●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920356682

Leermiddels: Graad 12

Leermiddels  -  Graad 12
R 126
Besigheidstudies is 'n teoretiese vak met alledaagse toepassings. Dit beteken dat jy vir jou eksamen daartoe in staat moet wees om die inhoud op verskeie situasies toe te pas. Ace it! Besigheidstudies Graad 12 pas toepaslike en interessante voorbeelde op die inhoud toe. Dit bied jou die geleentheid om die begrippe daadwerklik te verstaan asook om jou 'n idee te gee van die soort voorbeelde waarna eksamintors op soek is. Kontrolelyste word aan die einde van elke kwartaal verskaf sodat Ace it! Besigheidstudies Graad 12 jou kan help om op hoogte te bly van wat jy hersien het en wat jy nog moet doen. Dit sal jou help om beheer van jou leerwerk te neem en seker te maak dat jy jou Besigheidstudies eindeksamen met vertroue kan skryf.
Publication date: 2017-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920356620

Leermiddels: Graad 12

Leermiddels  -  Graad 12
R 126
Ace it Studiegidse bevat alles wat jy nodig het om jou eksamens te slaag en te verseker jy behaal die beste moontlike uitslae vir elke vak.
Publication date: 2017-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796093363

Leermiddels: Graad 12

Leermiddels  -  Graad 12
R 44
Die Ace it! Rekeningkunde Oefeningboeke bevat al die template wat jy nodig het om die aktiwiteite in jou Ace it! Rekeningkunde Studiegidse te voltooi.
Publication date: 2017-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920568948

Leermiddels: Graad 12

Leermiddels  -  Graad 12
R 209
Hierdie 3 in 1 studiegids is in ooreenstemming met die kurrikulum soos in die KABV vervat en die nuutste Eksamenriglyne opgestel. Dit dek die volgende 4 vaardighede:

Luister en Praat
Lees en Kyk
Skryf en Aanbied
Taalstrukture en -konvensies
Dit bied die volgende:

Breedvoerige Notas oor elk van die 4 vaardighede
Vrae en Antwoorde (Toets Jou Kennis) oor elk van die 4 vaardighede
5 Eksamenvraestelle en -memo's (Taal
Interessante, aktuele en inspirerende voorbeeldtekste word deurgaans voorsien om meer spesifieke vaardighede te ontwikkel. Die logiese uitleg en voorbeelde help met begrip en toeganklikheid van die kurrikuluminhoud.

Die Vrae en Antwoorde (Toets Jou Kennis), sowel as die 5 Eksamenvraestelle en -memo's, bied 'n gestruktureerde oorsig en vaslegging vir doeltreffende eksamenvoorbereiding.

Hierdie studiegids sal leerders in staat stel om Afrikaans EAT met selfvertroue te bemeester.
Publication date: 2017-11-30
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636142534

Leermiddels: Graad 12

Leermiddels  -  Graad 12
R 231
Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).

Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636145856

Leermiddels: Graad 12

Leermiddels  -  Graad 12
R 250
Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).

Ingesluit saam met die Onderwysersgids is die Kontroletoetsboek en Vraagbron CD-ROM.
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636142558

Leermiddels: Graad 12

Leermiddels  -  Graad 12
R 231
Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Tweede Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).

Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636139084

Leermiddels: Graad 12

Leermiddels  -  Graad 12
R 246
Tweede Addisionele Taal
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636063976

Leermiddels: Graad 12

Leermiddels  -  Graad 12
R 105
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781868306978

Leermiddels: Graad 12

Leermiddels  -  Graad 12
R 128
Anders as vorige studiegidse wat dikwels as 'n kortpad vir die lui leerders beskou is, is Guidelines-studiegidse uitdagend en interaktief. Gegrond op die jongste kurrikulum, is dié gidse die ideale Ì€ekstra' vir leerders en onderwysers. Die meeste gidse sluit vrae en voorgestelde antwoorde in en is die ideale hulpmiddel vir hersiening voor die eksamen.
Publication date: 2008-03-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781868303403

Leermiddels: Graad 12

Leermiddels  -  Graad 12
R 128
Guidelines is al sedert 1971 die huishoudelike naam in studiehulpmiddels. Ons literatuurtitels is ontwerp om diegene wat 'n spesifieke teks bestudeer, te inspireer deur belangrike agtergrondinligting, ontledings en verduidelikings te gee. Hierdie studiegidse is dus van onskatbare waarde vir leerders en onderwysers. Die meeste van ons gidse sluit vrae en voorgestelde antwoorde in en is die ideale hulpmiddel vir hersiening voor die eksamen.
Publication date: 2008-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920568818

Leermiddels: Graad 12

Leermiddels  -  Graad 12
R 209
Hierdie 3 in 1 studiegids is in ooreenstemming met die nuutste Nasionale Eksamenriglyne geskryf en dek alle aspekte van die KABV-kurrikulum.

Dit bevat:

- Omvattende Notas per Kwartaal
- Moontlike Eksamenvrae oor elke onderwerp
- Antwoorde op alle vrae
plus 'n Eksamenvraestel en Memo

Hierdie boek bied die studiemateriaal in 'n toeganklike, georganiseerde, puntsgewyse formaat, met diagramme, tabelle en wenke, wat elke leerderstyl sal pas.

Eksamenvrae uit onlangse KABV-eksamens, aan die einde van elke onderwerp, help leerders om hul begrip te toets en hul vaardighede te oefen.

'n Waardevolle hulpmiddel om topsimbole in Besigheidstudies te behaal.
Publication date: 2016-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776072033

Leermiddels: Graad 12

Leermiddels  -  Graad 12
R 180
Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal? is 'n gebruikersvriendelike werkboek wat 'n wye verskeidenheid taaloefeninge bevat om leerders met eksamenvoorbereiding te help, en waardevolle wenke en praktiese idees vir die beantwoording van vrae in Vraestel 1 is ingesluit. Hierdie taaloefeninge en wenke sal die worstelende én die vooruitstrewende addisionele taal-leerder help om beter te vaar in die eksamen.
Publication date: 2020-01-16
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776072095

Leermiddels: Graad 12

Leermiddels  -  Graad 12
R 180
Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Huistaal is 'n gebruikersvriendelike werkboek wat 'n wye verskeidenheid taaloefeninge bevat om leerders met eksamenvoorbereiding te help, en waardevolle wenke en praktiese idees vir die beantwoording van Vraestelle 1 en 3 is ingesluit. Hierdie taaloefeninge en konsepvraestelle met wenke sal die worstelende én die vooruitstrewende Huistaal-leerder help om beter te vaar in die eksamen.
Publication date: 2020-01-15
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776070046

Leermiddels: Graad 12

Leermiddels  -  Graad 12
R 140
Hierdie is nie net 'n studiewerkgids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook 'n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Alle waardevolle eksamennotas is nou bymekaar in een boek. Die studiewerkgids bevat o.a.: opsommings van al die tonele, met Engelse vertalings van moeilike woorde; kontekstuele vrae in Afrikaans; antwoorde op alle vrae; verrykingsaktiwiteite om leerders se belangstelling aan te wakker en 'n Konsepvraestel (met antwoorde) om leerders se kennis te toets.
Publication date: 2015-12-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.