●●● FREE COURIER DELIVERY - WITHIN RSA BORDERS - ON ALL ORDERS ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781775780373

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 145
Dek die Suid- Afrikaanse kurrikulum. Gegradeerde oefeninge. Uitgewerkte voorbeelde en oplossings. Eksamens en memorandums. Sleutelpunte.
Publication date: 2011-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636145726

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 250
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636143487

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 217
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920568979

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 199
Hierdie Graad 9-publikasie bied uiters deeglike en omvattende oefeninge om noodsaaklike tegnieke en konsepte soos wat deur die Graad 9 KABV-kurrikulum vereis word, te bemeester. Dit bevat ook nuttige opsommings van feite en formules.

Hierdie 2 in 1 publikasie bevat:

Onderwerpgebaseerde Vrae en Antwoorde - om begrip van teorie, tegnieke en konsepte te bemeester
Eksamenvraestelle en Memo's wat leerders leer om teorie toe te pas
Die eerste afdeling bied vrae per onderwerp. Die vrae is gegradeer sodat die konsepte stap vir stap kan ontwikkel. Op hierdie manier word die begrip, kennis en selfvertroue van die leerder opgebou.

Die tweede afdeling bestaan uit eksamenvraestelle wat die standaard en gewigte per onderwerp soos deur KABV vereis, weerspieël. Gedetailleerde oplossings met aanvullende verduidelikings, notas en wenke ontwikkel die leerder se eksamenvaardighede.

Hierdie uiters volledige studiegids sal vir leerders op alle vlakke van bekwaamheid voordelig wees.
Publication date: 2015-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415422298

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 224
Publication date: 2015-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415422281

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 196
Publication date: 2015-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415420843

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 224
Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring ('CAPS') geskryf.
'n Moontlike werkskedule is ingesluit.
Elke hoofstuk begin met 'n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig.
Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel.
Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun.
Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie.
'n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help.
Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesseringstake, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.
Publication date: 2015-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415419304

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 190
Publication date: 2015-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415422175

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 224
Publication date: 2015-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415422168

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 196
Publication date: 2015-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415422502

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 224
Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring ('CAPS') geskryf. 'n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met 'n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. 'n Volkleurplakkaat en 'n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.
Publication date: 2014-04-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415422496

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 196
Publication date: 2015-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415420812

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 224
Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring ('CAPS') geskryf.
'n Moontlike werkskedule is ingesluit.
Elke hoofstuk begin met 'n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig.
Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel.
Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun.
Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie.
'n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help.
Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesseringstake, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.
Publication date: 2014-03-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415419274

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 190
Publication date: 2015-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415420782

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 224
Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring ('CAPS') geskryf.
'n Moontlike werkskedule is ingesluit.
Elke hoofstuk begin met 'n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig.
Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel.
Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun.
Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie.
'n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help.
Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesseringstake, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.
Publication date: 2015-01-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.