●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Nie-fiksie / Non-fiction
Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Results 46 to 60 of 129
Gesorteer volgens:  Titel
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928201526

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 99
Speel jy al 'n ruk lank met mosaïekwerk, maar voel jy moet dit nou op 'n hoër vlak beoefen? Of is jy 'n beginner wat soek na 'n uitdaging? Dan is hierdie boek net wat jy nodig het. Dit bied mosaïekwerk aan as 'n kunsvorm waar lyn, kleur en tekstuur almal saamwerk om pragtige resultate te lewer. Die treffende foto's op elke bladsy is inspirerend en leersaam.
Die skrywer, wat oorspronklik 'n tekstielontwerper was, besef hoe belangrik die keuse van 'n ontwerp is wanneer jy 'n mosaïekprojek wil onderneem. Hierdie boek sal jou leer hoe om die regte ontwerp te kies en dit as 'n ontwerptekening weer te gee. Die tegniese inligting wat verskaf word, sal jou lei deur die proses om 'n ontwerp te kies, jou leer van die verskillende teëls wat beskikbaar is, oppervlakke waarop jy kan werk en watter vir bepaalde toestande gebruik moet word, die materiaal en
gereedskap wat nodig is, sowel as die verskillende mosaïektegnieke wat vir die voltooiing van jou projek gebruik kan word. Daar is selfs voorstelle vir alternatiewe as benodigdhede in jou omgewing moeilik bekombaar is.
Die stap-vir-stap-projekte is pragtig en kan presies gevolg word, maar die skrywer moedig mosaïekwerkers aan om die projekte hul eie te maak deur met kleur en tekstuur te speel. Die projekte sluit groot en klein items in wat jy in jou huis of as geskenke kan gebruik, en gee alternatiewe voorstelle en idees ingeval jy 'n ander voorkoms of gevoel sou verkies.
Mosaiëkkuns behels soveel meer as die blote plasing van teëls langs mekaar, en met Doen Mosaïek in die hand sal jy ontdek hoe geweldig bevredigend hierdie handwerkvorm kan wees.
Publikasiedatum: 2015-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781488916298

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 350
Art Maker: Drawing Techniques, makes illustration as easy as lifting up a pencil! For beginners or more experienced drawing enthusiasts alike, this highly comprehensive kit explains how to achieve lifelike drawings of almost any subject! After providing a strong grounding in the basics of composition and layout and working with colour, lessons range from how to hold the pencil to drawing still life, flowers, animals, landscapes and portraits.
With everything included to start a hobby to last a lifetime inside, anyone can get ready to draw with skill and confidence, today.
Includes:
48-page sketchbook
48-page instruction book
10 grey pencils
2 charcoal pencils
1 eraser
1 fineliner
3 torillions
1 pencil sharpener
Publikasiedatum: 2021-02-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928201588

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 99
Drukwerktegnieke by dosyne beskryf 'n groot verskeidenheid druktegnieke en bied pragtige praktiese projekte waarvoor jy nie pers- of spesiale vaardighede nodig het nie. Die skrywer gee aanwysings vir alles van stempel- en stensilwerk tot verskeie reliëfdrukwerkmetodes, insluitend lino-, tekstuurplaat- en kallograafdrukwerk, asook vier soorte skermdrukwerk.
Hierbenewens is daar projekte met son- en sianotipe drukwerk en kan jy leer hoe om roes en plantmateriaal vir 'eko'-tipe afdrukke te gebruik. Daar is 'n unieke benadering tot oordragmetodes en gewysigde afdrukke wat hierdie druktegnieke baie toeganklik maak. Verreweg die grootste en opwindendste deel van die boek is dié oor mono-afdrukke en monotipe afdrukke, met die klem op gela-afdrukke. Angie Franke gebruik haar gelatienbasis-drukkussings (die resep is ingesluit), asook Gelli Platedrukkussings en klei-afdrukke om monodrukwerktegnieke op vele verskillende maniere aan te bied. Hiermee saam gebruik sy ander prosesse in die boek om 'n fassinerende eindproduk te skep: laag-op-laag ryklik gekombineerde kleurafdrukke wat met stempel-, stensil-, maskeer- en tekstuurplaat-toerusting geskep word. Die aanwysings is maklik om te volg en die manjifieke foto's sal 'n ieder en 'n elk inspireer om afdrukmakery op die proef te stel.
Publikasiedatum: 2015-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920268404

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 99
Lapkleurwerk om interessante patrone en kleure te skep, is 'n antieke kuns wat eeue lank regdeur die wêreld beoefen is en die afgelope tyd weer met hernude entoesiasme aangepak word. Met hierdie boek ontsluit kleurkunsdeskundige Melanie Brummer die ongelooflike moontlikhede van gekleurde lap vir almal met eenvoudige tegnieke, huishoudelike toerusting en klaargemaakte klere.
Publikasiedatum: 2010-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920479985

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 99
This step-by-step guide offers a refreshing look at decoupage, focusing on fabric and textiles as the decorative medium.

