DISCOUNT ONLY ON ONLINE PURCHASES
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920378318

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 155
R 140You save R 15
Publication date: 2018-06-12
Click to enlarge
Click to enlarge
9780799371567

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 285
R 257You save R 28
'Die handleiding is vir Afrikaans Huistaal-leerders van graad 4 tot 7 opgestel. Die boek word dus eenmalig aangekoop en word in graad 4, 5, 6 en 7 gebruik.
Die handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee.
- Afdeling A bevat 'n opsomming van die verskillende afdelings van taalleer. Elke aspek van die taalleer vorm 'n eenheid.
- Afdeling B bestaan uit wenke wat tydens die beantwoording van begripstoetse en visuele geletterdheidsoefeninge toegepas kan word.
- Afdeling C is 'n opsomming van die letterkundige en poëtiese aspekte, wat as naslaanbron gebruik kan word.

Onderwysers hoef nie meer kosbare tyd aan die opstel van notas te spandeer nie. Verder word tyd ook gespaar, omdat leerders nie meer notas hoef uit te knip en in te plak nie. Geld word ook gespaar aangesien afrolwerk nie meer nodig is nie. Elke onderwyser kan sy eie kreatiwiteit in die opstel van werkkaarte gebruik. Werkkaarte bly dus altyd relevant en die vernuwing van werkkaarte is dus geen probleem nie. Die handleiding beskik oor verskeie praktiese voorbeelde, en leerwerk vir byvoorbeeld spelling kan uit die handleiding gegee word.
Die handleiding is kleurvol en gebruikersvriendelik. Daar is oulike wenke wat leerders help om sekere reëls maklik te onthou en daar is nota-blokkies waar leerders addisionele notas kan maak. Die handleiding is ook ʼn gemaklike grootte en lig genoeg om daagliks skool toe te bring.

Voordele vir Ouers
Koste-effektief: Een boek word van graad 4 tot 7 gebruik.
Daar is stapsgewyse verduidelikings wat die ouer help om sy kind te help.
Die uitleg maak leer maklik. Die aspekte van die taalleer volg op mekaar.
Daar is duidelike progressie van graad 4 tot 7.
Gekleurde kolomme maak leerwerk makliker en aantrekliker.
Illustrasies is gepas en elke wenk- of onthou-blokkie word met ʼn spesifieke illustrasie beklemtoon.
Daar is voldoende plek waar leerders hul eie notas kan maak.
Lig genoeg om gemaklik elke dag skool toe te neem.
Goeie kwaliteit bindwerk.'
Publication date: 2017-11-17
Click to enlarge
Click to enlarge
9780799371574

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 285
R 257You save R 28
Die handleiding is vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal-leerders van graad 4 tot 7 opgestel. Die boek word dus eenmalig aangekoop en word in graad 4, 5, 6 en 7 gebruik.
Die handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee.

- Afdeling A bevat 'n opsomming van die verskillende afdelings van taalleer. Elke aspek van die taalleer vorm 'n eenheid.
- Afdeling B bestaan uit wenke wat tydens die beantwoording van begripstoetse en visuele geletterdheidsoefeninge toegepas kan word.
- Afdeling C is 'n opsomming van die letterkundige en poëtiese aspekte, wat as naslaanbron gebruik kan word.

Onderwysers hoef nie meer kosbare tyd aan die opstel van notas te spandeer nie. Verder word tyd ook gespaar, omdat leerders nie meer notas hoef uit te knip en in te plak nie. Geld word ook gespaar aangesien afrolwerk nie meer nodig is nie. Elke onderwyser kan sy eie kreatiwiteit in die opstel van werkkaarte gebruik. Werkkaarte bly dus altyd relevant en die vernuwing van werkkaarte is dus geen probleem nie. Die handleiding beskik oor verskeie praktiese voorbeelde, en leerwerk vir byvoorbeeld spelling kan uit die handleiding gegee word.
Die handleiding is kleurvol en gebruikersvriendelik. Daar is oulike wenke wat leerders help om sekere reëls maklik te onthou en daar is nota-blokkies waar leerders addisionele notas kan maak. Die handleiding is ook ʼn gemaklike grootte en lig genoeg om daagliks skool toe te bring.

Voordele vir Ouers:
- Koste-effektief: Een boek word van graad 4 tot 7 gebruik.
- Daar is stapsgewyse verduidelikings wat die ouer help om sy kind te help.
- Die uitleg maak leer maklik. Die aspekte van die taalleer volg op mekaar.
- Daar is duidelike progressie van graad 4 tot 7.
- Gekleurde kolomme maak leerwerk makliker en aantrekliker.
- Illustrasies is gepas en elke wenk- of onthou-blokkie word met ʼn spesifieke illustrasie beklemtoon.
- Daar is voldoende plek waar leerders hul eie notas kan maak.
- Lig genoeg om gemaklik elke dag skool toe te neem.
- Goeie kwaliteit bindwerk.
Publication date: 2017-11-17
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485700906

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 80
R 72You save R 8
Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreëls te hersien en te konsolideer.

Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in:
'n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom
'n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreëls in 'n spesifieke konteks te leer en te oefen
Kassies met belangrike taal- en spelreëls aan die begin van elke nuwe afdeling
'n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreëls te bemeester
Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets.
PLUS! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.
ISBN:
9781485700906
Publication date: 2017-10-30
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776071579

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 130
R 117You save R 13
Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op 'n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporêre jeugboeke wat 'n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek - taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoë in die klas en by die huis.
Publication date: 2017-07-01
No cover available
9780199050307

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 115
R 104You save R 11
Publication date: 2017-01-10
No cover available
9780199052813

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 176
R 158You save R 18
Publication date: 2017-01-10
No cover available
9780199051250

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 176
R 158You save R 18
Publication date: 2017-01-10
No cover available
9780190400170

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 463
R 417You save R 46
Publication date: 2017-01-10
No cover available
9780190413736

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 54
R 49You save R 5
Publication date: 2017-01-10
No cover available
9780190413743

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 54
R 49You save R 5
Publication date: 2017-01-10
No cover available
9780190413750

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 54
R 49You save R 5
Publication date: 2017-01-10
No cover available
9780190413767

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 54
R 49You save R 5
Publication date: 2017-01-10
No cover available
9780190413774

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 54
R 49You save R 5
Publication date: 2017-01-10
No cover available
9780190413781

Leermiddels: Graad 4

Leermiddels  -  Graad 4
R 54
R 49You save R 5
Publication date: 2017-01-10

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.