●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Nie-fiksie / Non-fiction
Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Results 241 to 255 of 267
Gesorteer volgens:  Prys
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781529107203

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 190
Don't worry. Read this book. CBD is a powerful natural essential oil that can help in all kinds of situations. Discover how it could help you with this digestible guide from a trusted UK-based expert. Idan Naor is a leading CBD pioneer. He produces one of the highest quality brands of CBD oil in the world, has benefited from the transformative effects of CBD and has seen the life-changing impact it has had on others too. Here he explains what it is, how it is made and the best ways to use it. Find out how it can improve your sleep, calm anxiety and sooth pain. Idan's guidance is approved by doctors and scientists and backed up by testimonials from people who have radically improved their health with CBD. Discover the healing powers of CBD.
Publikasiedatum: 2020-06-26
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780753554838

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 190
'A classic' - Simon Kuper, Financial Times

'This is brilliant' - James O'Brien, author of How to be Right

The five laws that confirm our worst fears: stupid people can and do rule the world.

Since time immemorial, a powerful dark force has hindered the growth of human welfare and happiness. It is more powerful than the Mafia or the military. It has global catastrophic effects and can be found anywhere from the world's most powerful boardrooms to your local pub. This is the immensely powerful force of human stupidity.

Seeing the shambolic state of human affairs, and sensing the dark force at work behind it, Carlo M. Cipolla, the late, noted professor of economic history at the University of California, Berkeley, created a vitally important economic model that would allow us to detect, know and neutralise this threat: The Basic Laws of Human Stupidity.

If you've ever found yourself despairing at the ubiquity of stupidity among even the most 'intellectual' of people, then this hilarious, timely and slightly alarming little book is for you. Arm yourself in the face of baffling political realities, unreasonable colleagues or the unbridled misery of dinner with the in-laws with the first and only economic model for stupidity.
Publikasiedatum: 2019-11-29
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781784756291

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 190
`The ultimate source of happiness is within us.' Dalai Lama `We grow in kindness when our kindness is tested.' Desmond Tutu Archbishop Desmond Tutu and the Dalai Lama have been friends for many, many years. Between them, they have endured exile, violence and oppression. And in the face of these hardships, they have continued to radiate compassion, humour and above all, joy. To celebrate His Holiness's eightieth birthday, Archbishop Tutu travelled to the Dalai Lama's home in Dharamsala. The two men spent a week discussing a single burning question: how do we find joy in the face of suffering? This book is gift from two of the most important spiritual figures of our time. Full of love, warmth and hope, The Book of Joy offers us the chance to experience their journey from first embrace to final goodbye.
Publikasiedatum: 2018-09-26
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432303549

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 190
Leandie du Randt is 'n gewilde jong Afrikaanse aktrise en ook 'n geregistreerde psigometris. Gemaklik in jou eie lyf het ontstaan uit haar passie om mense te help en uit haar eie ondervinding en dus het sy hierdie boek geskryf gemik daarop om jonger meisies te help om selfvertroue te ontwikkel en die beste weergawe van hulself te wees.
Die boek is geskryf in gemaklike taal wat tieners sal verstaan, maar die boek bevat wysheid en lesse wat breër van toepassing kan wees.
Die boek word as 'n drie-week-kursus aangebied met praktiese oefening aan die einde van elke dag. Die onderwerpe dek alle kwessies tieners sal raak, soos dwelm en alkoholmisbruik, groepsdruk, eetsteurnisse, liggaamsbeeld en dieper kwessies rondom gedagtes, innerlike selfvertroue en geestelike welstand.
Die praktiese raad sal tienermeisies help om anders oor hulself te dink, om meer selfvertroue te kry en om mishandeling te hanteer en te rapporteer. Alhoewel daar 'n sterk geestelike boodskap is, 'preek' die outeur nie en maak sy dit duidelik dat die boek vir enige iemand is, wat ook al hul geloofsoortuiging.

