●●● FREE COURIER DELIVERY ON ORDERS OVER R450 WITHIN RSA BORDERS ●●●
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920378455

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 69
Publication date: 2015-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415441466

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 77
Hierdie novelles is geskryf om by die belangstellings en leesvlakke van leerders in Graad 7, 8 en 9 aan te pas. Die novelle vorm 'n belangrike deel van die leeskomponent van die KABV-kurrikulum en moet aanvullend by die klasleesboek gebruik word.

Is dit moontlik om na 'n ander dimensie te gaan en daar
deur regte outydse seerowers ontvoer te word? Is dit
wetenskapsfiksie of net 'n nare droom? Of is dit dalk die
waarheid?
Hoe anders verklaar jy dit dat Lee-Anne, Mayo, Einstein en
Slak saam in 'n vreemde dimensie beland, vol moorddadige
karakters en met heel ander reëls? Reëls wat dinge soos
moord en marteling insluit. Dit terwyl die vier van hulle een
Saterdagmiddag doodonskuldig in hulle boomhuis na 'n
seerowerkaart gesit en kyk het. 'n Kaart wat hulle na 'n geheime
wêreld voer, vol skatte en doodsgevare. Hier word die vier
maats se talente, waardes, vasberadenheid, dapperheid en
vriendskap terdeë getoets.
Sal hulle óóit weer by die huis kom en óóit weer van Slak se ma
se heerlike, tuisgemaakte hamburgers en aartappelskyfies eet?
Lees en vind uit ...
Publication date: 2015-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781415441435

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 77
Hierdie novelles is geskryf om by die belangstellings en leesvlakke van leerders in Graad 7, 8 en 9 aan te pas. Die novelle vorm 'n belangrike deel van die leeskomponent van die KABV-kurrikulum en moet aanvullend by die klasleesboek gebruik word.

'Lus vir 'n roomys?' vra Marchant.
Gaan hy dit nooit vergeet nie? Spot hy alweer met my?
'Nee, dankie! Dis nie snaaks nie, hoor!'
Lize verstaan nie hoekom moet sy altyd so ongemaklik voel
wanneer Marchant naby is nie. En sy pêl noem haar die
Roomyskoningin! Asof daar nou ys deur haar are vloei!
Gmf!
En dan is daar nog die Mej Hoogland-kompetisie, die poësiekompetisie
en haar pa wat moontlik sy werk kan verloor...
Gaan haar ys smelt en haar drome waar word? Wanneer sy
saam met haar vriende die alledaagse probleme van 'n tiener
trotseer en ook nog binne haarself 'n stryd voer oor haar ouers,
gebeur daar stadig maar seker iets baie mooi in haar lewe...
Publication date: 2015-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485308287

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 95
Jou venster op die Lae Lande (Nederland en België) en Europa!

Eenders & Anders voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV) en kan as verryking saam met een van die hoofstukke in jou taalhandboek gebruik word. Dit sluit by die KABV-kurrikulum kwartaal 2, week 5 en 6 aan.

Die doel van hierdie lespakket is om jou 'n blik op die letterkunde, taal en kultuur van Nederland en Vlaandere (die Nederlandssprekende deel van België) te bied. Aan die einde van die lespakket gaan jy selfs 'n bietjie Nederlands praat.

Die teks is soms in Afrikaans en soms in Nederlands. Jy sal leer van die ooreenkomste (eenders) en die verskille (anders) tussen die twee tale. Vrae en opdragte word ingesluit.

Jy sal agterkom dat taalleer nie vir dooie fossiele en bleeksiele is nie. Met jou nuwe kennis van Nederlands sal jy skielik verstaan waar baie van die woorde en uitdrukkings in Afrikaans vandaan kom en hoe Afrikaans uit hoofsaaklik Nederlands ontwikkel het.

Taalleer word 'n opwindende ontdekkingstog!
Publication date: 2018-02-20
No cover available
9780195997101

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 96
Publication date: 2017-01-10
No cover available
9780199042371

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 96
Publication date: 2017-01-10
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485308409

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 115
Hierdie lespakket - die eerste van 'n reeks wat van graad 6 tot graad 11 strek - het dit ten doel om leerders aan die Nederlandse kultuur, taal en letterkunde bekend te stel.

Leerders vertrek vanaf 'n bekende terrein (Afrikaans en Suid-Afrika) na nuwe wêrelde (Nederlands en Nederland en België). Hulle fokus op wat dieselfde in die verskillende lande en tale is, maar ondersoek ook dit wat anders is.
Die meeste leerders sal bekend wees met die legendariese karakters wat bespreek word, en sal besef dat ons kulture baie deel, maar dat daar tog verskille is - sommige oppervlakkig; ander meer diepgaande.

KURRIKULUM-INLIGTING
Die inhoud dek al die werk wat in week 5 en 6 in kwartaal 2 in die kurrikulum uiteengesit word, maar betrek ook werk uit ander weke. Dit is juis so gekies dat die Nederlandse lespakket ter verryking of as hersiening gebruik kan word. Die taalaspekte dek onder andere gedeeltes waar ooreenkomste en verskille tussen Afrikaans en Nederlands duidelik ter sprake is, naamlik spelling en woordeskatontwikkeling.
Publication date: 2018-02-20
No cover available
9780190408350

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 117
Publication date: 2017-01-10
No cover available
9780190409494

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 117
Publication date: 2017-01-10
No cover available
9780199055135

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 117
Publication date: 2017-01-10
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636070974

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 120
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636070981

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 120
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636146402

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 122
Binne 'n kort tydjie kom Erna Rademeyer baie agter oor liefde en vriendskap: die verskillende vorme wat dit kan aanneem, die vreugde daarvan, maar ook die gevaar van verraad en misbruik. Sy kom nie met haar stiefpa oor die weg nie, terwyl haar eie pa - haar held - nog in die nabyheid is en sy vreugde het in die voëlhok wat hy so spesiaal vir haar gebou het. Haar beste vriendin, die selfstandige, uitgesproke June, openbaar dat sy ook probleme het met haar stiefpa - maar baie meer skrikwekkend as Erna. Dan raak die twee meisies se vriendskap gekompliseerd as Erna uitvind dat sy en June op dieselfde seun verlief is. Sal die twee se vriendskap hulle help om in die lewe reg te kom?

Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781775780373

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 145
Dek die Suid- Afrikaanse kurrikulum. Gegradeerde oefeninge. Uitgewerkte voorbeelde en oplossings. Eksamens en memorandums. Sleutelpunte.
Publication date: 2011-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780799359817

Leermiddels: Graad 9

Leermiddels  -  Graad 9
R 150
Goedgekeurde CAPS-skooluitgawe van die gewilde boek 'Thomas@sms.net'. Die skooluitgawe bevat volledig uitgewerkte vrae en hope prettige pre- en postlees-aktiwiteite soos blokkiesraaisels, woordspeletjies en skryfopdragte. (LW: Die inhoud verskil van die standaarduitgawe.)
Publication date: 2013-09-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.