●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING - BINNE RSA GRENSE - OP ALLE BESTELLINGS ●●●

Nie-fiksie / Non-fiction
Uitverkoping / Sale

Results 76 to 90 of 133
Gesorteer volgens:  Titel
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928201694

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 140
R 59Jy spaar R 81
What better place to daydream than in the garden. With these original designs artist Monique Day-Wilde spirits you away from the drudgery and stress of daily routine and invites you to join her in a magical world of flowers and vegetation where all is calm and tranquil. More than 30 full-page designs, from simple outlines to intricate paisley-style combinations, offer hours of colouring bliss. The smaller size will fit in your handbag, making this book ideal to carry with you everywhere so you can enjoy waiting time being creative instead of getting frustrated. Designs are printed on good quality paper on one side only to ensure that there will be no bleed or see-through.
Publikasiedatum: 2015-11-20
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928376293

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 285
R 95Jy spaar R 190
Foolproof mosaic projects for your garden, including planters, furniture, and ornaments
One of the most long-lasting and hard-wearing artforms, mosaic pieces are perfect to make the most of your outdoor room. Suitable for a tiny terrace or a large garden, the projects in Garden Mosaics show you how to decorate your outdoor space in the most charming, individual, and enduring way.

The extensive techniques section shows you how to choose and use the right tiles for your environment. The range of tiles on the market today is better than ever; and the book makes the most of the wealth of new materials available such as spangled tiles or inexpensive but authentic gold-leaf tiles. As you progress, you can develop your own creativity with tips on tile- and colourmatching that allow you to adapt the projects to make pieces completely unique to you and your garden.

All suitable for beginners, the 25 projects in the book range from simple decorative pieces, such as the enchanting, simple child's footprints and butterfly stones to practical and sturdy weatherproof pieces, including a trompe l'oeil chequered mosaic tabletop and delightful planters that will add colour to your garden especially in winter. Some projects, such as the night light, can be finished in under two hours.
Publikasiedatum: 2017-08-10
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781919825045

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 220
R 50Jy spaar R 170
Met die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog in 1899 vertrek M.J. de Jager as luitenant van die Staatsartillerie van die Z.A.R. na die Natalse front. Hy onderskei hom tydens die veldslae by Modderspruit, Colenso, Ladysmith en Platrand. Op 26 Januarie 1902 word hy in die distrik Ermelo gevange geneem en na St. Helena verban.
Publikasiedatum: 2000-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928201861

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 250
R 99Jy spaar R 151
Projekte vir geskenke en idees vir toedraai, nét die boek wat jy nodig het om jou geliefdes te bederf.

Wat kan lekkerder wees as om die perfekte handgemaakte geskenk vir iemand te gee. Met meer as 50 projekte vir geskenke en hope idees om hulle pragtig toe te draai, is hierdie boek nét wat jy nodig het om jou geliefdes te bederf. Daar is iets vir almal - van troeteldiere tot vriende, van babas tot oupas en oumas - en geskenke vir enigiets van 'n verjaarsdag en 'n huweliksherdenking tot 'n kombuis- of ooievaarstee.

Elke projek word duidelik met eenvoudige stap-vir-stap aanwysings uiteengesit en vergesel van 'n lieflike kleurfoto van die voltooide item. Daar is deurgaans uitstekende verpakkingsvoorstelle asook wenke en raad met alternatiewe wat jou sal help om unieke geskenke te skep wat harte baie bly sal maak.
Publikasiedatum: 2016-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780928316902

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 279
R 50Jy spaar R 229
As 'n Afrikaanse kerkmens uit Afrika moes wens vir 'n boek wat saamval met die 500-jaarviering van die Reformasie, sou 'n mens kwalik kon wens vir 'n meer fassinerende boek as dié. In Geloof alleen neem André Pretorius sy leser op 'n pelgrimstog na 'n verskeidenheid plekke waar sleutelgebeure van die Reformasie afgespeel het of waar dié geskiedenis spore gelaat het. Hy neem jou na daardie gebeure toe en dan weer terug na die hede en die neerslag daarvan. Uiteindelik neem hy sy leser na 'n dieper verstaan van die Kerkhervorming van 500 jaar gelede, en daarmee saam na 'n dieper verstaan van onsself. Wat sou 'n mens meer kon vra?

- Neels Jackson (Redakteur: Kerkbode)



Hamerslae teen 'n Duitse kerkdeur. Vyf eeue later weergalm hulle steeds van waar Martin Luther sy rebellie teen die Kerk begin het. Van hierdie kerkdeur loop die spore van Kerkhervorming deur aangrypende landskappe.

