AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●● GRATIS Pargo aflewering op bestellings bo R350

Kinders
Prenteboeke

Results 76 to 90 of 352
Gesorteer volgens:  Prys
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799358827

Kinders: Prenteboeke

Vertaler: Jaco Jacobs
Kinders  -  Prenteboeke
R 90
R 81Jy spaar R 9
Klein Leeutjie is baie skaam. Hy kan nie brul nie. Al wat uitkom wanneer hy probeer, is: 'Piep!' Sy boeties en sussies lag vir hom. 'Jy moet nie PIEP nie, jy moet BRUL!' Maar dan ontmoet klein Leeutjie vir Muis. Sal Muis hom kan help om soos die ander leeus te leer brul?
- `n Storie oor selfvertroue.
Publikasiedatum: 2016-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798171649

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 90
R 81Jy spaar R 9
Doringrosie hou niks daarvan om te slaap nie. Die min slaap maak haar lomp en nukkerig. Sal sy ooit eendag genoeg rus kry? Hierdie skreeusnaakse storie oor 'n koppige, vaak prinses wys hoe belangrik dit is om genoeg te slaap.
Publikasiedatum: 2015-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799358810

Kinders: Prenteboeke

Vertaler: Jaco Jacobs
Kinders  -  Prenteboeke
R 90
R 81Jy spaar R 9
Olifant kan nie sy ma kry nie, en skielik word die bos 'n vreesaanjaende plek vol spokerige geluide en donker vorms. Maar dan ontmoet hy 'n verlore luiperd. Hoe gaan die twee bang maats die pad huis toe kry?
Publikasiedatum: 2015-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799358780

Kinders: Prenteboeke

Vertaler: Jaco Jacobs
Kinders  -  Prenteboeke
R 90
R 81Jy spaar R 9
Seekoei is verveeld, daarom gee haar ma vir haar `n klomp werkies om te doen. Sy het `n besige dag in die bos en sy ontmoet `n klomp nuwe maats. Sal Seekoei gelukkig wees wanneer sy teruggaan huis toe?
Publikasiedatum: 2015-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799358797

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 90
R 81Jy spaar R 9
Tier neem die Bosresies baie ernstig op. Hy is sommer vies omdat die ander diere nie hard genoeg oefen nie. Toe die resies begin, is Renoster sommer vinnig agter. Sal Tier sy humeur kan beteuel en sy beste maat help?
Publikasiedatum: 2015-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432304171

Kinders: Prenteboeke

Illustreerder: Georgie Birkett
Kinders  -  Prenteboeke
R 90
R 81Jy spaar R 9
Soms voel ek gelukkig is 'n wonderlike slaaptyd-storieboek wat aan klein kindertjiesverduidelik dat dit aanvaarbaar is om soms sterk emosies te beleef. Die bladsye van hierdie wonderlike boek neem die leser op toer saam met vier jong vriendjies. Deur die loop van die dag ervaar hulle al die verskillende emosies en buie wat enige kind soms ervaar. Aan die einde van die boek gaan slaap hulle gelukkig entevrede, omring deur liefde, en warm toegewikkel in hulle eie, veilige bedjies.Die illustrasies in die boek is helder en vrolik en dra die onskuld van die kind treffend oor. Soms voel ek gelukkig is een van die My eerste prenteboek-reeks wat dit ten doel het om 'n brug te slaan tussen kartonboeke vir babas en langer, tradisionele prenteboeke.
Publikasiedatum: 2014-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799358803

Kinders: Prenteboeke

Vertaler: Jaco Jacobs
Kinders  -  Prenteboeke
R 90
R 81Jy spaar R 9
Sebra is baie hartseer en alleen toe sy beste maatjie, Kameelperd, wegtrek. Sebra se maats probeer verskillende dinge om hom op te beur. Sal hulle Sebra kan help om weer beter te voel?
- `n Storie oor hartseer wees.
Publikasiedatum: 2012-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920475000

Kinders: Prenteboeke

Illustreerder: Maja Sereda
Kinders  -  Prenteboeke
R 90
R 81Jy spaar R 9
'Jou pappa is ... 'n draak!'
Ontmoet vir Vonkie. Hy lyk soos 'n gewone perdjie. Hy doen gewone perdjie-dinge en het gewone perdjie-maatjies. Maar Vonkie is geen gewone perdjie nie ... O nee, Vonkie is 'n draakperdjie!
Publikasiedatum: 2012-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920475055

Kinders: Prenteboeke

Illustreerder: Maja Sereda
Kinders  -  Prenteboeke
R 90
R 81Jy spaar R 9
Vonkie hou sy vlam al goed in toom! Hy kan al vier perfekte rookringetjies blaas! Maar Vonkie voel ... anders ... Hy dink nie hy hoort in Hoefysterbos nie. Die drie beste maatjies, Vonkie, Magriet en Bertie, gaan soek na Vonkie se pa in die Kreukelberge.
Publikasiedatum: 2011-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920271244

Kinders: Prenteboeke

Illustreerder: A.G. Ford
Kinders  -  Prenteboeke
R 96
R 86Jy spaar R 10
Publikasiedatum: 2010-02-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798179492

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 100
R 90Jy spaar R 10
Aspoestertjie wil baie graag by die dorp se nuwe dansskool gaan lesse neem, maar sy het nie balletskoene nie. Sal haar droom ooit waar word? Met hierdie oorpronklike storie oor Aspoestertjie kan kinders van omgee leer. Die boek bevat ook besprekingspunte en 'n aktiwiteit om saam met kinders te doen.
Publikasiedatum: 2019-06-07
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798179515

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 100
R 90Jy spaar R 10
Jan hou baie van boomklim, maar hy mag nie in die nuwe boontjierank in hulle tuin opklim nie. Sal hy die versoeking kan weerstaan wanneer die boontjieranke hoog in die lug op groei? Met hierdie oorspronklike sprokie oor Jan kan kinders van eerlikheid leer. Die boek bevat ook besprekingspunte en 'n aktiwiteit om saam met kinders te doen.
Publikasiedatum: 2019-06-07
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798179508

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 100
R 90Jy spaar R 10
Sneeuwitjie is een van die beste spelers in die dorp se sokkerspan. Maar daar is een probleem: Sy wil al die doele self aanteken. Hoe kan sy 'n beter spanspeler word? Met hierdie oorpronklike storie oor Sneeuwitjie kan kinders van spanwerk leer. Die boek bevat ook besprekingspunte en 'n aktiwiteit om saam met kinders te doen.
Publikasiedatum: 2019-06-07
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798179485

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 100
R 90Jy spaar R 10
Doringrosie het 'n nuwe ponie genaamd Prins, maar dis harde werk om 'n troeteldier te hê, en Doringrosie is partykeer 'n bietjie lui. Op 'n nag hardloop Prins weg en Doringrosie weet nie of hy gaan terugkom nie. Met hierdie oorpronklike storie oor Doringrosie kan kinders van verantwoordelikheid leer. Die boek bevat ook besprekingspunte en 'n aktiwiteit om saam met kinders te doen.
Publikasiedatum: 2019-06-07
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798173582

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 100
R 90Jy spaar R 10
Die sewe dwergies help Sneeuwitjie om vir die bose koningin weg te kruip. Maar Kwaaitjie die dwerg is nie so vriendelik soos die ander nie. Kan Sneeuwitjie hom help om nie so gou kwaad te word nie? Leer in hierdie skreeusnaakse storie oor die knorrige dwerg, hoe belangrik dit is om nie altyd oor alles kwaad te raak nie.
Publikasiedatum: 2016-11-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.