●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Leermiddels
Graad R

Results 76 to 90 of 119
Gesorteer volgens:  Outeur
Geen voorblad
9781776071036

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 66
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding van name van diere in/om water, besoedeling, besparing, dryf en sink. Ontwikkeling van denkvaardighede,bewusmaking van gevare in/om water, asook noodsaaklikheid van water en waterbesparing, tel- en taalspeletjie. Uitknipbare speletjie.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Geen voorblad
9781776071043

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 66
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding Bekendstelling van eenvoudige feiteteks en ontwikkeling van denkvaardighede: interpreteer & redeneer. Fotoboek van dinge wat met natuurlike hulpbronne gemaak word.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Geen voorblad
9781776071050

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 66
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding: Name van wilde diere. Bekendstelling van leestekens by sinne.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Geen voorblad
9781776071067

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 66
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Leesvaardighede: Lees van links na regs, interpreteer illustrasies, aanvangsklanke van geselekteerde woorde en leestekengebruik. Woordeskatuitbreiding van verskeidenheid skoene, verskeidenheid diere in storie, versamelname en meervoude. Herkenning van getalle
Publikasiedatum: 2017-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776071074

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 66
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Herhalende teks. Onderwyser en leerders lees saam. Konsep van die gedrukte woord, herkenning van aanvangsklanke en hoe dit geskryf word. Verskille/ooreenkomste tussen sinne wat leerders moet lees. Bewusmaking van aanvangsklanke in geselekteerde woordeskat.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776071081

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 66
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Rympies wat deur onderwyser gelees word. Raaisels word gevra. Leerders interpreteer die prente om antwoorde te vind. Nierealistiese iIllustrasies - vormherkenning gebruik word. Taalspeletjie. Aandag aan vormherkenning (sirkel/vierkant/reghoek/driehoek/ovaal).
Publikasiedatum: 2017-01-01
Geen voorblad
9781776071098

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 66
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding van verskeie wilde diere. Onderskeiding van figuur-agtergrond, leerders vind die kernwoord wat hulle gelees het in die sin wat onderwyser gelees het.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Geen voorblad
9781776071104

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 66
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Patroonsinne: Nee, nee! O ja! Ek sal gou ____, dan kan ek skool toe gaan. Gesonde roetine deur die dag: Netjiese klere, persoonlike higiëne, higiëne met kos, eet ontbyt en goeie maniere. 
Publikasiedatum: 2017-01-01
Geen voorblad
9781776071111

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 66
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding van, groentename, tel tot 10 en voorwerpe in winkel. Besondere aandag aan interpretasie van illustrasies. Let op hoe die wurm elke keer ontsnap en dan amper 'n grusame einde beleef.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776070404

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 490
Die handleiding bevat lesplanne vir elke dag en is saamgestel volgens die Nasionale Kurrikulumraawerk vir kinders van geboorte tot vier jaar om onderwysers, onderrigpraktisyne, ouers en oppassers te help om hulle peuters, kleuters en kinders op pad na Graad R te onderrig op 'n speelse manier.
Elke week (daar is 40 weke) begin met 'n spinnekopdiagram, agtergrondinligting oor die vaardigheidontwikkeling van die week, en begin dan met 'n sirkelaktiwiteit vir elke dag (met twee addisionele aktiwiteite) wat u met die kind doen en eindig met 'n storie. Dit bevat ook 'n 'Bak-en-brou'-aktiwiteit aan die einde van die week waar die kind eetbare voorwerpe maak (soos 'n varkkoekie wat by die 'Plaasdiere'-tema aansluit asook 'n poppekasstorie.
Die handleiding bevat
- aktiwiteite wat al die ELDA's (vroeë leerontwikkelingsareas soos 'Kreatiwiteit', 'Welsyn', ens., dek.
- agtergrondinligting oor die voorskoolse program.
- wenke vir aktiwiteite wat met behulp van goedkoop en maklik verkrygbare materiale voltooi kan word.
- basiese konsepte wat die kind moet leer.
- temas soos 'Ek', 'My liggaam', 'Diere' (met aparte temas soos 'Voëls', 'Troeteldiere' en 'Plaasdiere'), en 'My omgewing', ens.
Die handleiding sal u help om u kind suksesvol na Graad R te vorder. Die doel van die handleiding is om kinders speel-speel op te voed en hulle vaardighede te ontwikkel.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776070398

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 125
Die NUWE ALLES-IN-EEN  voorskoolse aktiwiteitsboek is saamgestel om ouers/opvoeders/praktisyne/versorgers te help wat hul kinders 'n voorsprong wil gee. Hierdie aktiwiteitsboek is saamgestel volgens NKV. verskaf aktiwiteite wat praktiese vaardighede ontwikkel. sluit Vroeë leer- en ontwikkelingareas (ELDAs) in. help kleuters/jong kinders ontwikkeling aan. moedig kreatiwiteit & kleinspierontwikkeling aan. sluit 2D- & 3D-aktiwiteite in.
Publikasiedatum: 2017-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776070466

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 110
Die Nuwe Alles-In-Een graad R werkboek is saamgestel om kinders aan te moedig om taalvaardighede te leer en skoolgereed te maak
Publikasiedatum: 2016-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776070459

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 110
Die Nuwe Alles-In-Een graad R werkboek vir Wiskunde is saamgestel om kinders aan te moedig om gesyferdheid te leer en skoolgereed te maak
Publikasiedatum: 2016-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776070473

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 110
Die Nuwe Alles-In-Een graad R werkboek vir Lewensvaardigheid is saamgestel om kinders aan te moedig om lewensvaardighede te leer en skoolgereed te maak
Publikasiedatum: 2016-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775895336

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 185
NUWE ALLES-IN-EEN GRAAD R KLANKBOEK VIR LEERDERS

Die KLANKBOEKE maak deel uit van die lees- en klankprogram en is daarop gerig om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet weet dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan en individuele klanke kan herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.
Publikasiedatum: 2015-03-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.