●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Soek resultate: Jaco Jacobs

Results 181 to 195 of 269
Gesorteer volgens:  Publikasiedatum
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799375411

Kinders: Kleuters

Vertaler: Jaco Jacobs
Kinders  -  Kleuters
R 120
R 108Jy spaar R 12
Gids vir ouers. Help jou kind om syfers, kleure, vorms en meer te leer. Die boek stimuleer praatvaardighede, leesvaardighede en eerste woorde.
Publikasiedatum: 2015-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799359022

Kinders: Kartonboekies

Vertaler: Jaco Jacobs
Kinders  -  Kartonboekies
R 120
R 108Jy spaar R 12
Help jou kind om taal aan te leer met hierdie 100 eerste woorde en prente.
Ander boeke in die reeks.

1. Eerste 100 diere
2. Eerste 100 woorde
3. Eerste kleure, vorms en woorde
Publikasiedatum: 2015-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799372700

Kinders: Kleuters

Kinders  -  Kleuters
R 180
R 162Jy spaar R 18
Die son lig sy kop, dit is oggend op die plaas.
Daar's geen diere wat blêr of blaf of raas.
Haan maak almal wakker met 'n harde lawaai.
'Koekeloe-koeee!' hoor die diere hom kraai.
Kom speel saam op die plaas en ontdek al die vriendelike dieremaats in hierdie opwindende opwip-storieboek.!
Verken die plaas en vind uit watter dier maak almal soggens wakker, kyk hoe die varke speel en mors en hoe die perde in die kampie galop.
'n Oulike rymstorie en reuse-opwipprente van diere verseker dat Prettige plaas sommer gou-gou 'n gunsteling op jou kind se boekrak sal wees
Publikasiedatum: 2015-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799372724

Kinders: Kartonboekies

Vertaler: Jaco Jacobs
Kinders  -  Kartonboekies
R 170
R 153Jy spaar R 17
Ry saam met Tommie Taxi deur die stad en vind meer uit oor sy raserige voertuigmaats.
Lawwe Geluide reeks: Kom kuier by oom Klasie op die plaas of ry op die bus en sing saam gewilde en bekende kinderliedjies, of swaai saam met Arno Apie tussen die takke rond terwyl hy die raserige diere leer ken.
Publikasiedatum: 2015-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799372731

Kinders: Kartonboekies

Vertaler: Jaco Jacobs
Kinders  -  Kartonboekies
R 170
R 153Jy spaar R 17
Lawwe Geluide reeks: Kom kuier by oom Klasie op die plaas of ry op die bus en sing saam met hierdie gewilde en bekende kinderliedjies. Of swaai saam met Arno Apie tussen die takke rond terwyl hy die raserige diere leer ken of ry saam met Tommie Taxi deur die stad en vind meer uit oor sy raserige voertuigmaats.
Publikasiedatum: 2015-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799372748

Kinders: Kartonboekies

Vertaler: Jaco Jacobs
Kinders  -  Kartonboekies
R 170
R 153Jy spaar R 17
Lawwe Geluide: Spring op die rasige bus en sing saam met hierdie klassieke kinderliedjie terwyl jy die klankknoppies druk!
Publikasiedatum: 2015-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799372717

Kinders: Kartonboekies

Vertaler: Jaco Jacobs
Kinders  -  Kartonboekies
R 170
R 153Jy spaar R 17
Lawwe Geluide: Swaai saam met Arno Apie tussen die takke rond terwyl hy die raserige diere leer ken.
Lawwe Geluide reeks: Kom kuier by oom Klasie op die plaas of ry op die bus en sing gewilde en bekende kinderliedies, of ry saam met Tommie Taxi deur die stad en leer sy raserige voertuigmaats ken.
Klankboekies.
Publikasiedatum: 2015-04-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799372854

Kinders: Nie-fiksie

Kinders  -  Nie-fiksie
R 90
R 81Jy spaar R 9
Wat is die grootste en gevaarlikste reptiele op aarde?
Watter soort slang is die giftigste?
Hoe kry verkleurmannetjies dit reg om van kleur te verander?
Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van reptiele en amfibieë kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers te boei. Leer ken die reptiele en amfibieë se oeroupagrootjies, speel slangetjies-en-leertjies, leer speel-speel die giftigste slange ter wêreld ken, en ontmoet 'n paar van die vreemdste reptiele en amfibieë op aarde.
Hoezit! het die afgelope paar jaar 'n bekende naam op tydskrifrakke geword. Dié lekkerleestydskrif vir kinders is 'n nuttige vriend in die klaskamer. Die tydskrifformaat van Hoezit! het onlangs plek gemaak vir 'n interaktiewe webtuiste propvol inligting en vermaak. Die goeie nuus is dat LAPA Uitgewers nou Hoezit! in boekvorm uitgee - met splinternuwe temas en aktiwiteite wat perfek is vir skooltake en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.
Ander titels in die reeks
Hoezit! Die wonderwêreld van soogdiere
Hoezit! Walvisse en dolfyne
Publikasiedatum: 2015-03-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799367195

