AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●● GRATIS Pargo aflewering op bestellings bo R350

Kinders
Prenteboeke

Results 46 to 60 of 352
Gesorteer volgens:  Prys
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920475642

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 70
R 63Jy spaar R 7
Lawwe Lalie en die seerowers hoor van nog 'n avontuur en laat nie op hulle wag nie!
Daar is vanaand iets vreemds op die Dolfyn aan die gang.
Bestaan die Spook van Pienkbaard regtig?
Publikasiedatum: 2013-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780000077677

Kinders: Prenteboeke

Illustreerder: Matilda van der Walt
Kinders  -  Prenteboeke
R 73
R 66Jy spaar R 7
Dit is nog vakansie en Pippa en Pol het 'n maatjiedag op die strand. Daar is baie om op die strand te doen en te
sien…
Hierdie A5 prentekaarte se illustrasies sluit aan by die storieboek en die leerderboek se illustrasies. Die
kaarte bestaan uit helder volkleur illustrasies en kan gebruik word in pare, individueel of in groepsverband.
Gebruik hierdie sinsbou storiekaarte van Pippa en Pol se tuin vir die volgende:
 om die storie te voorspel nog voordat die storie voorgelees word
 om volsinne te bou
 om die storie in volgorde te pak
 om die begin, middel en einde van die storie te bepaal
 om Wiskunde te integreer
Publikasiedatum: 2019-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780639941523

Die A5 leesboek kan ook vir selflees gebruik word. Dit is so saamgestel dat hulle self kan
lees. Die volkleur illustrasies en die kort teks sluit bymekaar aan. Hierdie leesboek is geskoei
op die volledige A4 storieboek.
Publikasiedatum: 2019-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780639941578

Kinders: Prenteboeke

Illustreerder: Matilda van der Walt
Kinders  -  Prenteboeke
R 73
R 66Jy spaar R 7
Pippa en Pol se tuin is vol goggas. Daar woon 'n lieweheersbesie in die tuin. Sy verloor al die kolle op
haar lyfie. Maar hoekom?
Die A5 leesboek kan ook vir selflees gebruik word. Dit is so saamgestel dat hulle self kan
lees. Die volkleur illustrasies en die kort teks sluit bymekaar aan. Hierdie leesboek is geskoei
op die volledige A4 storieboek.
Publikasiedatum: 2019-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780639941547

Kinders: Prenteboeke

Illustreerder: Matilda van der Walt
Kinders  -  Prenteboeke
R 73
R 66Jy spaar R 7
Pippa en Pol bly saam met hulle Pappa, Mamma en hul geliefkooste hond, Polka. Die gesin maak gereed
vir 'n familiefoto…

9780000077691

Kinders: Prenteboeke

Illustreerder: Matilda van der Walt
Kinders  -  Prenteboeke
R 73
R 66Jy spaar R 7
Pippa en Pol bly saam met hulle Pappa, Mamma en hul geliefkooste hond, Polka. Die gesin maak gereed
vir 'n familiefoto…
Hierdie A5 prentekaarte se illustrasies sluit aan by die storieboek en die leerderboek se illustrasies. Die
kaarte bestaan uit helder volkleur illustrasies en kan gebruik word in pare, individueel of in groepsverband.
Gebruik hierdie sinsbou storiekaarte van Pippa en Pol se tuin vir die volgende:
 om die storie te voorspel nog voordat die storie voorgelees word
 om volsinne te bou
 om die storie in volgorde te pak
 om die begin, middel en einde van die storie te bepaal
 om Wiskunde te integreer
Publikasiedatum: 2019-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780000077684

