DISCOUNT ONLY ON ONLINE PURCHASES ●●● FREE Pargo delivery on orders above R350
Click to enlarge
Click to enlarge
9780799345926

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 265
R 239You save R 26
Sweef en ander verhale: 'n handleiding dien as 'n hulpmiddel vir onderwysers. Die handleiding bevat 'n wye verskeidenheid van vrae en aktiwiteite vir die klaskamer met die doel om die leerder se begrip van die kortverhale in Sweef en ander verhale te verbeter.
Publication date: 2014-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776070008

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 190
R 171You save R 19
Hierdie studiewerkgids kan saam met Vers en vlam: 'n poësiebloemlesing vir graad 10 EAT gebruik word. Die aanslag is toeganklik en gerig op die leerder. 

Dit bevat onder meer: 
verduidelikings van alle literêre begrippe volgens die KABV vir EAT 
pre-, tydens en post-lees-aktiwiteite
kort opsommings van die inhoud van elke gedig in Afrikaans en Engels 
verdere woordverklarings
vrae opgestel volgens die KABV, met ruimte om antwoorde neer te skryf
verdere verrykende inligting, wenke en bronne
Publication date: 2017-08-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776070718

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 150
R 135You save R 15
Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel volgens die KABV om leerders te help om Pad na jou hart, 'n roman vir Graad 10-11 Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan. Leerders beantwoord die vrae in die boek. Die gids is ook vir IEB-skole. Agtergrondinligting oor letterkunde Bespreking oor die intrige. Kontekstuele vrae. Verduideliking van elke verhaalelement. 'n Letterkundige vraestel (met wenke) Filmstudie 'n Glossarium
Publication date: 2016-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776070039

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 195
R 176You save R 19
Hierdie boeke is spesifiek so saamgestel dat leerders daarin kan werk - vandaar die naam studiewerkgids. Dit is nie slegs 'n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar dis ook 'n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit vergemaklik hersiening vir die eksamen en verhoed dat waardevolle notas verdwyn, aangesien alles in een boek saamgevat word.
Publication date: 2016-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770027183

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 200
R 180You save R 20
- Piekfyn Afrikaans bevat omvattende, geïntegreerde aktiwiteite wat propvol interessante idees en uitdagings is. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal met vlieënde vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat.

Die Leerderboek
- bevat hedendaagse leer en onderrigmateriaal vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal.
- taalleerstof word op 'n boeiende en dikwels prettige manier met die van verskeie ander vakke geïntegreer om julle ervaringswêreld te verryk en uit te brei.
- Wanneer assessering ter sprake kom, val die klem op die inhoud en vaardighede van Afrikaans as vak en word jy deel van 'n proses wat jou in staat stel om op hoogte van jou eie vordering en prestasie te bly.
- Die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede word deeglik vervat in 'n wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite.
- Jy word deurlopend blootgestel aan luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, terwyl jy terselfdertyd die vermoë ontwikkel om Afrikaans funksioneel, kreatief en speels te gebruik en te skep.
- Vir eksamenvoorbereiding is daar 'n piekfyn Taalgids en Letterkundegids agter in die boek.

Die onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal en ondersteun die onderwyser se taak deur:
- 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures
- leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In 'n neutedop
- wenke te gee vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk, skryf en aanbied
- gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas
- onderrigplanne vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning
- 'n formele assesseringsprogram vir graad 5, asook verskeie metodes en instrumente vir assessering
- 'n CD waarop 'n volledige onderwyserslêer, beplanningsdokumente en addisionele werkkaarte verskyn
Publication date: 2015-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770027190

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 277
R 249You save R 28
Publication date: 2011-11-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770027138

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 286
R 257You save R 29
Publication date: 2011-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770027107

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 215
R 194You save R 21
Piekfyn Afrikaans Graad 10 vir Huistaal en Eerste Addisionele Taal bevat hedendaagse leer- en onderrigmateriaal, dikwels prettig en spontaan geïntegreer met dié van ander vakke. Taalvaardighede word deeglik aangespreek in 'n verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite.

Die onderwysersgidse bied duidelike prosedures vir die gebruik van gepaste inhoud, kontekste en temas; onderrigplanne; wenke oor klaskamer praktyk en prosedures; volledige antwoordsleutels. Die Huistaal-onderwysersgids bevat 'n DVD waarop 'n kortfilm en 'n volledige onderwyserslêer verskyn.

Die Piekfyn-reeks is geïntegreerde taaltekste saamgestel volgens die voorskrifte van die kurrikulum en goedgekeur vir die Nasionale
Talelys. Dit is toeganklike en bruikbare hulpmiddels om leer, onderrig en assessering vir die onderwyser en die leerder te vergemaklik. Dit is die eerste taalreeks met 'n eie film op DVD om visuele geletterdheid en filmstudie te onderrig en te geniet.
Publication date: 2011-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770027114

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 283
R 255You save R 28
Publication date: 2011-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770027121

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 320
R 288You save R 32
Leerders gaan dit vreeslik geniet om Afrikaans te praat en te skryf terwyl hulle na hul eie sepie van die mense in Mandela-rylaan kyk. Ja, Bladsak het nou sy eie film en filmsterre! Mandela-rylaan se stories is tipiese Suid-Afrikaanse TV-sepie materiaal en spesiaal verfilm vir leerders wat Afrikaans neem as Eerste Addisionele Taal.

Bladsak Graad 10 bevat omvattende, geïntegreerde aktiwiteite wat propvol interessante idees en uitdagings is. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans met vlieënde vaandels te slaag, is in hierdie boek saamgevat.
Publication date: 2011-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781316508534

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 231
R 208You save R 23
Publication date: 2016-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781316508527

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 197
R 177You save R 20
Publication date: 2016-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107671669

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 343
R 309You save R 34
Ken & Verstaan Geografie Graad 10 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Geografie maklik baas te raak. Die innoverende Onderwysersgids bevat leiding oor elke les wat in die jaar aangebied word, asook oor assessering, antwoorde op al die aktiwiteite in die Leerdersboek, fotokopieerbare toets- en eksamenvraestelle, addisionele assesseringstake, fotokopieerbare vasleggings-, uitbreidings- en hersieningsaktiwiteite.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107608566

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 343
R 309You save R 34
Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Graad 10 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Lewenswetenskappe baas te raak. Die Onderwysersgids bevat leiding oor elke les wat in die loop van die jaar aangebied word, oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, riglyne vir assessering en fotokopieerbare hulpmiddels vir die onderwyser.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107659506

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 343
R 309You save R 34
Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 10 is deur 'n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak. Die Onderwysersgids bevat 'n onderrigrooster vir elke kwartaal wat die onderwyser help met weeklikse beplanning, ekstra voorbeelde vir projekte waaruit onderwysers kan kies, en oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek.
Publication date: 2013-12-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.