Kinders: Ouderdomsgroep 10 - 12

Kinders  -  Ouderdomsgroep 10 - 12
R 135
R 122Jy spaar R 13
Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep, haar hare is groen gekleur en sy slaan 'n rol in 'n splinternuwe fliek los. Maar 'n filmstel kan soms 'n gevaarlike plek wees ... Sal Rikus uit die kloue van 'n gevaarlike skurk kan ontsnap - en Ouma se loopbaan as rolprentster red?
Publikasiedatum: 2015-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799358780

Kinders: Prenteboeke

Vertaler: Jaco Jacobs
Kinders  -  Prenteboeke
R 90
R 81Jy spaar R 9
Seekoei is verveeld, daarom gee haar ma vir haar `n klomp werkies om te doen. Sy het `n besige dag in die bos en sy ontmoet `n klomp nuwe maats. Sal Seekoei gelukkig wees wanneer sy teruggaan huis toe?
Publikasiedatum: 2015-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799352627

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 125
R 113Jy spaar R 12
Eet jou groente ... voor hulle JOU eet! Bennie en Jenny hou nie van groente nie. Maar hulle is nogtans opgewonde oor professor Fungus se nuutste eksperiment. Daar is egter GROOT fout met die tamaties in sy kweekhuis ... en kort voor lank spat die pitte behoorlik!
Publikasiedatum: 2015-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799358810

Kinders: Prenteboeke

Vertaler: Jaco Jacobs
Kinders  -  Prenteboeke
R 90
R 81Jy spaar R 9
Olifant kan nie sy ma kry nie, en skielik word die bos 'n vreesaanjaende plek vol spokerige geluide en donker vorms. Maar dan ontmoet hy 'n verlore luiperd. Hoe gaan die twee bang maats die pad huis toe kry?
Publikasiedatum: 2015-01-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799354911

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Illustreerder: Magriet Brink
Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 135
R 122Jy spaar R 13
Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie.
Haar aaklige wiskunde-onderwyser, meneer Vermaak, sê nie eers 'Môre, klas' soos die ander onderwysers nie. Hy sê net: 'Vandag maak ek MAALVLEIS van die een wie se wiskunde nie gedoen is nie!'
Maar wat meneer Vermaak nie weet nie, is dat Mia besig is om 'n boek oor hipnose te lees... En dat sy selfs onbeskofte wiskunde-onderwysers allerhande toertjies kan laat doen!
Die skrywer Jaco Jacobs woon in Bloemfontein. Meer as 50 kinder- en jeugboeke het reeds uit sy pen verskyn. Hy is elf keer met die ATKV-kinderboektoekenning bekroon.
Verdere toekennings sluit in die Alba Bouwer-prys en die CP Hoogenhout-medalje vir sy bundel rympies Wurms met tamatiesous asook die Elsabe Steenbergprys en die SATI-prys vir sy vertaling van Willemien en die geel kat.
Die Illustreerder Magriet Brink het grootgeword in Stellenbosch waar sy ná skool Grafiese Ontwerp studeer het. Tans woon sy in Londen en werk as 'n vryskut-illustreerder. Kinderboeke wat sy al illustreer het, sluit in Wiskunde gee my maagpyn, Bertie Blikbrein en Suzie se superdoepersjampoe
Publikasiedatum: 2014-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9780799358551

Kinders: Ouderdomsgroep 6 - 9

Vertaler: Jaco Jacobs
Kinders  -  Ouderdomsgroep 6 - 9
R 135
R 122Jy spaar R 13
Betree 'n towerwêreld van vriendskap en pret! In die tweede boek in die Geheime Koninkryk-reeks kan Janie, Bianka en Tamsin nie wag om weer die Geheime Koninkryk te besoek nie. Die nare koningin Gorina het 'n weerligstraal in Eenhoringvallei weggesteek. Kan die meisies hul eenhoringvriende help om die koninkryk van honderde vraatsige ruspes te red?
Die Geheime Koninkryk -reeks is propvol van die dinge waaroor meisies dol is: spesiale vriendskappe, geheime en betowerende avonture. Jong lesers sal weggevoer word deur die betowerende stories van drie kinders wie se dapperheid en vindingrykheid help om 'n fantasiewêreld te red. In elke boek wag 'n opwindende avontuur terwyl die meisies die Geheime Koninkryk leer ken en help om koningin Gorina en haar onnutsige Stormkabouters op hul plek te sit. Jong lesers sal sommer gou beste maats word met Janie, Bianka en Tamsin - en Trixi die feetjie.
Publikasiedatum: 2014-12-01
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799370584

Kinders: Nie-fiksie

Kinders  -  Nie-fiksie
R 90
R 29Jy spaar R 61
Hoeveel kos kan 'n blouwalvis in een dag verslind?
Hoe word dolfyne afgerig om toertjies te doen?
Hoe kry walvisse en dolfyne dit reg om onder die water te slaap?
Watter soort walvis kan sy asem tot twee ure lank ophou?
Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee
jy die wonderwêreld van walvisse en dolfyne kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry! Ook in die reeks: Hoezit! Soogdiere
Publikasiedatum: 2014-12-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.