●●● FREE COURIER DELIVERY - WITHIN RSA BORDERS - ON ALL ORDERS ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107625396

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 457
Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 is deur 'n ervare span geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help die leerders om die inhoud van en vaardighede vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek verduidelik sowel kernbegrippe as ekonomie- en rekeningkundeterme in toeganklike taal, sluit voorbeelde uit die leerders se omgewings in, voorsien woordverklarings in die kantlyn asook 'n volledige woordelys aan die einde van die boek, bied geleentheid vir gereelde konsolidering van nuutverworwe kennis in die afdelings vir hersiening en eksamenvoorbereiding. Die innoverende Onderwysersgids bevat 'n volledige onderrigrooster vir moeitevrye beplanning, riglyne vir die aanbieding en assessering van elke les, antwoorde op al die aktiwiteite in die Leerdersboek, 'n omvattende woordelys, fotokopieerbare assesseringstake, toetse en voorbeeldvraestelle en memorandums, fotokopieerbare template en hulpbronne vir die onderwyser. Die Onderwysersgids sluit ook in 'n CD-ROM met PowerPoint-aanbiedings vir gebruik in die klaskamer. Die CD bied interessante voorbeelde om nuwe begrippe te verduidelik, alle oplossings vir aktiwiteite en assesseringstake asook talle grafika en tabelle om die leerervaring te verryk.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107653047

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 457
Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 9 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul wetenskapkennis kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids bevat: 'n werkskedule vir die hele jaar om beplanning maklik te maak, riglyne oor die onderrig van elke les en elke vorm van assessering asook stapsgewyse ondersteuning met die aanbieding van aktiwiteite, fotokopieerbare assesseringsvorms, toetse en voorbeeld-vraestelle met hulle memorandums.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781107618855

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 457
Ken & Verstaan Wiskunde Graad 9 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help leerders nie alleen om belangrike vaardighede in die vak te ontwikkel nie, maar gee aan hulle ook die bes moontlike basis waarop hulle hul Wiskunde-kennis kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids sluit in: 'n gedetailleerde onderrigplan om beplanning in die klaskamer te ondersteun, onderrigwenke wat die onderwyser verdere leiding met betrekking tot die onderwerpe in die leerdersmateriaal gee, uitgewerkte antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, fotokopieerbare hulpmiddels om in die klaskamer te gebruik.
Publication date: 2013-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796235855

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 360
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796250070

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 360
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796235749

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 360
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796235244

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 360
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796236562

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 360
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770029385

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 335
Publication date: 2013-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770029491

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 322
Huistaal met CD Rom
Publication date: 2013-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770029378

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 322
Eerste Addisionele Taal
Publication date: 2013-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636146082

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 315
Publication date: 2015-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796235190

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 315
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636145788

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 315
What makes the Platinum wiskunde grade 12 course unique? Platinum mathematics is the only series by any publisher to have been approved from grades 1 to 12; a textbook and study guide in one complete package. No need for any additional study material; revision tests after each topic, as well as term 4 focusing completely on exam revision and exam preparation; complete mid-year and preliminary examination papers as well as comprehensive memoranda provided; key words boxes, remember boxes and margin notes, highlight and remind learners about important concepts which they have covered previously and will need to apply in the relevant topic; photocopiable target worksheets provided for remediation and enrichment, for all topics; worked examples prior to exercises, provide a clear, visual example for learners to follow when completing exercises; photocopiable tests and examinations which satisfy CAPS formal. Platinum - simply superior: Superior CAPS coverage and written by expert authors; superior illustrations and activities to improve results and motivate learners; superior teacher support to save time and make teaching easy, including photocopiable worksheets. Superior quality = exam success!
Publication date: 2013-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770029484

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 300
Piekfyn Afrikaans Graad 8 bevat prikkelende leestof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal.
Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie en ander vakke geïntegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas.
Die aktiwiteite is gerig op jou verwerwing van taalvaardighede en lewensvaardighede.
Kort tekste, prente, gedigte, strokies, woordspeletjies, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is jou voorland. Afdelings soos Pitkos, In 'n neutdop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook:
- verskeie stories en inligtingstekste lees
- visuele tekste krities interpreter en verduidelik
- oortuigend en spontaan praat in verskeie mondelinge situasies
- hardoplees en toespraak lewer
- aandagtig en krities na inligting en stories luister
- taalstrukture en -konvensies deeglik en fouteloos in jou mondelinge en skriftelike aanbiedings gebruik
- transaksionele en kreatiewe tekste soos opstelle en briewe skryf.
Piekfyn Afrikaans help jou verder met voorbereiding vir die halfjaar-en eindeeksamen. Al die vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflê, word in dié handbook voorsien- ook toetse en baie hersieningsoefeninge.
Publication date: 2013-01-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.