Die reisskrywer, André Pretorius, gaan loop daardie voetval na en hoor die eggo's in ons tyd. Hy volg Luther waar sy weg kruis met dié van Calvyn. Hy reis na plekke waar geloof geformuleer is op 'n manier wat steeds ons wêreld vorm. Die spore lei hom van Europa na Indië en Amerika waarheen Katolieke sendelinge en Calvinistiese Puriteine uitgewaaier het.

Maar ook deur sy eie familiegeskiedenis na Suid-Afrika, van middagete op die Duitse plaas waar die Pretoriusse vandaan is tot sy NG-kinderjare op die Afri­kaanse platteland. Onderweg kom hy geloof teë, en geweld. Skoonheid vind hy in die kunstenaars van die Hervorming - Rembrandt en Bach en die Bybelvertalers. Maar ook die geskonde erflating van konflik en ikonoklasme.

Op sy reise eet, drink en gaan hy kerk toe waar die moderne wêreld baie lank gelede beslag gekry het. Dit is 'n meesleurende reis deur 'n wêreld wat beide oud en eietyds is.
Publikasiedatum: 2017-01-11
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928201854

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 250
R 99Jy spaar R 151
What can be more gratifying than giving the perfect handmade gift? With more than 50 projects for gifts and loads of giftwrapping ideas, this book is the perfect guide to making things that people will love. From pets to friends, from newborns to grandparents, there is something for everyone. Whether it's for a birthday, housewarming, anniversary or kitchen tea, you will find an idea for a personalised gift in this book. Each project is clearly explained using simple step-by-step instructions, accompanied by a gorgeous photograph of the finished item. Great packaging suggestions are given throughout, as well as tips and ideas on variations and alternatives to help you create one-of-a-kind presents for friends and loved ones.
Publikasiedatum: 2016-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799382761

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 220
R 100Jy spaar R 120
Luister na die braste,
wat kruisbeen oppie trap sit.
Behalwe entertainment, kry 'n taste wat Afrikaaps is!
Aitsa, sy boots het stars ..
Aitsa, hy's soe die star ...
Aitsa, gloe dis waar ..
Hy's John Wayne in Afrikaans!
Sy kop in die wolke ... en sy voete stewig op die aarde.
Dit is HemelBesem.
In hierdie boek nooi dié gewilde kletsrymer jou om saam te stap op sy lewenspad. Hy gesels reguit oor die dinge wat hom gevorm het, die sake wat hom na aan die hart lê ... en hy doen dit in die taal van sy hart.
Afrikaans.
Oor sý Afrikaans sê hy: 'Afrikaans is 'n groot deel van wie ek is. Dis die taal waarin ek my in oomblikke van woede kras uitgedruk het. Dis die taal waarin ek goed gesê het terwyl ek baklei het, waaroor ek agterna spyt was. Dis die taal waarin ek liefkosing uitgedruk en ontvang het ... As Ma geskel het, of jy bang was ... dis alles momente, en alle momente vorm my bestaan.'
Daarom nooi hy met hierdie boek lesers om 'n ander Afrikaans te leer ken. Elke hoofstuk het Afrikaanse uitdrukkings uit sy grootword- en leefwêreld as vertrekpunt, en dit is vervleg met sy bekende kletsrym-lirieke waarmee hy vlymskerp kommentaar lewer op maatskaplike kwessies en dinge wat hom na aan die hart lê.

Simon Witbooi (bekend onder sy verhoognaam HemelBesem) is alombekend as kletsrymer, TV-aanbieder, rubriekskrywer en motiveringspreker. Ná sy arm grootwordjare in die suidelike voorstede van Kaapstad was hy ná matriek 'n tyd lank 'n pastoor op Worcester, voordat hy teruggekeer het Kaap toe om op sy hip-hoploopbaan te fokus. Hy is deesdae een van die bekendste hip-hopkunstenaars in die land, en ook 'n gereelde ankeraanbieder van die gewilde joernaalprogram Pasella op SABC2.
Simon het 'n passie vir Afrikaans en hy is onder meer betrokke by die ATKV se projek Woorde Open Wêrelde (WOW), wat daarop gemik is om 'n liefde vir lees by skoolkinders te kweek. Hy is ook betrokke by die ATKV se jaarlikse Liedjieslypskool, wat daarop gemik is om nuwe Afrikaanse liedjieskryftalent te ontwikkel.
Simon is met die hip-hopkunstenaar YOMA getroud, en hy is die trotse pa van twee dogters, Simile en Halo.
Publikasiedatum: 2017-02-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432128920

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 189
R 75Jy spaar R 114
Lavish unconditional love on your newborn baby, assuring them of God's heart for them and whispering blessings over their lives.

