●●● FREE COURIER DELIVERY - WITHIN RSA BORDERS - ON ALL ORDERS ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9780199054282

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 223
Headstart is 'n gebruikersvriendelike reeks met 'n eenvoudig stapsgewyse benadering wat verseker dat die KABV volledig gedek word. Onderwysers vertrou Headstart Skeppende Kunste om vaste fondamente te le en om leerders te lei soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer tyd vir onderrig. Die toeganklike taalgebruik en deurdagte werkstempo verseker dat elke leerder in staat sal wees om deur die graad en fase te vorder.
Publication date: 2017-01-10
Click to enlarge
Click to enlarge
9780195996456

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 164
Leerders vertrou die eenvoudige stap-vir-stap benadering in Headstart Tegnologie om stewige fondasies te lê en om hul leerders te lei terwyl hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer onderrigtyd. Die toeganklike taal en goedbeplande leertempo verseker dat elke leerder deur die graad en fase sal kan vorder.
Publication date: 2017-01-10
Click to enlarge
Click to enlarge
9780199044689

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 218
'n Stap vooruit
Headstart is 'n gebruikersvriendelike reeks met 'n eenvoudige, stapsgewyse benadering wat verseker dat die KABV volledig gedek word. Onderwysers vertrou Headstart Tegnologie om vaste fondamente te le en om leerders te lei soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer tyd vir onderrig. Die toeganklike taalgebruik en deurdagte werkstempo verseker dat elke leerder in staat sal wees om deur die graad en fase te vorder.
Publication date: 2014-02-01
No cover available
9780195999457

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 198
Publication date: 2017-01-10
No cover available
9780199043200

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 270
Publication date: 2017-01-10
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107649743

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 222
Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 9 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul wetenskapkennis kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek bied onder andere: ondersoeke en verrykings- en praktiese aktiwiteite vir elke kwartaal, summatiewe assesseringstake aan die einde van elke eenheid en 'Toets jouself'-hersieningsvrae na elke onderwerp om leerders te help om hulle kennis te konsolideer, 'Het jy geweet'-flitse met interessante brokkies inligting, asook Veiligheidsflitse wat leiding verskaf oor hoe om eksperimente veilig uit te voer, en 'n woordelys wat leerders help om wetenskaplike terminologie te verstaan.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107653047

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 457
Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 9 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul wetenskapkennis kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids bevat: 'n werkskedule vir die hele jaar om beplanning maklik te maak, riglyne oor die onderrig van elke les en elke vorm van assessering asook stapsgewyse ondersteuning met die aanbieding van aktiwiteite, fotokopieerbare assesseringsvorms, toetse en voorbeeld-vraestelle met hulle memorandums.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107618855

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 457
Ken & Verstaan Wiskunde Graad 9 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help leerders nie alleen om belangrike vaardighede in die vak te ontwikkel nie, maar gee aan hulle ook die bes moontlike basis waarop hulle hul Wiskunde-kennis kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids sluit in: 'n gedetailleerde onderrigplan om beplanning in die klaskamer te ondersteun, onderrigwenke wat die onderwyser verdere leiding met betrekking tot die onderwerpe in die leerdersmateriaal gee, uitgewerkte antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, fotokopieerbare hulpmiddels om in die klaskamer te gebruik.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107614345

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 222
Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 is deur 'n ervare span geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help die leerders om die inhoud van en vaardighede vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek verduidelik sowel kernbegrippe as ekonomie- en rekeningkundeterme in toeganklike taal, sluit voorbeelde uit die leerders se omgewings in, voorsien woordverklarings in die kantlyn asook 'n volledige woordelys aan die einde van die boek, bied geleentheid vir gereelde konsolidering van nuutverworwe kennis in die afdelings vir hersiening en eksamenvoorbereiding. Die innoverende Onderwysersgids bevat 'n volledige onderrigrooster vir moeitevrye beplanning, riglyne vir die aanbieding en assessering van elke les, antwoorde op al die aktiwiteite in die Leerdersboek, 'n omvattende woordelys, fotokopieerbare assesseringstake, toetse en voorbeeldvraestelle en memorandums, fotokopieerbare template en hulpbronne vir die onderwyser. Die Onderwysersgids sluit ook in 'n CD-ROM met PowerPoint-aanbiedings vir gebruik in die klaskamer. Die CD bied interessante voorbeelde om nuwe begrippe te verduidelik, alle oplossings vir aktiwiteite en assesseringstake asook talle grafika en tabelle om die leerervaring te verryk.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107696884