Decoupage is one of those age-old crafts that keeps returning in new guises. The latest trend is to use fabric to decorate a wide range of objects from shopping bags to bedside tables, or bathroom tiles to storage boxes. It is a fun and easy way to recycle just about any object, and materials and ideas from many other crafts can be incorporated.
This practical, step-by-step guide offers a refreshing and original look at decoupage, focusing on the use of fabric and textiles as the decorative medium. The text is packed with useful information, helpful hints and sound advice. Detailed instructions, supplemented by clear step-by-step photographs, explain all the techniques required to ensure beautiful, professional-looking projects, while magnificent photographs of all finished items provide loads of inspiration to get started.
Publikasiedatum: 2014-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781919992211

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 99
Fabric painting is a forgiving craft, allowing you to add your personal touch when you apply paint to textiles. This title is filled with fresh ideas for this evergreen craft and gives a modern take on a timeless pastime.
Publikasiedatum: 2009-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928201328

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 79
This delightful new cross stitch book crammed with lots and lots of inspiring cross stitch border and flower patterns will excite cross stitch enthusiasts of all abilities.
There is something for every taste with a variety of borders, from bold geometric patterns with strong, vivid colours, to soft roses and lavenders, striking pansies and lovely garlands and corners. Use them to decorate tablecloths, towels, cushions, household linens or clothes. Why not test your imagination and put them together to produce an original sampler. Or use them for very special greeting cards and gift tags.

Excellent value for money, the book contains 92 design charts, each with many different elements and even more permutations for use in combinations.
Publikasiedatum: 2016-09-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920479152

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 99
Fotoplakwerk: begin by die begin is anders as die meeste ander fotoplakboeke: dit lê die klem op die foto's eerder as die tooisels wat hulle so maklik kan oorweldig. Hierdie boek is geskryf deur twee van Suid-Afrika se bekendste handwerkskrywers met tegnieke as die vertrekpunt - alles duidelik met stap-vir-stap foto's geïllustreer. Elke tegniek, oorspronklikes sowel as tradisioneles, word verder toegelig met pragfoto's van fotoplakbladsye waar die tegniek gebruik is.
Publikasiedatum: 2012-02-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928201724

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 99
This book is not a DIY of framing and frame making - it is brimful of ideas, showing you how to refinish, recycle and re-use old frames, and how to embellish frame blanks to best display your photographs, pictures and other items. It is dedicated to easy and unusual frames to be used in and around the house, for everything from miniature perfume bottles to a large blackboard for a nursery. You will find instructions for very basic frame construction from scratch, as well as loads of information on finishing techniques for frame blanks and ways to repurpose old frames.
Let the book guide you to think out of the box and move beyond wood and mitred corners. Learn to make frames using polystyrene cornices, polymer clay, magazine pages, leather off-cuts, card stock and wadding, wire, fabric, rulers, a discarded bicycle tyre and other findings and decorating materials as diverse as discarded teabags and gold leaf. Also included are frames that are both decorative and functional, acting as organisers for anything from scarves to notes and memos.

Filled with practical hints and tips, illustrated with step-by-step photographs and boasting beautiful pictures of more than 60 completed frames, this book contains everything you need to fill your home with eye-catching creative frames.
Publikasiedatum: 2018-09-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920217594

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 525
Die Suider-Afrikaanse subkontinent is besonder ryk aan inheemse boomspesies (sowat 2100) wat in grootte wissel van struikagtiges tot oeroue, hooggroeiende reuse. Baie van die boomspesies en die natuurlike omgewing waarin hulle voorkom, is al deeglik bestudeer en gedokumenteer in vele algemene beskikbare publikasies.
Inligting oor hulle hout is egter beperk en nie maklik toeganklik vir die algemene publiek nie. Hierdie boek bevat inligting oor die houtkenmerke en houteienskappe van 140 Suider-Afrikaanse houtsoorte (134 inheemse en ses uitheemse spesies).
Verskaf inligting oor historiese gebruike, waar bome groei, beskikbaarheid en volhoubaarheid van die hout en die praktiese aspekte van oes en verwerking.
Uitstekende kwaliteit teks en uitstekende reproduksie en drukwerk.
Die enigste kommersieel beskikbare boek wat fokus op die eienskappe van Suider-Afrikaanse hout, geskryf in 'n styl wat byval sal vind op 'n wye gehoor: professionele houtwerkers, ontwerpers, argitekte, houthandelaars en houtversamelaars, plantkundiges en almal wat belangstel in bome en hout. .

