DISCOUNT ONLY ON ONLINE PURCHASES ●●● FREE Pargo delivery on orders above R350
Click to enlarge
Click to enlarge
9780199042685

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 111
R 100You save R 11
Publication date: 2013-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780199056040

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 176
R 158You save R 18
Publication date: 2013-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780199056163

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 120
R 108You save R 12
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780195995855

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 195
R 176You save R 19
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770022751

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 180
R 162You save R 18
Piekfyn Afrikaans Graad 4 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met dié van ander vakke geïntegreer sodat die kennis wat leerders opdoen, hulle ervaringswêreld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 5.
Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland.
Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief,
vloeiend en ekspressief te gebruik.
Afdelings soos Pitkos, In 'n neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor.
Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en 'n liefde vir lees te kweek.
Publication date: 2012-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770029255

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 175
R 158You save R 17
'n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste Addisionele Taal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediere Fase ontwikkel.
Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks.
Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en fotoverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer.
Daar is ook heelwat inligtings-, sosiale en mediatekste wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie. Soms gaan hulle oulike poskaarte, briewe, pamflette en plakkate lees. Dan is daar ook talle interessante koerantberigte, resensies, onderhoude, verslae en advertensies om hul taalkennis uit te brei.
Al hierdie lekker leeswerk gaan jong lesers help om Afrikaans spoggerig en vlot te lees en hul taalbegrip te bevorder.
Vir die klaskamer :
Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die leesboek voorsien:
✔ Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is
✔ Toeligting by moeiliker tekste
✔ Woordverklarings vir komplekse woorde
✔ Die stappe van die leesproses
Publication date: 2012-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770022768

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 249
R 224You save R 25
Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 4 Eerste Addisionele Taal.
Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur:
✔ te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind
✔ gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas wat verband hou met die doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring, en integrering oor die kurrikulum heen spontaan te bewerkstellig
✔ 'n bruikbare onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien
✔ 'n omvattende formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien
✔ beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon
✔ 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite
✔ 'n CD waarop aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take, asook A2-grootte volkleur plakkate en idiome gratis beskikbaar te stel.
Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).
Publication date: 2012-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770028463

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 238
R 214You save R 24
Publication date: 2015-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770029224

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 220
R 198You save R 22
Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat.

Met behulp van die LEERDERBOEK sal leerders

- spontaan oor verskeie interessante onderwerpe en tekste gesels
- vlot en ekspressief praat en toesprake lewer
- glad kommunikeer in verskillende sosiale situasies
- vinnig verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik
- noukeurig en krities na taalgebruik luister
- taalstrukture deeglik onder die knie kry en foutloos gebruik
- nuwe woorde en sinne gebruik
- transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf.

Die ONDERWYSERSGIDS bied:

- 'n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures
- leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In 'n neutedop
- wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk en skryf
- gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye verskeidenheid tekssoorte volgens eietydse temas
- onderrigplanne vir elke module asook riglyne vir lesbeplanning
- 'n formele assesseringsprogram, asook metodes en instrumente vir assessering
- 'n CD waarop 'n volledige onderwysers lêer, beplanningsdokumente en addisionele werkkaarte verskyn.

Elke LEESBOEK is ingedeel volgens genres, met tekste en temas wat gepas is vir leerders in die Intermediêre Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei.

Die leesboeke bied:

- kort en lang stories, fotoverhale, dramas, gedigte, en inligtings-, sosiale en mediatekste
- prikkelende materiaal soos poskaarte, briewe, pamflette en plakkate, koerantberigte, resensies, verslae en advertensies.
Ter ondersteuning van die onderwyser is die volgende inligting ook in die leesboek ingesluit:
- vrae oor tekste, geformuleer volgens kognitiewe vlakke
- toeligting by moeiliker tekste
- woordverklarings vir komplekse woorde.
Publication date: 2015-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770028470

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 249
R 224You save R 25
Publication date: 2015-05-01
No cover available
9780190413798

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 54
R 49You save R 5
Publication date: 2017-01-10
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636119734

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 153
R 138You save R 15
Publication date: 2012-11-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636138667

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 123
R 111You save R 12
Publication date: 2012-11-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636136946

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 258
R 232You save R 26
Publication date: 2012-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636165106

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 80
R 72You save R 8
Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en konsolideer. Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys.
Die vlak is gepas om leerders maklik te help oefen en hersien, terwyl ekstra aanlyn aktiwiteite hulle belangstelling verder prikkel.
Vir leerders is die Kitsreken-reeks 'n prettige, maklike manier om selfstandig te werk en hul vordering te toets.
Vir onderwysers wat 'n helder begrip van wiskunde moet hê, is dit 'n onmisbare hulpbron tot selfversekerdheid in die klas
Publication date: 2015-01-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.