●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: CAMBRIDGE

Results 271 to 285 of 333
Sorted by:  Author
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521155847

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 235
R 212You save R 23
Ntsiki was afwesig van die skool omdat sy siek was. Sy is op haar verjaarsdag terug skool toe en die kinders beplan 'n verrassing vir haar. Hulle wil die grootste verjaardagkoek in die wêreld maak. Die hoof tema van hierdie storie is dié van proses - iets wat in 'n sekere tyd gedoen word om 'n doel te bereik - in hierdie geval die bak van 'n koek. Om die bestanddele te kry, meet, meng, verhit die oond en bak die koek vir die nodige tyd, is die hoofelemente van hierdie storie. Kalender tyd en groot getalle word ook bekendgestel. Die honderde en duisende word aangebied as deel van die fantasieverhaal om te help beklemtoon hoe groot hulle is.
Publication date: 2013-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521167239

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 235
R 212You save R 23
'Ons onthou vir Ouma' begin met die koms van 'n pasgebore babasussie vir Andrina. Die baba word verwelkom deur almal, insluitende ouma. Kort daarna sterf ouma en Andrina is verslae. Sy huil by die skool en weet nie hoe om haar hartseer te hanteer nie. Maar toe kom mense wat haar ouma geken het, by haar huis in. Elkeen het 'n storie en 'n herinnering oor ouma. Deur die verhale besef Andrina dat 'n deel van haar ouma in die harte en gedagtes van ander leef, vanweë die vriendelikheid wat sy aan hulle bewys het en die goeie dade wat sy gedurende haar leeftyd gedoen het. Die waarde van hierdie storie lê in die sagte hantering van die dood as deel van die lewe; 'n hartseer, maar in hierdie geval, natuurlike gebeurtenis. Alhoewel daar werklike en diep hartseer is, is daar ook troos en ondersteuning van familie en vriende. Daar is ook 'n nuwe baba in die huis. Die storie wys aan kinders die siklus van lewe.
Publication date: 2013-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521160636

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 235
R 212You save R 23
'n Gesin beplan om te trek van hul ou huis na die nuwe een. Een van die broers is nie baie opgewonde oor hierdie skuif nie, maar word meer opgewonde oor die tyd. Ons volg die gesin as hulle na die planne van hul nuwe huis kyk, die bouperseel besoek, pak en dan uiteindelik na die nuwe huis trek. Die Wiskunde temas in hierdie storie sluit in kalender tyd, afstand, sorteer, meting en posisie.
Publication date: 2013-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521155977

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 235
R 212You save R 23
Lindi se pa het haar gewaarsku om nie die pad na die bos te neem nie omdat 'n gevaarlike monster daar kan woon. Hierdie storie handel oor grootte en groei en samestelling van getalle. Dit versterk ook tel en maak patrone uit ritme en rym.
Publication date: 2013-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521154390

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 235
R 212You save R 23
Vusirala is 'n gulsige reus wat altyd honger is. Die dorpenaars is almal bang vir hom totdat 'n jong meisie wat dapper en slim is, hulle red. Hierdie storie handel oor groei, vergelykende grootte, samestelling van getalle en verdubbeling; Die reus verdubbel sy grootte elke keer as hy verskyn en word dubbel die aantal diere gegee om te eet. Die storie raak ook aan teenoorgesteldes soos swaar en lig en hard en sag en op skatting. Die feit dat die jong meisie haar probleem oplos deur eerder te dink as om weg te hardloop help om die leerders te laat sien dat daar soms 'n goeie oplossing in hul eie gedagtes is en nie net iets wat hulle van iemand anders geleer het nie.
Publication date: 2013-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge

SUPPLIER OUT OF STOCK

9780521167574

Leermiddels: Leesboeke

Leermiddels  -  Leesboeke
R 235
R 212You save R 23
'Wat as?' stel vrae oor die leerders se lewens en die tegnologie waarmee hulle leef op 'n prettige en soms fantasie-gevulde manier. Die eenvoudige vraag en antwoordstyl van die storieboek probeer om bespreking oor en ondersoek na die tegnologie rondom ons te stimuleer. Die illustrasies speel 'n groot rol in hierdie storieboek aangesien hulle baie vertel oor wat die seun in die storie eintlik dink. Die illustrasies is gedetailleerd en is ook 'n goeie onderwerp vir verdere bespreking.
Publication date: 2013-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521188975

