●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Nie-fiksie / Non-fiction
Diere / Animals

Results 31 to 45 of 173
Gesorteer volgens:  Titel
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485311003

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Vertaler: Burgert Behr
Illustreerder: Chris Wormell
Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 450
R 405Jy spaar R 45
Ontdek die fassinerende gediertes wat miljoene jare gelede oor die aarde geheers het in hierdie natuurwetenskapmuseum in drukvorm. Maak kennis met van die kleinste geveerde wesens tot die enorme plantvreters wat die aarde laat skud het wanneer hulle beweeg het. Saamgestel met die deskundige insette van onder andere paleontoloë.
Publikasiedatum: 2020-05-31
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775845287

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 120
R 108Jy spaar R 12
This humorous book follows the earlier successful publication of two similar books by Dr Jack. Picture driven, it features a collection of cartoons that lampoon birds on the basis of their common names. The author draws on some existing material, but also turns to the renaming of a number of southern African birds for fresh inspiration.

The book is targeted specifically at South African twitchers, as well as more relaxed bird watchers and nature lovers in general - the perfect affordable gift for the birder who already has everything else.
Publikasiedatum: 2016-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775845836

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 80
R 72Jy spaar R 8
Hierdie opwindende reeks vir aspirant-natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense in te wy in die geheime van die natuurlewe om ons. Die sakpas-grootte en pragtige foto's maak hierdie boekies besonders, en dit is boonop maklik om te lees en te gebruik .
Publikasiedatum: 2017-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775844808

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 80
R 72Jy spaar R 8
Sasol Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika bied 'n fassinerende blik op die bome van die subkontinent. Met behulp van volkleurfoto's en verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene bome in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle groei, en meer te wete kom oor hul unieke eienskappe.
Publikasiedatum: 2016-08-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775844280

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 80
R 72Jy spaar R 8
Hierdie gids is deel van 'n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die natuurlewe van die streek. Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die meer algemene diere van Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eienskappe.
Publikasiedatum: 2017-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775843986

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 80
R 72Jy spaar R 8
Hierdie gids is deel van 'n reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die insekte van die streek. Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene insektegroepe in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eienskappe.
Ook in Engels beskikbaar as Insects of Southern Africa
Publikasiedatum: 2015-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775844044

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 80
R 72Jy spaar R 8
Hierdie gids is deel van 'n reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die voëllewe van die streek. Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene roofvoëls in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en broeigewoontes. Die nuttige sakboek-formaat en maklik leesbare teks maak dit baie geskik vir die aspirant-natuurkundige. 'n Foto van elke spesie word ingesluit.
Ook in Engels beskikbaar as Birds of prey of Southern-Africa
Publikasiedatum: 2015-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775844013

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 80
R 72Jy spaar R 8
Hierdie opwindende reeks vir aspirant-natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense te laat deel in die geheime van die natuurlewe om ons. Dit is die ideale Kers- of verjaardaggeskenk vir al die kinders in die familie. Sakpas-grootte; Pragtige foto's; Maklik om te lees en te gebruik. Ook in Engels beskikbaar as Snakes and other reptiles of Southern Africa.
Publikasiedatum: 2015-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775844075

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 80
R 72Jy spaar R 8
Die opwindende reeks vir ontluikende natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense te laat deel in die geheime van die natuurlewe om ons. Dit is die ideale Kers- of verjaardaggeskenk vir al die kinders in die familie. Sakpas-grootte; Pragtige foto's; Maklik om te lees en te gebruik.
Also available in English as Mammals of Southern Africa
Publikasiedatum: 2015-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775844143

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 80
R 72Jy spaar R 8
Hierdie opwindende reeks vir aspirant-natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense in te wy in die geheime van die natuurlewe om ons. Dit is die ideale Kers- of verjaardaggeskenk vir al die kinders in die familie.
Ook in Engels beskikbaar as Spiders and Scorpions of Southern Africa
Publikasiedatum: 2015-10-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775844877

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 80
R 72Jy spaar R 8
Die boekie stel die leser bekend aan die vaardighede en metodes wat nodig is om diere se spore in die veld te herken, en dit bevat 48 spesies met verspreidingskaarte en foto's. Die dier word beskryf en daar word gekyk na habitat, spoor en gewoontes.
Publikasiedatum: 2017-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776190591

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 320
R 288Jy spaar R 32
Elephants are as unique as people. They can be clever and curious or headstrong and impulsive, shy or sociable. Learn to know them as individuals as well as a species in this evocative account of years spent studying elephant behaviour in the wild.

Watching a family out for a swim on a hot day, Dr Hannah Mumby notes grandmothers, mothers, sisters and children exchanging noisy greetings, a consistent stream of close-range vocalisations, intermittent touching, co-operative herding of babies and frequent stopping for snacks. A close and interconnected family. But in this family, the adults weigh several tons each and the babies wave trunks playfully at one another. This is a herd of elephants.

That elephants are intelligent, sentient beings is common knowledge, but so much about their day-to-day lives and abilities remains unknown. How do they communicate with one another over seemingly impossible distances? How do males spend their lives once they have left their mothers' herds? And how much do they really remember?

In this lyrically written and deeply personal account of several years of field research, Mumby reverently describes her own elephant encounters, alongside an exploration of the most up-to-date discoveries about the lives of these gentle giants. Learn how elephants live, travel, mate, raise children and relate to one another, and reflect on how they think and feel. Understanding elephants as individuals closes the gap between human and animal and has powerful applications in the critical field of elephant conservation.
Publikasiedatum: 2020-06-15
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775845874

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 400
R 360Jy spaar R 40
Fully revised, the new edition of Field Guide to Butterflies of South Africa features all of South Africa's 671 butterfly species. This lavishly illustrated popular guide includes newly described species and subspecies, and the most recent taxonomic changes based on DNA studies.

As in the first edition, the photography is exceptional and 70% of the images in the book are new. Images show male and female forms (where they differ) and upper- and undersides (where possible).

The species accounts have been comprehensively updated and expanded, covering identification, habits, flight periods, broods, typical habitat, distribution and larval food sources. A helpful introductory section with over 100 images, including 55 early stages images, discusses butterfly biology, taxonomy, classification, anatomy and behaviour.
Publikasiedatum: 2020-02-16
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775845843

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 400
R 360Jy spaar R 40
This trusted best-seller has been comprehensively updated and expanded to feature accounts of over 1,500 species and insect groups. Included are the most common, most economically and ecologically important, interesting and attractive insects in the region.

It features:
vivid photographs
easy-to-read text
detailed accounts covering identifi cation, biology, distribution and related species
a helpful introduction detailing the signifi cance, life history, collection and photography of insects, and
quick reference guides on the inside covers to facilitate identifi cation.
Entomologists both amateur and professional, students, gardeners, farmers, tourists and anyone with an interest in the natural world will appreciate this illuminating and invaluable guide.
Publikasiedatum: 2019-03-31
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781770078017

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 230
R 207Jy spaar R 23
Fully revised and updated, Filmer's Spiders: an Identification Guide to Southern Africa features all 63 families of spider that occur in this region. A fresh layout, full-colour photographs
throughout - many of them new - and diagrams of diagnostic features make this a quick and easy guide for use in the field.
Publikasiedatum: 2010-10-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.