Inhoud: Jou liggaam: Ontmoet jou liggaam; Liggaamsveranderinge; Likes / dislikes; Respekteer jou liggaam; Alkohol en dwelmmisbruik; Eetsteurnisse; Liggaamlike selfvertroue; Jou gedagtes: Leer ken jou gedagtes; Selfbewuswording; Vergifnis; Gesprekke met jouself; Die 'nou'; Jou perspektief; Gesonde denke; Jou siel: Identifi seer jou siel; Deur jou Skepper se oë; Vriendskap; Jou hart; Jou kop; Selfvertroue; Kwaliteittyd en dankbaarheid: Ten slotte: Erkennings: Bronnelys en nuttige hulpbronne: Kontakbesonderhede vir hulplyn en vrae.
Publikasiedatum: 2014-05-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928283188

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 180
Cas van Rensburg besreek die manlike psige.
Vir almal wat hul mans en seuns wil verstaan asook vir jong mans wat hulleself wil verstaan.
Publikasiedatum: 2019-02-28
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620382687

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 180
Mense vra toenemend vrae oor die sin van die lewe. Wat is my doel hier op aarde? Hoe reageer ek op my omstandighede? Hoe tel ek die los drade van my gebroke lewe op en maak sin aan my bestaan? In Waarom lewe ek beskryf die skrywer hoedat sy ervaring van die lewe in 'n Nazi-konsentrasiekamp tydens die Tweede Wêreldoorlog uitgeloop het op die vorming van Logoterapie as sielkundige rigting.
Publikasiedatum: 2007-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920268817

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 175
Ons ken almal mense wat gelukkig bly, ongeag of hulle reusesukses smaak, of pynlike rampe in die gesig staar. Die rede? Hulle brein het 'n kern van stabiliteit en optimisme. 'n Gelukkige brein bied omvattende, praktiese riglyne oor wat hierdie mense elke dag doen om hulle menslike brein te versterk.
Publikasiedatum: 2011-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928201618

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 170
Ditch your glitch is true to Kate's well-loved style of being honest, authentic, inspirational and compassionate. Her unique process of step in, step up and step out into the world helps you shift gears exponentially to find a new way forward to shine your light. It's filled with snippets of her own fascinating life story and interwoven with success stories from brave clients who faced their glitch. This book takes you on a powerful yet practical journey to the self, through deep, inner exploration and transformation so that you can heed her call to live a life of magnificence.
Publikasiedatum: 2015-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928201625

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 170
'n Doelgerigte reis om ontslae te raak van gedrag en gewoontes wat jou pooitjie. Laat los jou las weerspieël Kate se geliefde eerlike, outentieke, inspirerende styl . Haar unieke proses sal jou help om eksponensieel van ratte te verwissel om 'n nuwe pad vorentoe te vind. Dit is propvol brokkies uit haar eie fassinerende lewensverhaal, verweef met suksesstories van dapper kliënte wat hulle laste laat los het. Hierdie boek neem jou op 'n kragtige praktiese reis na selfverwesenliking deur diep selfondersoek en transformasie sodat jy gehoor kan gee aan haar oproep tot 'n manjifieke lewe.
Publikasiedatum: 2015-09-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781787134843

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 165
Bees' determination and drive make them excellent examples of how to make the most of every moment; whether it's their magical honey-making capabilities, their matriarchal mantra, or the fact that they're really just big softies, bees have it sorted. Tenacious, resilient and kind, bees hold the key to a wonderful life. This book reveals the seven marvellous traits that you can embody to Be More Bee
and live a happier, healthier and all-round more buzzed existence. Packed with practical tips and exercises, interspersed with folklore and fun facts about these fuzzy gurus, there's something for everyone. So take to the sky, bumble along and learn the art of being more bee! All you've got to do is BEE-lieve.
Publikasiedatum: 2020-03-31
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928327783

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 160
Die navorsing en aanbevelings in hierdie boek, stel die leser in staat om breinfiks te bly, demensie uit te stel en 'n demper te plaas op breinveroudering. Eenvoudige, praktiese raad help jou om langer na jouself om te sien en met 'n helder verstand oud te word saam met hulle vir wie jy lief is.