Newborn babies are perhaps the sweetest, scariest, most heart-consuming people to bless any mother's life.

God's Blessings for Baby features rich Scripture verses and thoughtful reflections especially for moms, reminding them of God's love for them and their unborn child. Because our great God, who created majestic mountains, endless oceans and sweeping deserts, is busy knitting together their precious baby, too.

From first moments to first smiles to first steps, God's Blessings for Baby journeys with mothers as they grow closer to God and their child through the incredible early months of life.
Publikasiedatum: 2019-05-10
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781770229686

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 190
R 59Jy spaar R 131
Zelda la Grange het grootgeword as 'n ondersteuner van die reëls wat wit en swart skei. En tog sou sy Nelson Mandela se naaste vertroueling word, en liefde en respek ontwikkel vir hierdie man wat aan haar as 'n vyand voorgehou is. Goeiemôre, mnr Mandela vertel die uitsonderlike verhaal van hoe 'n jong vrou se lewe, oortuigings en vooroordele omvergewerp word deur die grootste staatsman van ons tyd. Dit volg die ongelooflike lewenspad van 'n verskrikte tikster in haar vroeë twintigs wat gekies word as die president se lojaalste steunpilaar en haar loopbaan daaraan wy om reisgenoot en versorger te word van die man wat sy 'Khulu' noem. Oupa. Zelda bring hier hulde aan Nelson Mandela soos sy hom geken het: Leermeester van wie sy haar belangrikste lewenslesse ontvang het. 'n Man wat nie die verlede oor sy hede sou laat heers nie. 'n Man vol respek en vergifnis teenoor almal, maar wat ook openhartig, reguit en 'n terggees kon wees. Terwyl hy sy land vernuwe het, het hy Zelda ook uit 'n geslote wêreld van vrees en wantroue bevry en betekenis aan haar lewe verleen. Hierdie boek wentel om liefde en tweede kanse. Dit sal jou lewe raak en jou laat glo elkeen van ons, ongeag wie ons is en wat ons gedoen het, het die mag om te verander.
Publikasiedatum: 2015-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869199975

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 325
R 120Jy spaar R 205
Hoe raak 'n mens ontslae van algemene peste en plae? Hoe behandel jy brand- en snywonde, of borskwale, of verwyder jy vlekke of reuke?
Met Hoe nou gemaak? 5000 Boererate en wenke vir vandag het Johanna de Wet 'n nuttige handleiding saamgestel wat 'n ereplek in elke Suid-Afrikaanse huis behoort te hê, sommer 'n armlengte ver, want maklike oplossings op daaglikse probleempies wat in en om die huis ontstaan, word daarin beantwoord. Van die behandeling van algemene kwale soos slaaploosheid, tot die skoonmaak van yskaste en silwerware. Daar is nuttige raad vir die gaarmaak en preservering van voedsel, algemene noodhulpwenke asook wenke vir buitelugliefhebbers.
Publikasiedatum: 2014-06-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776095582

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 290
R 89Jy spaar R 201
WENNER VAN DIE ANDREW MURRAYPRYS 2021
Siekte is 'n natuurlike verskynsel sonder betekenis - potensieel ernstig, ja, maar bloot deel van menswees. Teen hierdie agtergrond ondersoek Hoop, heling & harmonie hoe siekte en behandeling ons liggame, gees en menswees aantas. Die doel van geneeskunde is om ons lewens positief te beïnvloed - in die woorde van Hippokrates, om soms te genees, dikwels te behandel, altyd te troos - maar die positiewe is nie noodwendig onvoorwaardelik nie: ons kan té wetenskaplik wees, die persoon agter die siekte miskyk.
'n Terugblik na die verlede plaas die huidige in perspektief; die boek analiseer onder andere die taal van siekte en geneeskunde, die rol van emosies, ideologie en politiek in siekte, hoe ons teen die risiko's van behandeling en navorsing beskerm word, einde-van-dielewe- besluite ... en bereik dan die hoogtepunt: Hoop, Heling en Harmonie. Sonder hoop is die toekoms duister, sonder heling is daar geen genesing nie, en sonder harmonie in die uiteenlopende aandrange van siekte kan daar geen vrede in die gemoed wees nie. Hierdie onderwerpe word dikwels in die media bespreek.
Covid-19 is vir almal 'n skrikwekkende nuwe ervaring wat beklemtoon hoe broos die mensdom is. Hoop, heling & harmonie is 'n tydige publikasie wat die besondere eise van die tyd vernuwend aanspreek. Die boek is uniek en sistematies, die teks en styl is toeganklik met heelwat toeligting; nogtans word die leser uitgedaag om opnuut oor siekte-ervaring na te dink.
Publikasiedatum: 2020-07-28
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928376040

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 225
R 95Jy spaar R 130
Alles van kies van papier, inkleurmateriale, teorie van kleur, gevorderde tegnieke en spesiale effekte tot uitstal!

