●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775786900

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 55
Berekeninge sluit prettige hoofrekening aktiwiteite in wat jou kind groter vertroue sal gee in sy of haar noodsaaklike wiskundige vaardighede. Volgens die KABV deur ervare opvoeders geskryf.
Publikasiedatum: 2013-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775959779

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 60
Publikasiedatum: 2015-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485700906

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 85
Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreëls te hersien en te konsolideer.

Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in:
'n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom
'n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreëls in 'n spesifieke konteks te leer en te oefen
Kassies met belangrike taal- en spelreëls aan die begin van elke nuwe afdeling
'n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreëls te bemeester
Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets.
PLUS! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.
ISBN:
9781485700906
Publikasiedatum: 2017-10-30
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775783954

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 125
Die Slimkoppe-werkboeke vir graad 4 tot 6 dek die hele kurrikulum vir Afrikaans, Engels en Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taal- en wiskundevaardighede help oefen
Publikasiedatum: 2015-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780636049222

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 45
Met Superfiks word die grondslag vir u kind se opvoeding deeglik gelê deur middel van oefening in die sleutelvaardighede van Afrikaanse taal. Superfiks het uitdagende oefeninge om die kind te stimuleer en die material sal hul aandag boei en die leerproses verryk.
Publikasiedatum: 2001-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780636049161

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 45
Die aktiwiteite is eenvoudig, maar terselfdertyd stimulerend, uitdagend en pret. Met Superfliks word die sleutelvaardighede van Wiskunde deeglik gelê met uitdagende oefeninge om die kind te stimuleer. Die material sal die kind se aandag boei en die leerproses verryk.
Publikasiedatum: 2009-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415424872

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 140
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415424889

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 108
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415424896

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 231
Publikasiedatum: 2015-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415437384

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 55
Via Afrika se Intermediêre Fase Gevlakte Leesskema bestaan uit 36 leesboeke wat so ontwikkel is dat dit aan die leerder 'n verskeidenheid leesteks bied, wat toenemend meer ingewikkeld raak soos die reeks vorder. Die gevlakte leesboeke kan in drie kategorieë geplaas word: Fiksie, Nie-Fiksie en Fiksie met feite. Volkleur illustrasies en hoogs-interessante onderwerpe sal verseker dat die leerders deelneem en leesvaardighede ontwikkel. Vrae aan die einde van elke verhaal kan gebruik word as groepsbesprekings om te verseker dat die leerders verstaan wat hulle gelees het.
Die Via Afrika Intermediêre Fase Gevlakte Leesboeke word in drie grade verdeel:
Leesboeke 1 tot 12 vir Graad 4;
Leesboeke 13 tot 24 vir Graad 5;
Leesboeke 25 tot 36 vir Graad 6.
Hoewel, sommige leerders sal moontlik die leesboeke van 'n hoër of laer graad verkies omdat dit beter by hulle leesvaardigheid pas.
Publikasiedatum: 2015-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415437391

9781415437407

9781415437414

9781415437421

9781415437438

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.