'n Moet-hê vir almal wat hout en bome liefhet!
Publikasiedatum: 2016-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920217587

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 525
Guide to the properties and uses of Southern African Wood is a fully illustrated, scientifically accurate guide to the characteristics, properties and uses of wood from 140 Southern African tree species.
Species treatments include information on conservation status, uses, mechanical properties, durability, identification features, woodworking properties and comments from wood users on workability.
Photographs of tree bark, untreated and treated wood, end-grain macrographs, as well as worked items.
Provides information on historical uses, where trees grow, availability and sustainability of the wood and the practicalities of harvesting and processing.
Superior quality text and excellent reproduction and printing.
The only commercially available book which focuses on the properties of Southern African wood, written in a style that will appeal to a wide audience: professional woodworkers, designers, architects, wood dealers and wood collectors, hobbyists, botanists and anyone interested in trees and wood.

A must-have for all who love wood and trees!
EXTENT: 336 pages
FORMAT: 280 x 210 mm

Hard cover, more than 700 full-colour photographs and distribution maps
Publikasiedatum: 2016-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781919992082

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 99
Die skrywers deel hier met jou hulle hope ervaring met deeglik getoetste tegnieke en wys jou hoe om jou huis met oorspronklike en stylvolle bykomstighede mooi te maak. Die idees wat hulle bespreek dek verskeie ontwerpstyle sodat dit by jou bestaande dekor sal pas, van rustieke blomme tot minimalistiese wit, of ryk barok-kleure en -teksture.
Publikasiedatum: 2004-11-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781911682462

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 480
The exciting follow-up to the bestselling Harry Potter Knitting Magic, this volume offers 28 new and official patterns for knits ranging from spellbinding stuffed toys to cosy Hogwarts house apparel to all-new costume replicas - including bewitching projects inspired by the Fantastic Beasts films! Discover even more knitting magic with a brand-new collection of patterns inspired by the characters, creatures and artefacts of the wizarding world. Harry Potter Knitting Magic: More Patterns from Hogwarts and Beyond includes patterns for toys, apparel, and costume replicas pulled straight from the Harry Potter and Fantastic Beasts films, all pictured in gorgeous colour photography. Projects: Knit yourself a mini sock garland that spells 'Dobby Is Free'. Support your favourite team with a Hogwarts Quidditch Pullover. Channel the elegance of Professor McGonagall with the stunning Vero Verto Cape. Travel beyond Hogwarts to 1920s New York with projects inspired by the Fantastic Beasts films, including a gorgeous colourwork scarf inspired by Newt's case, a mischievous stuffed Niffler and a sparkling Gigglewater Shawl. Copyright (c) 2021 Warner Bros. Entertainment Inc. WIZARDING WORLD characters, names and related indicia are (c) & (TM) Warner Bros. Entertainment Inc. - WB SHIELD: (c) & (TM) WBEI. Publishing Rights (c) JKR. (s21)
Publikasiedatum: 2022-01-31
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799384840

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 350
Hier is 'n hekelboek met 'n verskil.
Vir die eerste keer in Afrikaans vertel vroue hoe hekel hulle deur moeilike en donker tye gehelp het. Stories wissel van verlies, werkverwante stres, depressie, siekte, die dood van 'n kind tot emosionele en fisieke mishandeling.
Een-en-twintig dapper vroue maak hul harte oop en vertel hul aangrypende verhale van stryd en uiteindelike oorwinning. Omstandighede wat nie verander kan word nie, word deurgaans op 'n konstruktiewe en kreatiewe wyse hanteer en Hekel en word heel vier hierdie vroue se onblusbare gees.
Die leser sal vol hoop voel ná die lees van die stories.
Ons het 'n motief vir elkeen van hierdie een-en-twintig vroue se storie ontwerp en dit gebruik om persoonlike en huishoudelike artikels mee te maak. Gevorderde tegnieke is deurgaans gebruik om die beste moontlike eindresultaat te verkry.
Entoesiastiese beginners sal ook geskikte patrone hier vind en daar is verwysings na hulpbronne indien dit nodig sou raak. Laastens het ons helder kleure ingespan, bont genoeg om jou dag mee op te vrolik.

Hierdie is 'n handwerkboek met die eienskappe van 'n selfhelpboek. Die boek bevat een-en-twintig verhale met een-en-twintig gepaardgaande projekte en patrone, wat jou kan help om enige verlies, werkverwante stres, depressie, siekte of trauma te verwerk.
Publikasiedatum: 2019-04-30
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780639601007

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies, Handwerk, Kunstegnieke / Crafts, Hobbies, Art Techniques
R 350
Hoe hekel weer my lewe gered het
Stories en patrone in Hekel en word heel 1 het talle hekelliefhebbers bemoedig en vol hoop gelaat. Die nuwe boek in die reeks sal ook. Die stories wissel van verlies, werkverwante stres, depressie, siekte, dood tot mishandeling. Een-en-twintig mense maak hul harte oop en vertel hul aangrypende verhale van stryd en uiteindelike oorwinning. Hulle vind genesing in hekel en werk konstruktief en kreatief om verlies of hartseer te hanteer. Elke storie dien as inspirasie vir 'n motief en hierdie motief word in 'n projekpatroon gebruik. Daar is maklike en meer uitdagende patrone - iets vir almal!
Publikasiedatum: 2021-02-25

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.