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 157
Inhoud
Onderwerp 2: Kontantontvangstejoernaal en
Kontantbetalingsjoernaal (alleenhandelaar)
Vasleggingsaktiwiteit
Uitbreidingsaktiwiteit
Onderwerp 4: Algemene Grootboek en Proefbalans
(alleenhandelaar)
Vasleggingsaktiwiteit
Uitbreidingsaktiwiteit

Hersiening Kwartaal 1
Onderwerp 7: Krediettransaksies: Debiteure (1)
Vasleggingsaktiwiteit
Uitbreidingsaktiwiteit

Hersiening Kwartaal 2
Halfjaareksamen Kwartaal 2
Onderwerp 12: Krediettransaksies: Debiteure (2)
Vasleggingsaktiwiteit
Uitbreidingsaktiwiteite
Onderwerp 13: Krediettransaksies: Krediteure (1)
Vasleggingsaktiwiteit
Uitbreidingsaktiwiteit
Onderwerp 15: Krediettransaksies: Krediteure (2)
Vasleggingsaktiwiteit
Uitbreidingsaktiwiteite

Hersiening Kwartaal 3
Onderwerp 17: Transaksies: Kontant en krediet
Uitbreidingsaktiwiteit
Vasleggingsaktiwiteit

Hersiening Kwartaal 4
Jaareindeksamen Kwartaal 4
Onderwerp: Debiteureafslag
Onderwerp: Krediteureafslag
Onderwerp: Finansiële state van 'n
handelsonderneming
Publication date: 2015-01-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107625396

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 457
Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 is deur 'n ervare span geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help die leerders om die inhoud van en vaardighede vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek verduidelik sowel kernbegrippe as ekonomie- en rekeningkundeterme in toeganklike taal, sluit voorbeelde uit die leerders se omgewings in, voorsien woordverklarings in die kantlyn asook 'n volledige woordelys aan die einde van die boek, bied geleentheid vir gereelde konsolidering van nuutverworwe kennis in die afdelings vir hersiening en eksamenvoorbereiding. Die innoverende Onderwysersgids bevat 'n volledige onderrigrooster vir moeitevrye beplanning, riglyne vir die aanbieding en assessering van elke les, antwoorde op al die aktiwiteite in die Leerdersboek, 'n omvattende woordelys, fotokopieerbare assesseringstake, toetse en voorbeeldvraestelle en memorandums, fotokopieerbare template en hulpbronne vir die onderwyser. Die Onderwysersgids sluit ook in 'n CD-ROM met PowerPoint-aanbiedings vir gebruik in die klaskamer. Die CD bied interessante voorbeelde om nuwe begrippe te verduidelik, alle oplossings vir aktiwiteite en assesseringstake asook talle grafika en tabelle om die leerervaring te verryk.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107664562

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 261
Ken & Verstaan Wiskunde Graad 9 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help leerders nie alleen om belangrike vaardighede in die vak te ontwikkel nie, maar gee aan hulle ook die bes moontlike basis waarop hulle hul Wiskunde-kennis kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek bied: aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip van elk van die onderwerpe in die kurrikulum vir Wiskunde ontwikkel, hoofrekene-aktiwiteite om reeds bekende konsepte, en vaardighede te hersien en verder uit te brei, 'n verskeidenheid voorbeelde gerig op leerders se eie ervarings.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796249340

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 207
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796235176

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 259
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796235190

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 315
Publication date: 2014-01-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.