Die groep lesers wat geteiken word is persone wat toenemend bewus daarvan word dat om kompeterend in die arbeidsmag te wees en die lewe ten volle te leef, een van jou grootste bates 'n goed funksionerende brein is.
Publikasiedatum: 2016-07-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869190934

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 160
Elke mens het 'n eie persoonlikheid en 'n spesifieke geaardheid. Dit is wat ons individue maak. 'n Mens se persoonlikheidstipe maak jou vatbaar vir sekere hebbelikhede. Volgens die Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse taal is 'n hebbelikheid 'n '(hinderlike) gewoonte, aanwensel, ... neiging'. Besonder individualistiese mense is dikwels interessante mense. Hulle hoekigheid en andersheid is kleurvol.
Publikasiedatum: 2005-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780928316841

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 150
R 50Jy spaar R 100
Begin 'n nuwe lewe van Sukses:

Hierin kan jy leer watter stappe jy moet neem om 'n nuwe lewe van sukses te begin

Leer hoe om jou mislukkings tot jou voordeel te gebruik

Leer hoe om positiewe denke te hê.

Hennie J De Villiers (B.D., M.A. Psig., D.Phil.) word beskou as topskrywer in Afrikaans oor Viktor Frankl se fokus op die betekenis van lewe. Hennie het sielkunde aan twee universiteite gedoseer, waarna hy voltyds as spirituele sielkundige gepraktiseer het. Ná sy aftrede is hy heeltyds skrywer. Uit sy pen het die volgende publikasies verskyn: Hoekom is ek hier? - Ontdek jou sielskrag; To exist with meaning - Viktor Frankl's guidelines; Wat is my siel?; GLO om te kry wat jy nodig het, You are a soul - with a meaning in life (e-boek); Breek weg - vir 'n sinvolle lewe; Ontdek jou sielskrag - en leef betekenisvol ...
Publikasiedatum: 2017-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781770104501

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 150
Updated for a South African audience.
The twelve stories in this book, taken from Shaun Tomson's own life experiences in and out of the surfing world, offer the simple message 'I Will' as a model to face life's challenges and help you achieve your goals. All you need is to be encouraged to find your voice and commit yourself to positive values. The stories resonate with positivity and hope for the future, and are infused with the belief that even in the darkest time, light shines ahead to show you the way forward.
Shaun Tomson's impossibly handsome visage has long ago been carved deeply into the pantheon of surfing's elite. He need do nothing more than continue to surf Rincon well and make a few aloha-shirted public appearances now and then to stride off gloriously into surfing immortality. But in recent years, at least partially brought on by the devastating loss of his teenaged son Mathew, Tomson has waded into the world of inspirational writing and speaking, endeavoring to pass on the lessons he's learned from a life extraordinarily well-lived.
Publikasiedatum: 2017-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781846041242

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 150
A prominent Viennese psychiatrist before the war, Viktor Frankl was uniquely able to observe the way that he and other inmates coped with the experience of being in Auschwitz. He noticed that it was the men who comforted others and who gave away their last piece of bread who survived the longest - and who offered proof that everything can be taken away from us except the ability to choose our attitude in any given set of circumstances. The sort of person the prisoner became was the result of an inner decision and not of camp influences alone. Only those who allowed their inner hold on their moral and spiritual selves to subside eventually fell victim to the camp's degenerating influence - while those who made a victory of those experiences turned them into an inner triumph. Frankl came to believe that man's deepest desire is to search for meaning and purpose. This outstanding work offers us all a way to transcend suffering and find significance in the art of living.
Publikasiedatum: 2008-02-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.