Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is 'n kursus wat die KABV volg en wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die feiteryk inhoud en die omvattende leiding vir Natuurwetenskappe. As onderwysers en leerders een keer Oxford Suksesvolle Ekonomiese en Bestuurswetenskappe gebruik het, bly dit hul keuse vir sukses in die klaskamer.
Publication date: 2015-06-01
No cover available
9780199055548

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 164
Publication date: 2017-01-10
Click to enlarge
Click to enlarge
9780199056088

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 191
Oxford Suksesvolle Natuurwetenskappe is 'n kursus wat die KABV volg en wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die feiteryk inhoud en die omvattende leiding vir Natuurwetenskappe. As onderwysers en leerders een keer Oxford Suksesvolle Natuurwetenskappe gebruik het, bly dit hul keuse vir sukses in die klaskamer.
Publication date: 2017-01-10
Click to enlarge
Click to enlarge
9780199058983

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 218
Oxford Suksesvolle Natuurwetenskappe is 'n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne daarvan vir Natuurwetenskappe. Wanneer onderwysers en leerders eers Oxford Suksesvolle Natuurwetenskappe gebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.

Uitgebreide onderrigwenke, aktiwiteitsriglyne, en beplannings en assesseringshulpmiddels in die Onderwysersgids spaar voorbereidingstyd en verseker dat onderwysers uitblink en sukses behaal.
Publication date: 2015-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780199046898

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 186
Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe is 'n kursus wat die KABV volg en wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die feiteryk inhoud en die omvattende leiding vir Natuurwetenskappe. As onderwysers en leerders een keer Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe gebruik het, bly dit hul keuse vir sukses in die klaskamer.
Publication date: 2016-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780199050772

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 205
Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe is 'n kursus wat die KABV volg en wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die feite-ryk inhoud en die omvattende leiding vir Sosiale Wetenskappe. As onderwysers en leerders een keer Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe gebruik het, bly dit hul keuse vir sukses in die klaskamer.
Publication date: 2017-01-10
Click to enlarge
Click to enlarge
9780199056552

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 205
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780199056545

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 270
Publication date: 2014-01-01
No cover available
9780195997101

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 96
Publication date: 2017-01-10

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.