Inkleurboeke vir volwassenes is steeds baie gewild en daar is eindelose opsies om van te kies en keur. Inligting oor selfdoentegnieke wanneer dit by inkleur kom, is egter nie so volop beskikbaar nie. In hierdie boek deel inkleurkunstenaar, Monique Day-Wilde, alles van die kies van papier, potlode en ander inkleurmateriale, tot die teorie van kleur en kleurvermenging. Sy deel ook basiese en meer gevorderde tegnieke vir spesiale effekte, en wat jy dan met jou inkleurprente kan doen.

Leer oor skadutegnieke met enkele of 'n verskeidenheid kleure, afskerming, meng- en vryftegnieke, skep van tekstuur, interessante maniere om groot agtergronde te vul, byvoeging van blinkgoed, stempels met bosseleervloeistof en selfs die gebruik van potloodskaafsels. Daar skuil soveel meer agter inkleurwerk as om net tussen die lyne te hou. Terwyl daar werklik geen regte of verkeerde manier is om in te kleur nie, sal hierdie boek jou help om inkleurwerk te omskep in 'n ervaring wat sal lei tot 'n kunswerk waarop jy kan trots wees - net vir jouself, of om mee te spog by ander.

Die inhoud van die boek sluit in:
▪ die gereedskap wat jy benodig;
▪ kleur tegnieke - skadutegnieke, afskerming, afhaal van kleur, kleurvermenging, spattegnieke, potloodskaafsels, inkwerk, spesiale effekte, die gebruik van tekstuurborde;
▪ hoe om gesigte in te kleur,
▪ hare, pelse en groot agtergronde; en
▪ hoe om jou finale produk uit te stal.
Publikasiedatum: 2017-05-24
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780928316254

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 225
R 50Jy spaar R 175
Andre Pretorius is verlei deur Italië toe 'n Romeinse meisie hom in 1992 op 'n warrelwindtoer deur Rome geneem het. Vier jaar later het hy die land deurkruis met 'n universiteitsvriend, 'n rugsak en 'n tweemantent. Sedertien het hy teruggekeer op die spore van komponiste, kunstenaars en selfs Afrikaanse digters. In Italiaanse intermezzi bring hy die leser van aangesig tot aangesig met die vele gedaantes van hierdie land vol skoonheid en teenstrydigheid. Hy swig voor die wondere van die menslike gees in Rome en Venesie, maar hy verdwaal ook langs die agterpaadjies van Sicilie en die Abruzzi. Hy proe smake - balsemiek, Parmaham - uit die hande van die wat hierdie sakramente van lewe vir hulleself gemaak het. Hy bejeen heiliges en pouse eers met verwarring en dan met ontsag vir hul heerskappy van die Italiaanse wese. Oor die jare verander sy reisgenote - van daardie universiteitsvriend tot sy verloofde en uiteindelik sy kleuterseuntjie - en elke keer is sy blik anders. Uiteindelik staan hy saam met die leser verwonder oor 'n aangrypende land met dikwels verrassende eggo's van sy eie Afrikaanse wortels.
Publikasiedatum: 2016-02-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781919825205

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 220
R 80Jy spaar R 140
Daar bestaan min twyfel dat die mense wat die Anglo-Boereoorlog en die naoorlogse tydperk beleef het, veelbewoë maar ook avontuurlike jare meegemaak het. Aan dié heldetydvak kan Johanna Brandt se naam gekoppel word.
Publikasiedatum: 2004-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781642722574

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 299
R 149Jy spaar R 150
This journal is a great reminder to stay grateful. The cover's background is heat-debossed with thin whorls that swoop into decorative hearts, all foiled in shimmering silver. A geometric box at the cover's center houses an artsy brush-script message: 'Start each day with a grateful heart.' The decorative hearts coincide with the journal's overall theme of a well-ordered and thankful heart, and this message is good for any girl to read and remember.
Publikasiedatum: 2020-04-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.