●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING - BINNE RSA GRENSE - OP ALLE BESTELLINGS ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798177702

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 170
Met hierdie kartonboek word kinders aan die wonderlike wêreld van kleure bekendgestel! Helderkleurige illustrasies en eenvoudige eerste woorde leer kinders speel-speel van die kleure van die wêreld waarin hulle grootword!
Publikasiedatum: 2018-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798177719

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 170
Hierdie kartonboek is die perfekte manier om jou kind bekend te stel aan die wêreld rondom ons! Honderde helderkleurige illustrasies en eenvoudige woorde leer kinders speel-speel van alles wat hulle gaan ontdek terwyl hulle grootword!
Publikasiedatum: 2018-07-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432307257

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 95
My eerste 123 maak deel uit van die prettige eerste woord-enprenteboek-reeks. Die peuter word aangemoedig om te tel en syfervaardighede te ontwikkel met behulp van pragtige kleurfoto's.
Publikasiedatum: 2016-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432307288

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 95
My eerste: dinosourus maak deel uit van die prettige eerste woord-en-prenteboek-reeks. Die peuter leer verskillende soorte dinosourusse deur die pragtige kleurfoto's ken. Die uitspraak van die moeiliker dinosourussoorte word aangedui sodat die peuter leer om die name korrek uit te spreek. Verskillende dele en interessanthede van elke soort dinosourus word uitgelig wat die peuter help om die soorte te herken en te onderskei.
Publikasiedatum: 2016-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432307301

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 95
My eerste: trekker maak deel uit van die prettige eerste woord-en-prenteboek-reeks. Die peuter leer eenvoudige woorde lees en die gepaardgaande pragtige kleurfoto's van voertuie, hoofsaaklik trekkers, benoem. Die dele van 'n trekker en verskillende werktuie wat op 'n plaas gebruik word, word geïdentifiseer.
Publikasiedatum: 2016-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432307240

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 95
My Eerste Vragmotors maak deel uit van die prettige eerste woord-en-prenteboek-reeks. Die peuter word aangemoedig om te praat en sy woordeskat met behulp van pragtige kleurfoto's uit te brei.
Publikasiedatum: 2016-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920680022

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 220
Verken die plaas met feite op elke bladsy. 10 Dieregeluide in hierdie pragtige bordboek.
Publikasiedatum: 2020-01-29
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485900726

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 140
Teenoorgesteldes maak deel uit van hierdie kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks. Dié pragtige dikbandboek is uiters geskik vir klein handjies om te ontdek. Die vat-en-voel-strokies bevorder babas se sensoriese ontwikkeling en die babavriendelike woorde leer hulle terselfdertyd eenvoudige teenoorgestelde woorde, soos groot en klein, op en af, asook stadig en vinnig.
Publikasiedatum: 2020-06-26
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920679699

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 130
PEE-POH!
Toeter, die polisiemotor het 'n belangrike opdrag gekry. Sal hy dit kan uitvoer? Druk die knoppie om die storietyd in groot pret te verander.
Publikasiedatum: 2017-12-04
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920679958

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 100
Sluit aan by Botterblom en al haar feetjievriendinne.
Met 'n prettige klankknoppie wat kinders graag sal wil druk, is hierdie boek perfek vir lawaaierige storietyd.
Publikasiedatum: 2020-02-03
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798180177

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 120
Met hierdie kartonboek kan kleintjies nie net flappe lig nie, maar ook vat en voel aan Kietsie en Hasie Hop! Die rymvertaling met kort en eenvoudige teks is perfek vir voorlees terwyl die flappe gelig word om uit te vind wie daar wegkruip. Deur die loop van die storie maak kinders kennis met dierebabas Kuiken, Lammie, Brakkie, Kietsie, Hasie Hop en nog iemand wat agter die flappe wegkruip! Dié boek is ideaal vir 0 tot 6 jariges.
Publikasiedatum: 2020-03-04
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798180160

Kinders: Kartonboekies

Kinders  -  Kartonboekies
R 120
Met hierdie kartonboek kan kleintjies nie net flappe lig nie, maar ook vat en voel aan Liewe Leeutjie en Apie Aapstert! Die rymvertaling met kort en eenvoudige teks is perfek vir voorlees terwyl die flappe gelig word om uit te vind watter dier daar wegkruip. Deur die loop van die storie maak kinders kennis met Liewe Leeutjie, Sussie Seekoei, Kolle Kameelperd, Ollie Olifant en Apie Aapstert! Dié boek is ideaal vir 0 tot 6 jariges.
Publikasiedatum: 2020-03-04

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.