●●● FREE COURIER DELIVERY ON ORDERS OVER R450 WITHIN RSA BORDERS ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636146228

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 181
Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas.

Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoë, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die Leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreëls, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636119796

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 218
Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas.

Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636145849

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 293
Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas.

Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636140240

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 290
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636144927

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 269
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636145726

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 250
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636143487

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 217
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636146402

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 122
Binne 'n kort tydjie kom Erna Rademeyer baie agter oor liefde en vriendskap: die verskillende vorme wat dit kan aanneem, die vreugde daarvan, maar ook die gevaar van verraad en misbruik. Sy kom nie met haar stiefpa oor die weg nie, terwyl haar eie pa - haar held - nog in die nabyheid is en sy vreugde het in die voëlhok wat hy so spesiaal vir haar gebou het. Haar beste vriendin, die selfstandige, uitgesproke June, openbaar dat sy ook probleme het met haar stiefpa - maar baie meer skrikwekkend as Erna. Dan raak die twee meisies se vriendskap gekompliseerd as Erna uitvind dat sy en June op dieselfde seun verlief is. Sal die twee se vriendskap hulle help om in die lewe reg te kom?

Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485308287

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 95
Jou venster op die Lae Lande (Nederland en België) en Europa!

Eenders & Anders voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV) en kan as verryking saam met een van die hoofstukke in jou taalhandboek gebruik word. Dit sluit by die KABV-kurrikulum kwartaal 2, week 5 en 6 aan.

Die doel van hierdie lespakket is om jou 'n blik op die letterkunde, taal en kultuur van Nederland en Vlaandere (die Nederlandssprekende deel van België) te bied. Aan die einde van die lespakket gaan jy selfs 'n bietjie Nederlands praat.

Die teks is soms in Afrikaans en soms in Nederlands. Jy sal leer van die ooreenkomste (eenders) en die verskille (anders) tussen die twee tale. Vrae en opdragte word ingesluit.

Jy sal agterkom dat taalleer nie vir dooie fossiele en bleeksiele is nie. Met jou nuwe kennis van Nederlands sal jy skielik verstaan waar baie van die woorde en uitdrukkings in Afrikaans vandaan kom en hoe Afrikaans uit hoofsaaklik Nederlands ontwikkel het.

Taalleer word 'n opwindende ontdekkingstog!
Publication date: 2018-02-20
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485308409

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 115
Hierdie lespakket - die eerste van 'n reeks wat van graad 6 tot graad 11 strek - het dit ten doel om leerders aan die Nederlandse kultuur, taal en letterkunde bekend te stel.

Leerders vertrek vanaf 'n bekende terrein (Afrikaans en Suid-Afrika) na nuwe wêrelde (Nederlands en Nederland en België). Hulle fokus op wat dieselfde in die verskillende lande en tale is, maar ondersoek ook dit wat anders is.
Die meeste leerders sal bekend wees met die legendariese karakters wat bespreek word, en sal besef dat ons kulture baie deel, maar dat daar tog verskille is - sommige oppervlakkig; ander meer diepgaande.

KURRIKULUM-INLIGTING
Die inhoud dek al die werk wat in week 5 en 6 in kwartaal 2 in die kurrikulum uiteengesit word, maar betrek ook werk uit ander weke. Dit is juis so gekies dat die Nederlandse lespakket ter verryking of as hersiening gebruik kan word. Die taalaspekte dek onder andere gedeeltes waar ooreenkomste en verskille tussen Afrikaans en Nederlands duidelik ter sprake is, naamlik spelling en woordeskatontwikkeling.
Publication date: 2018-02-20
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920378455

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 90
Publication date: 2015-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781919906195

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 190
Die onderwerpe vir elke kwartaal word behandel in die volgorde, soos voorgeskryf in die 'CAPS' dokument.
Onderwerpe sluit in:
Kwartaal 1: - Telgetalle - Heelgetalle - Gewone breuke - Desimale breuke - Eksponente - Numeriese en Meetkundige patrone - Funksies en Verwantskappe - Algebraïese uitdrukkings - Algebraïese vergelykings - Hersiening
Kwartaal 2: - Konstruksie van meetkundige figure - Meetkunde van 2-D vorms - Meetkunde - Die stelling van Pythagoras - Omtrek en oppervlakte van 2-D figure - Hersiening
Kwartaal 3: - Funksies en Verwantskappe - Algebraïese uitdrukkings - Algebraïese vergelykings - Grafieke - Buite-oppervlakte en volume - Hersiening
Kwartaal 4: - Transformasie Meetkunde - Meetkunde van 3-D voorwerpe - Datahantering - Datahantering - Datahantering - Waarskynlikheid - Hersiening
Publication date: 2013-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780799355048

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 250
Toulopers: 'n handleiding dien as 'n hulpmiddel vir onderwysers. Die handleiding bevat 'n wye verskeidenheid van vrae en aktiwiteite vir die klaskamer met die doel om die leerder se begrip van die kortverhale in Toulopers te verbeter.
Publication date: 2014-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796235848

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 233
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796235855

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 360
Publication date: 2014-01-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.