●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Search results: CAMBRIDGE

Results 196 to 210 of 333
Sorted by:  Author
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107608047

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 340
R 306You save R 34
Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Graad 11 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Landbouwetenskappe baas te raak. Die Onderwysersgids bevat leiding oor elke les wat in die loop van die jaar aangebied word, oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, riglyne met betrekking tot assessering, voorbeeldtake, toetse, vraestelle en werkblaaie met hulle memorandums, en fotokopieerbare hulpmiddels vir die onderwyser.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107687509

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 340
R 306You save R 34
Ken & Verstaan Geografie Graad 11 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Geografie maklik baas te raak. Die innoverende Onderwysersgids bevat leiding oor elke les wat in die jaar aangebied word, asook oor assessering, antwoorde op al die aktiwiteite in die Leerdersboek, fotokopieerbare toets- en eksamenvraestelle, addisionele assesseringstake, fotokopieerbare vasleggings-, uitbreidings- en hersieningsaktiwiteite.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107608122

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 340
R 306You save R 34
Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Graad 11 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Lewenswetenskappe baas te raak. Die Onderwysersgids bevat leiding oor elke les wat in die loop van die jaar aangebied word, oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, riglyne vir assessering en fotokopieerbare hulpmiddels vir die onderwyser.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107630413

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 340
R 306You save R 34
Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 11 is deur 'n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak. Die Onderwysersgids bevat 'n onderrigrooster vir elke kwartaal wat die onderwyser help met weeklikse beplanning, voorbeeldvraestelle en hulle memorandums en oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107693838

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 340
R 306You save R 34
Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Graad 11 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Fisiese Wetenskappe baas te raak. Die Onderwysersgids bevat leiding oor elke les wat in die loop van die jaar aangebied word oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, riglyne vir assessering en fotokopieerbare hulpmiddels vir die onderwyser.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107608023

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 255
R 230You save R 25
Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Graad 11 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Landbouwetenskappe baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bied 'n uitgebreide inhoudsblad wat uiteensit hoe die KABV in elke eenheid gedek word, assesseringstake en 'n oorsig aan die einde van elke module wat leerders help om kennis te konsolideer, gevallestudies wat wetenskap met die alledaagse lewe verbind en sensitiewe kwessies op 'n gebalanseerde wyse aanspreek, flitse in die kantlyn met interessante en belangrike inligting, en 'n omvattende woordelys wat onbekende en moeilike terme help verduidelik.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107697768

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 255
R 230You save R 25
Ken & Verstaan Geografie Graad 11 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Geografie maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat hoekwaliteit kaarte, foto's en diagramme - in volkleur bied aktuele en tersaaklike inhoud, verduidelik belangrike konsepte en terme in eenvoudige taal, bevat meer as 150 aktiwiteite wat leerders se vaardighede help ontwikkel en hulle insig verbreed, bevat spesiale afdelings vir Hersiening en Eksamenvoorbereiding wat talle geleenthede vir die vaslegging van konsepte bied.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107685932

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 255
R 230You save R 25
Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 11 is deur 'n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat 'n naslaan-afdeling oor basiese vaardighede om konsepte in Wiskundige Geletterdheid te hersien, aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe help, 'n verskeidenheid voorbeelde met sterk visuele inslag wat Wiskundige Geletterdheid met alledaagse situasies verbind, 'n opsommende kontrolelys en hersieningsoefeninge aan die einde van elke onderwerp.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107696501

Leermiddels: Graad 11

Leermiddels  -  Graad 11
R 195
R 176You save R 19
Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 11 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help leerders om die inhoud van en vaardighede vir Rekeningkunde baas te raak.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107626010

Education: Grade 11

Education  -  Grade 11
R 340
R 306You save R 34
Study & Master Accounting Grade 11 has been especially developed by an experienced author team according to the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS). This new and easy-to-use course helps learners to master essential content and skills in Accounting. The Teacher's Guide includes a daily teaching plan, divided into the four terms, that guides the teacher on what to teach per day and per week, moderation templates to assist teachers with assessment and solutions to all the activities in the Learner's Book. The Teacher's Guide includes a CD-ROM with a PowerPoint presentation that provides interactive examples to explain new concepts, links to all solutions to activities and assessments in the Learner's Book, and a colourful, exciting and dynamic interface with numerous graphics and tables designed to enhance the learning experience.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107608030

Education: Grade 11

Education  -  Grade 11
R 340
R 306You save R 34
Study & Master Agricultural Sciences Grade 11 has been especially developed by an experienced author team for the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS). This new and easy-to-use course helps learners to master essential content and skills in Agricultural Sciences. The innovative Teacher's Guide includes guidance on the teaching of each lesson for the year, answers to all activities in the Learner's Book, assessment guidelines, exemplar practical tasks, tests, exam papers and worksheets with marking memoranda, and photocopiable templates and resources for the teacher.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107660267

Education: Grade 11

Education  -  Grade 11
R 340
R 306You save R 34
Study & Master English Grade 11 has been especially developed by an experienced author team according to the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS). This new and easy-to-use course helps learners to master essential content and skills in English First Additional Language. The Teacher's Guide includes a comprehensive overview of the CAPS document, a full work schedule for the year, based on the CAPS teaching programme, notes on how to teach each activity, extra information which extends the skills of the teacher, suggested answers to the activities in the Learner's Book, a separate section for Formal Assessment, including two examination papers, as well as extra resources, including rubrics, photographs and poetry.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107684089

Education: Grade 11

Education  -  Grade 11
R 340
R 306You save R 34
Study & Master Geography Grade 11 has been especially developed by an experienced author team for the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS). This new and easy-to use course helps learners to master essential content and skills in Geography. The innovative Teacher's Guide includes guidance on teaching each lesson of the year and on assessment, answers to all activities in the Learner's Book, photocopiable tests and examinations, extra assessment tasks and photocopiable consolidation, extension and revision activities.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107608108

Education: Grade 11

Education  -  Grade 11
R 340
R 306You save R 34
Study & Master Life Sciences Grade 11 has been especially developed by an experienced author team for the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS). This new and easy-to-use course helps learners to master essential content and skills in Life Sciences. The innovative Teacher's Guide includes guidance on the teaching of each lesson for the year, answers to all activities in the Learner's Book, assessment guidelines, photocopiable templates and resources for the teacher.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107696938

Education: Grade 11

Education  -  Grade 11
R 340
R 306You save R 34
Study & Master Mathematical Literacy Grade 11 has been especially developed by an experienced author team according to the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS). This new and easy-to-use course helps learners to master essential content and skills in Mathematical Literacy. The Teacher's Guide includes a weekly teaching schedule, divided into the four terms, to guide the teacher on what to teach, exemplar papers and memorandums and solutions to all the activities in the Learner's Book.
Publication date: 2013-12-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.