●●● R50 delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: CAMBRIDGE

Results 241 to 255 of 335
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107604889

Education: Grade 1

Education  -  Grade 1
R 369
Study & Master English First Additional Language Big Book 4 for Grade 1 contains carefully selected stories for the Shared Reading component of the curriculum.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107634220

Education: Grade 1

Education  -  Grade 1
R 369
Study & Master English First Additional Language Big Book 3 for Grade 1 contains carefully selected stories for the Shared Reading component of the curriculum.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107619777

Education: Grade 1

Education  -  Grade 1
R 369
Study & Master English First Additional Language Big Book 2 for Grade 1 contains carefully selected stories for the Shared Reading component of the curriculum.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107668256

Education: Grade 1

Education  -  Grade 1
R 369
Study & Master English First Additional Language Big Book 1 for Grade 1 contains carefully selected stories for the Shared Reading component of the curriculum.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107602120

Education: Grade 1

Education  -  Grade 1
R 432
Study & Master Lifeskills Grade 1 has been specially developed by an experienced author team for the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS). This new and easy-to-use course not only helps learners to master essential content and skills in the subject, but gives them the best possible foundation on which to build their lifeskills knowledge. The innovative Teacher's Guide includes expanded contents pages that provide a detailed work schedule for the whole year, guidance on the teaching of each lesson and on assessment for the whole year, step-by-step support in the teaching of Creative Arts and Physical Education activities and also contains photocopiable record sheets and templates as well as additional songs and rhymes.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107663473

Leermiddels: Graad 1

Leermiddels  -  Graad 1
R 65
Ken en Verstaan Lewensvaardighede Graad 1 is spesiaal deur 'n span ervare skrywers vir die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ontwikkel. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net die leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van lewensvaardighede kan voortbou. Die lywige Werkboek verskaf oorgenoeg werkvelle om die aktiwiteite wat in die Leerdersboek behandel word, te konsolideer, bevat bykomende aktiwiteite wat op die inhoud en konsepte wat in die Leerdersboek behandel word, uitbrei, en bied assesseringsoefeninge wat die onderwyser saam met die leerders kan gebruik.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107602021

Leermiddels: Graad 1

Leermiddels  -  Graad 1
R 104
Ken en Verstaan Lewensvaardighede Graad 1 is spesiaal deur 'n span ervare skrywers vir die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ontwikkel. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net die leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van lewensvaardighede kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe wat deur die KABV Lewensvaardighede-kurrikulum gespesifi seer word, sluit volkleur illustrasies, foto's en diagramme van goeie gehalte in en bied huidige en relevante inhoud.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107602137

Leermiddels: Graad 1

Leermiddels  -  Graad 1
R 432
Ken en Verstaan Lewensvaardighede Graad 1 is spesiaal deur 'n span ervare skrywers vir die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ontwikkel. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net die leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van lewensvaardighede kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids sluit uitgebreide inhoudsopgawes in wat 'n gedetailleerde werkskedule vir die hele jaar bied, verskaf leiding vir die onderrig van elke les asook hulp met assessering vir die hele jaar, verskaf stap-vir-stap ondersteuning by die onderrig van aktiwiteite wat Skeppende Kuns en Liggaamsopvoeding behels, en verskaf fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle, asook addisionele liedjies en rympies.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780620567862

Leermiddels: Graad 7

Leermiddels  -  Graad 7
R 195
Leerders in die finale jaar van hul laerskoolopleiding wat wil seker maak dat hulle ten volle gereed is om met skoolwiskunde op sekondêre vlak te begin.
Leerders in hul eerste jaar op hoërskool wat bykomende hersiening en bykomende oefening in basiese vaardighede nodig het.
Publication date: 2013-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780620567855

Education: Grade 7

Education  -  Grade 7
R 195
Preparing for High School Maths consolidates key CAPS skills. This book has been written for students in the final year of primary school who want to make sure that they are fully prepared to begin secondary school maths, as well as for students in the first year of secondary school who need revision and extra practice on basic skills. Ten content areas are covered, including a complete chapter on problem solving.
Publication date: 2013-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107660984

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 320
Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Graad 11 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Fisiese Wetenskappe baas te raak. Die omvattende Leerdersboek verduidelik belangrike konsepte en terme in toeganklike taal en bevat 'n woordelys wat leerders help om wetenskaplike terminologie te verstaan, bied 'n summatiewe assesseringstaak aan die einde van elke module wat leerders help om hulle kennis te konsolideer. Die Leerdersboek verbind wetenskap met die alledaagse lewe met die hulp van gevallestudies en slaag so daarin om sensitiewe kwessies op 'n gebalanseerde wyse aan te spreek, bevat Inligtingsflitse wat interessante feite onder leerders se aandag bring, en lig voorbeelde, wette en formules in die kantlyn uit.
Publication date: 2013-02-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107682078

Leermiddels: Graad 2

Leermiddels  -  Graad 2
R 65
Ken en Verstaan Lewensvaardighede Graad 2 is spesiaal deur 'n span ervare skrywers vir die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ontwikkel. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net die leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van lewensvaardighede kan voortbou. Die lywige Werkboek verskaf oorgenoeg werkvelle om die aktiwiteite wat in die Leerdersboek behandel word, te konsolideer, bevat bykomende aktiwiteite wat op die inhoud en konsepte wat in die Leerdersboek behandel word, uitbrei, en bied assesseringsoefeninge wat die onderwyser saam met die leerders kan gebruik.
Publication date: 2013-02-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521167574

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 235
'Wat as?' stel vrae oor die leerders se lewens en die tegnologie waarmee hulle leef op 'n prettige en soms fantasie-gevulde manier. Die eenvoudige vraag en antwoordstyl van die storieboek probeer om bespreking oor en ondersoek na die tegnologie rondom ons te stimuleer. Die illustrasies speel 'n groot rol in hierdie storieboek aangesien hulle baie vertel oor wat die seun in die storie eintlik dink. Die illustrasies is gedetailleerd en is ook 'n goeie onderwerp vir verdere bespreking.
Publication date: 2013-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521154390

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 235
Vusirala is 'n gulsige reus wat altyd honger is. Die dorpenaars is almal bang vir hom totdat 'n jong meisie wat dapper en slim is, hulle red. Hierdie storie handel oor groei, vergelykende grootte, samestelling van getalle en verdubbeling; Die reus verdubbel sy grootte elke keer as hy verskyn en word dubbel die aantal diere gegee om te eet. Die storie raak ook aan teenoorgesteldes soos swaar en lig en hard en sag en op skatting. Die feit dat die jong meisie haar probleem oplos deur eerder te dink as om weg te hardloop help om die leerders te laat sien dat daar soms 'n goeie oplossing in hul eie gedagtes is en nie net iets wat hulle van iemand anders geleer het nie.
Publication date: 2013-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521155977

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 235
Lindi se pa het haar gewaarsku om nie die pad na die bos te neem nie omdat 'n gevaarlike monster daar kan woon. Hierdie storie handel oor grootte en groei en samestelling van getalle. Dit versterk ook tel en maak patrone uit ritme en rym.
Publication date: 2013-01-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.