●●● FREE COURIER DELIVERY ON ORDERS OVER R500 WITHIN RSA BORDERS ●●●
No cover available
9780199048144

Leermiddels: Graad 8

Leermiddels  -  Graad 8
R 98
Publication date: 2017-01-10
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636119789

Leermiddels: Graad 8

Leermiddels  -  Graad 8
R 206
Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas
Publication date: 2014-01-01
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636146211

Leermiddels: Graad 8

Leermiddels  -  Graad 8
R 170
Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas.

Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoë, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die Leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreëls, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.
Publication date: 2014-01-01
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636145832

Leermiddels: Graad 8

Leermiddels  -  Graad 8
R 293
Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas.

Publication date: 2014-01-01
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
No cover available
9781775635062

Leermiddels: Graad 8

Leermiddels  -  Graad 8
R 218
Publication date: 2015-02-13
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
No cover available
9781775635147

Leermiddels: Graad 8

Leermiddels  -  Graad 8
R 654
Publication date: 2015-02-13
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776073214

Leermiddels: Graad 8

Leermiddels  -  Graad 8
R 265
Best Books Eksamenhulp vir Graad 8 Huistaal ?lê die grondslag vir sukses in die senior fase met opsommings, wat duidelike progressie van elke taalstruktuur en -konvensie volg, soos wat die KABV vereis. Hierdie oefenboek bied die Huistaal-leerder die geleentheid om nuwe kennis toe te pas deur middel van taaloefeninge, begrips- en hersieningstoetse en  konsepvraestelle vir Vraestel 1 en Vraestel 3.
Publication date: 2022-08-30
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776071876

Leermiddels: Graad 8

Leermiddels  -  Graad 8
R 208
Hierdie oefenboek sal jou taalvaardighede op 'n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat praktiese taal- en begripsoefeninge, sommer alles-in-een. Dit sal jou taalkennis verryk en jou help om Afrikaans onder die knie te kry. Die lees- en begripsoefeninge in hierdie boek bevat uittreksels uit die jongste jeugboeke en ander tekssoorte vir lekkerleesgenot terwyl jy leer.

Taalstrukture en -konvensies wat in hierdie boek behandel word, sluit in:

klankleer
woordvorming
selfstandige naamwoorde en voornaamwoorde
byvoeglike naamwoorde
werkwoorde en bywoorde
ander woordsoorte soos lidwoorde, voorsetsels en voegwoorde
sinsleer
betekenisleer.
Hierdie oefenboek bied begripstoetse in elke hoofstuk met taaloefeninge wat op afdeling volg. Daar is ook agt hersieningsvraestelle vir toetsvoorbereiding sowel as 'n oefenvraestel vir eksamenvoorbereiding. Die toeganklike opsommings van taalkonvensies en -strukture in Engels en Afrikaans sal jou voorbereid in die Afrikaans-klaskamer maak.

Onthou, hierdie oefenboek bou op die basiese taalstrukture en -konvensies wat jy alreeds begin leer het en ontwikkel jou kennis van Afrikaans as addisionele taal.

Die Best Books Eksamenhulp Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal dek die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring.

Die antwoordstel is gratis op www.bestbooks.co.za beskikbaar.

*Ook vir gebruik deur IEB-leerders.
Publication date: 2018-03-09
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776074082

Leermiddels: Graad 8

Leermiddels  -  Graad 8
R 140
Die KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste wissel van artikels en berigte tot advertensies, strokiesprente, en opsommings. Eerste Addisionele Taal-leerders in graad 8 sal aanklank vind by die inhoud. ’n Memorandum met antwoorde op die vrae is beskikbaar by bestbooks.co.za.
Publication date: 2023-09-22
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636140226

Leermiddels: Graad 8

Leermiddels  -  Graad 8
R 218
Publication date: 2014-01-01
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
Click to enlarge
Click to enlarge
9780636144903

Leermiddels: Graad 8

Leermiddels  -  Graad 8
R 269
Publication date: 2014-01-01
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
No cover available
9780195996586

Leermiddels: Graad 8

Leermiddels  -  Graad 8
R 191
Publication date: 2017-01-10
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
No cover available
9780195995893

Leermiddels: Graad 8

Leermiddels  -  Graad 8
R 238
Publication date: 2017-01-10
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
No cover available
9780199044801

Leermiddels: Graad 8

Leermiddels  -  Graad 8
R 175
Publication date: 2017-01-10
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days
No cover available
9780199059249

Leermiddels: Graad 8

Leermiddels  -  Graad 8
R 211
Publication date: 2017-01-10
Add to basket
Stock at supplier - Dispatch within 3 to 8 working days

© All Rights Reserved 2023
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.