●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: CAMBRIDGE

Results 301 to 315 of 335
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107650350

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 235
Die omvattende leerdersboek:
* Verduidelik belangrike konsepte en terme in toeganklike taal en bevat 'n woordelys wat leerders help om wetenskaplike terminologie te verstaan.
* bied 'n summatiewe assesseringstaak aan die einde van elke module
* verbind wetenskap met die alledaagse lewe met die hulp van gevallestudies
* bevat inligtingsflitse wat interessante feite onder leerders se aandag bring
* lig voorbeelde, wette en formules in die kantlyn uit.
Publication date: 2011-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107659551

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 432
Die onderwysersgids bevat:
* leiding oor elke les wat in die loop van die jaar aangebied word
* oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek
* riglyne vir assessering
* fotokopieerbare hulpmiddels vir die onderwyser.
Publication date: 2011-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107608221

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 235
Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Graad 10 (2de Uitgawe), ontwikkel met die hulp van onderwysers, voldoen aan al die vereistes van die nuutste uitgawe van die Nasionale Kurrikulumverklaring vir Lewenswetenskappe.
Publication date: 2011-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521726832

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Susie Appleby
Leermiddels  -  Leesboeke
R 75
Elkeen van die drie verhale in hierdie versameling is 'n verwerking van 'n fabel van Aesopus en die verhaaltjies het dus elkeen 'n morele les. Een vertel wat gebeur wanneer mense oor onbenullighede stry, 'n ander verduidelik hoe probleme opgelos kan word en die laaste een moedig die leser aan om ernstig te dink oor wat hulle rondom hulle sien en om ander mense nie sommer blindelings te volg nie.
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521726733

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 75
Hierdie verhaal handel oor kwessies rondom MIV en ook VIGS in die lewe van 'n jong meisietjie wat MIV-positief is. Ons sien hoe haar lewe ooreenstem met dié van haar vriendinne en hoe sy, net soos hulle, dit geniet om kinderdinge te doen, behalwe dat sy in somme gevalle versigtig moet wees omdat sy 'n virus in haar bloed het.
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521726634

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Claudia Fehr-Levin
Leermiddels  -  Leesboeke
R 75
Lesers kry in hierdie nie-fiksie boek die geleentheid om meer oor water te wete te kom, om te leer hoe om informasie in 'n nie-fiksie boek baas te raak - insluitende die inhoudsopgawe, onderskrifte, byskrifte en verskillende vlakke opskrifte. Die illustrasies bestaan uit sowel foto's as tekeninge.
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521726535

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Tasia Rosser
Leermiddels  -  Leesboeke
R 75
In hierdie verhaal word daar op 'n prettige manier talle vrae gevra oor die lesers se lewens en die tegnologie wat hulle teëkom. Die illustrasies speel 'n beangrike rol in die boek aangesien hulle vertel wat die seuntjie in die boek werklik dink.
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521726290

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Jiggs Snaddon-Wood
Leermiddels  -  Leesboeke
R 75
Hierdie boek wys op 'n prettige manier hoe mense en dier hulle liggame beweeg en die leser word bekendgestel aan 'n ryk wooordeskat oor beweging. Die boek toon ook hoe verskillende diere ontwikkel van geboorte tot volwassenheid.
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521726191

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Tasha St John-Reid
Leermiddels  -  Leesboeke
R 75
'n Groep kinders knou 'n ander groep af deur klein, gemene dinge te doen. Later voel hulle sleg oor wat hulle gedoen het en probeer om te sê dat hulle jammer is. Hulle belowe om aan die afgeknoude groep groot gunste te bewys om vir hulle gedrag te vergoed, maar al wat laasgenoemde van die boelies wil hê, is dat hulle dit moet bedoel wanneer hulle om verskoning vra en dan wag om vergewe te word.
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521726023

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Mel Todd
Leermiddels  -  Leesboeke
R 75
Hierdie storie verduidelik met groot deernis dat die dood 'n deel van die lewe is - 'n hartseer maar, in hierdie geval, 'n normale gebeurtenis. Alhoewel die verhaal plek-plek baie hartseer is, gee die gesin en hulle vriende mekaar ondersteuning en troos. Lesertjies word daarvan bewus dat ook die mens 'n lewensiklus het.
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521725897

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Elizabeth Pulles
Leermiddels  -  Leesboeke
R 75
Lizo is 'n straatkind in Kaapstad. Hy probeer aan die lewe bly deur vir verbygangers te sing. Op 'n dag hoor 'n lid van die Kaapse Klopse vir Lizo
en nooi hom om by hulle orkes aan te sluit. Lizo vind uiteindelik 'n plek waar hy tuis voel.
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521725613

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Ian Lusted
Leermiddels  -  Leesboeke
R 75
'n Deurmekaar en morsige jong seun het 'n baie agtermekaar en netjiese sussie. Hy probeer sy uiterste bes om ook mooi skoon te bly, maar hy is nog steeds 'n bietjie onnet. Uiteindelik besef hy dat sy sussie perfek mag wees maar dat hy sy perfekte self is!
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521725514

Leermiddels: Leesboeke

Illustrator: Sally Whines
Leermiddels  -  Leesboeke
R 75
'n Apiegesin hou 'n mensgesin dop terwyl hulle piekniek hou. Hulle sien hoe die mense bier drink en sigarette rook, en so gou as wat hulle vertrek, begin die apies hulle na-aap. Die nuuskierige apies voel so naar van die bier en die sigarette dat hulle per ongeluk die bos aan die brand steek. Uiteindelik besef hulle dat sommige mensegewoontes nie die moeite werd is om na te aap nie!
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521725309

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 75
Jake is 'n baba wat in 'n onveilige huis grootword. Sy gesinslede is almal baie besig en kom telkens net agter dat hy in gevaar verkeer as dit amper reeds te laat is. In plaas daarvan om die huis te beveilig, besluit hulle dan om vir Jake in 'n speelhok te sit!
Publication date: 1996-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521725156

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 75
'n Klein seuntjie kyk aandagtig hoe lede van sy gesin hulle geld bêre. Hy wonder of hulle wegsteekplekke baie veilig is. Hy dink sý plek is die heel veiligste. Maar is dit?
Publication date: 1996-01-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.