Education: Grade 5

Education  -  Grade 5
R 170
R 153You save R 17
Study & Master English First Additional Language has been specially developed by an experienced author team to meet all the requirements of the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS) for the Intermediate Phase. This new and easy-to-use course helps learners master essential content and skills in English, and gives them the best possible foundation on which to build their language knowledge. The comprehensive Learner's Book includes:
- useful information and constructive activities that develop all the skills specified by the CAPS English First Additional Language curriculum
- colourful illustrations, photographs and diagrams that promote understanding
- current and relevant content, clearly set out according to the curriculum document. The colourful Core Reader includes:
- stories, poems and interesting information texts, carefully selected to stimulate a love of reading
- original artwork by well-known illustrators. The innovative Teacher's Guide includes:
- an expanded contents page providing a detailed work schedule for the whole year
- guidance on the teaching of each lesson and on each form of assessment
- suggested answers to the activities in the Learner's Book
- remedial and extension activities for each unit
- step-by-step support in the teaching of language activities
- photocopiable record sheets and templates
- a complete section on formal assessment, with sample exams, memos and record sheets.
Publication date: 2012-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521189125

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 165
R 149You save R 16
Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe is deur'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help leerders nie alleen om belangrike vaardighede in die vak te ontwikkel nie, maar gee aan hulle ook die bes moontlike basis waarop hulle hul Geskiedenis- en Geografi e-kennis kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek:
- verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip van al die modules wat in die kurrikulum vir Sosiale Wetenskappe voorgeskryf word, ontwikkel
- sluit volkleur illustrasies, foto's en diagramme in
- bied nuwe en relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is. Die innoverende Onderwysersgids bied:
- stapsgewyse leiding met betrekking tot die onderrig van elke les en elke vorm van assessering
- remediÃÆ'«rings- en verrykingsaktiwiteite vir elke module
- interessante voorstelle hoe om die kurrikulum met die leerder se leefwÃÆ'ªreld te verbind
-'n omvattende afdeling vir Formele Assessering met voorbeeldeksamenvraestelle en -memorandums, asook fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle om onderrig te ondersteun.
Publication date: 2012-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780521188579

Education: Grade 4

Education  -  Grade 4
R 165
R 149You save R 16
Study & Master Social Sciences has been specially developed by an experienced author team to support the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS) for the Intermediate Phase. This new and easy-to-use course not only helps learners to master essential content and skills in the subject, but gives them the best possible foundation on which to build their geography and history knowledge and skills. The comprehensive Learner's Book:
Publication date: 2012-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107611696

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 343
R 309You save R 34
Ken en Verstaan Rekeningkunde Onderwysersgids Graad 10 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) . Hierdie nuwe en toeganklike reeks help leerders om die inhoud van en vaardighede vir Rekeningkunde baas te raak.
Publication date: 2012-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107698918

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 343
R 309You save R 34
Ken en Verstaan Landbouwetenskappe Onderwysersgids Graad 10 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) . Hierdie nuwe en toeganklike reeks help leerders om die inhoud van en vaardighede vir Landbouwetenskappe baas te raak.
Publication date: 2012-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107694392

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 187
R 168You save R 19
Ken en Verstaan Landbouwetenskappe Graad 10 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Landbouwetenskappe baas te raak.
Publication date: 2012-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107658646

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 187
R 168You save R 19
Publication date: 2012-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107637450

Education: Grade 3

Education  -  Grade 3
R 293
R 264You save R 29
Study & Master English is a complete language course for the Foundation Phase classroom, and gives learners the best possible foundation on which to build their language skills.
Publication date: 2012-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107665156

Education: Grade 3

Education  -  Grade 3
R 293
R 264You save R 29
Study & Master English is a complete language course for the Foundation Phase classroom, and gives learners the best possible foundation on which to build their language skills.
Publication date: 2012-06-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.