Kinders: Prenteboeke

Illustreerder: Matilda van der Walt
Kinders  -  Prenteboeke
R 73
R 66Jy spaar R 7
Pippa en Pol is baie lief vir die huis waarin hulle woon. Daar is 'n te koop bord voor die huis.
Dit veroorsaak konsternasie…
Hierdie A5 prentekaarte se illustrasies sluit aan by die storieboek en die leerderboek se illustrasies. Die
kaarte bestaan uit helder volkleur illustrasies en kan gebruik word in pare, individueel of in groepsverband.
Gebruik hierdie sinsbou storiekaarte van Pippa en Pol se tuin vir die volgende:
 om die storie te voorspel nog voordat die storie voorgelees word
 om volsinne te bou
 om die storie in volgorde te pak
 om die begin, middel en einde van die storie te bepaal
 om Wiskunde te integreer
Publikasiedatum: 2019-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432308322

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 80
R 72Jy spaar R 8
Klaas Vakie is die koddige mannetjie wat elke aand slaapsand in al die kinders se ogies strooi sodat hulle aan die slaap kan raak. Mevrou Muis se muiskinders is geen uitsondering nie. Maar toe sy vir Klaas Vakie weer 'n keer moet ontbied om die kinders aan die slaap te maak, begin sy wonder of daar nie miskien fout is met die slaapsand nie.
Het jy al ooit gewonder wat sal gebeur as Klaas Vakie se sand nie werk nie? Kom lees saam oor die raaisel van die muiskinders wat nie aan die slaap kan bly nie en die plan wat Klaas Vakie maak om die dag - of altans die nag - te red.
Publikasiedatum: 2019-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432307202

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 80
R 72Jy spaar R 8
Songolôlo is 'n gulsige wurmpie wat gelukkig is in sy tuin maar weier om dit met enigiemand te deel. Om die waarheid te sê, hy is trots daarop dat hy geen vriende het nie. Dan, op 'n rampspoedige dag, besluit 'n honger arend hy sal 'n smaaklike happie uitmaak! Sal die ander tuinwesens Songolôlo na al sy gemeenheid wil red?

Jong lesers sal ingetrek word in die drama van hierdie verhaal van selfsug, goedhartigheid en deernis, aangevul deur verbeeldingryke en kleurryke illustrasies.

Also available in English as The Selfish Shongololo .
Publikasiedatum: 2017-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485306368

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 80
R 72Jy spaar R 8
'n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse rymvertaling! Perfek om kinders te leer lees.

Die klein koning woon in 'n mooi paleis, maar het niemand om mee te speel nie. Hy word verlief op Rosie, die dogter van die tuinier. Maar omdat sy nie 'n kroon dra nie, mag hy nie met haar trou nie. Die klein koning kry 'n goeie oplossing: Hy haal net sy eie kroon af!
Publikasiedatum: 2016-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485306351

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 80
R 72Jy spaar R 8
'n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse vertaling! Perfek om kinders te leer lees.

'n Eerste leesboek - identifiseer diere.
Publikasiedatum: 2016-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485306757

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 80
R 72Jy spaar R 8
'n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse rymvertaling! Perfek om kinders te leer lees.

Al die diere op die plaas wonder aan wie die geheimsinnige eier behoort. Skielik kraak die eier, en wat kom daaruit? 'n Oulike, klein geel eendjie! Al die diere werk saam om vir die eendjie kos bymekaar te maak.
Publikasiedatum: 2016-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485306764

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 80
R 72Jy spaar R 8
'n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse vertaling! Perfek om kinders te leer lees.

'n Eerste leesboek om woorde te leer oor gesin en familie.
Publikasiedatum: 2016-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485306344

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 80
R 72Jy spaar R 8
'n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse vertaling! Perfek om kinders te leer lees.

'n Eerste leesboek - identifiseer vorms.
Publikasiedatum: 2016-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869195342

Kinders: Prenteboeke

Illustreerder: Marije Tolman
Kinders  -  Prenteboeke
R 80
R 72Jy spaar R 8
Mejuffrou Muis en Rosalien
soek deesdae vir 'n vale
vir baie, baie weke lank
na 'n huis wat staan op pale;
een waar ander muise bly:
muisehuise op 'n ry.
Publikasiedatum: 2012-03-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.