AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R450 in RSA

Leermiddels
Graad 3

Results 121 to 135 of 166
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415426616

Leermiddels: Graad 3

Leermiddels  -  Graad 3
R 64
R 58Jy spaar R 6
Die Via Afrika werkboeke is ontwikkel om saam met die Leerderboeke gebruik te word en 'n ekstra geleentheid vir leer te bied. Die werkboek dien ook as 'n bron waarin al die leerder se geskrewe werk veilig gehou kan word. Die werkboek stel ouers en versorgers ook in staat om die vordering van die leerder te sien.
Publikasiedatum: 2015-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415428153

Leermiddels: Graad 3

Leermiddels  -  Graad 3
R 90
R 81Jy spaar R 9
Die Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te bestudeer. Die opwindende ontwerp en uitleg sal hulle weetlus aanwakker en jou onderrigtaak veraangenaam.
Publikasiedatum: 2015-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415428177

Leermiddels: Graad 3

Leermiddels  -  Graad 3
R 193
R 174Jy spaar R 19
Die reeks is geskryf in ooreenstemming met die riglyne van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleids- verklaring ('CAPS').
'n Moontlike werkskedule is ingesluit.
Elke onderwerp begin met 'n oorsig van wat onderrig word, en die hulpbronne wat jy benodig.
Daar is raad oor hoe om jou pas te bepaal. Dit sal jou help om die hele jaar se werk betyds af te handel.
Daar word ten opsigte van elke onderwerp raad gegee oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om te onderrig deur 'steiers' ('scaffolding').
Al die antwoorde word gegee. Jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef te doen nie.
'n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou te help met jou onderrig en assessering. Sien die binnekant van die buiteblad.
'n Vraagbank met toetse wat jy kan kopieër sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.
Publikasiedatum: 2015-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415428160

Leermiddels: Graad 3

Leermiddels  -  Graad 3
R 58
R 52Jy spaar R 6
Die Via Afrika werkboeke is ontwikkel om saam met die Leerderboeke gebruik te word en 'n ekstra geleentheid vir leer te bied. Die werkboek dien ook as 'n bron waarin al die leerder se geskrewe werk veilig gehou kan word. Die werkboek stel ouers en versorgers ook in staat om die vordering van die leerder te sien.
Hierdie boek sal jou allerhande interessante dinge oor jouself, ander
mense en die wêreld om jou leer. Jy gaan meer leer oor hoe om fiks en
gesond te bly. Jy gaan leer oor herwinning en hoe om vir die aarde te
sorg. Jy gaan selfs sien hoe die buitenste ruimte lyk!
Publikasiedatum: 2015-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920378486

Leermiddels: Graad 3

Leermiddels  -  Graad 3
R 75
R 68Jy spaar R 7
Aanvullende oefeninge vir Graad 3, volgens CAPS, wat die volgende behels:

Hoofrekene
Huiswerk of Hersieningsoefeninge
Meervoudige keusevrae

Hierdie titel vervang die ou NKV Huiswerkboek.
Publikasiedatum: 2015-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775784715

Leermiddels: Graad 3

Leermiddels  -  Graad 3
R 125
R 113Jy spaar R 12
Kinders geniet dit om saam met Slimkoppe te leer. Kleurvolle illustrasies, plakkers, kreatiewe aktiwiteite en vrolike karakters wat lief is vir pret, gee lewe aan die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Geletterdheid en Gesyferdheid. Slimkoppe is deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers geskryf en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.
Publikasiedatum: 2014-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796239655

Leermiddels: Graad 3

Leermiddels  -  Graad 3
R 86
R 77Jy spaar R 9
Publikasiedatum: 2014-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796239617

Leermiddels: Graad 3

Leermiddels  -  Graad 3
R 137
R 123Jy spaar R 14
Publikasiedatum: 2014-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781107678996

Leermiddels: Graad 3

Leermiddels  -  Graad 3
R 51
R 46Jy spaar R 5
Ken en Verstaan Lewensvaardighede Graad 3 is spesiaal deur 'n span ervare skrywers vir die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ontwikkel. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net die leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van lewensvaardighede kan voortbou. Die lywige Werkboek verskaf oorgenoeg werkvelle om die aktiwiteite wat in die Leerdersboek behandel word, te konsolideer, bevat bykomende aktiwiteite wat op die inhoud en konsepte wat in die Leerdersboek behandel word, uitbrei, en bied assesseringsoefeninge wat die onderwyser saam met die leerders kan gebruik.
Publikasiedatum: 2013-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775788256

Leermiddels: Graad 3

Leermiddels  -  Graad 3
R 65
R 59Jy spaar R 6
Help jou kind om met groter vertroue toetse te skryf. Slimkoppe bevat gepaste Suid-Afrikaanse vrae en voorbeelde, asook tabelle wat sal help met die assesseer van leervlakke en die diagnoseer van probleemareas.
Publikasiedatum: 2013-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775784784

Leermiddels: Graad 3

Leermiddels  -  Graad 3
R 125
R 113Jy spaar R 12
Suid-Afrikaanse kurrikulum-en Assesserings-beleidsverklaring. (KABV)
Notas en wenke vir ouers.
Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.
Publikasiedatum: 2013-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781770026285

Leermiddels: Graad 3

Leermiddels  -  Graad 3
R 119
R 107Jy spaar R 12
Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale. Elke vlak het 'n omvattende onderwysersgids.
Publikasiedatum: 2012-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781107608238

Leermiddels: Graad 3

Leermiddels  -  Graad 3
R 343
R 309Jy spaar R 34
Ken en Verstaan Lewensvaardighede is spesiaal deur 'n span ervare skrywers vir die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ontwikkel. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net die leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van lewensvaardighede kan voortbou.
Publikasiedatum: 2012-02-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781107677463

Leermiddels: Graad 3

Leermiddels  -  Graad 3
R 100
R 90Jy spaar R 10
Publikasiedatum: 2012-02-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781770027541

Leermiddels: Graad 3

Leermiddels  -  Graad 3
R 119
R 107Jy spaar R 12
Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale. Elke vlak het 'n omvattende onderwysersgids.
Publikasiedatum: 2012-01-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.