DISCOUNT ONLY ON ONLINE PURCHASES ●●● FREE Pargo delivery on orders above R350

Leermiddels
Graad 1

Results 1 to 15 of 183
Sorted by:  Publication date
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776070435

Leermiddels: Graad 1

Leermiddels  -  Graad 1
R 120
R 108You save R 12
Wiskunde-angs is 'n werklikheid wat kinders - en hul ouers - se lewens versuur en uiteindelik ook beroepskeuses beperk. Onder die redes daarvoor is dat basiese syfervaardighede kleintyd nie deeglik vasgelê word nie, en dat Wiskunde só aangebied word dat kinders belangstelling verloor.

Om suksesvol in Wiskunde te wees, moet 'n kind onder meer 'n parate of outomatiese kennis van getalle en die vier hoofbewerkings hê, sodat dit oombliklik, sonder om te dink, opgeroep kan word. Best Books se Pret met Wiskunde-reeks vir die Grondslagfase vergemaklik die verwerwing van dié kennis met verbeeldingryke aktiwiteite wat dit maklik én lekker maak om vaardighede stap vir stap in te oefen en heeltemal te bemeester. So word 'n stewige grondslag vir die kind se hele skoolloopbaan gelê.

Die Nuwe Alles-In-Een Pret met Wiskunde-werkboeke vir Graad 1-3 volg die KABV-kurrikulum en toon aan wat deur die jaar van jong leerders verwag word. Die werkboeke bestaan uit oefenbladsye, werkvelle en 'n volkleurspeletjie per kwartaal. Oefenbladsye oefen parate vaardighede in, die werkvelle bevorder kreatiewe denke en probleemoplossing, en die speletjies help om vaardighede verder in te skerp.

Al die vereiste inhoudsareas word gedek: patrone, funksies en algebra; getalle, bewerkings en verwantskappe; ruimte en vorm; datahantering; en meting.

Die boeke is geskik vir gebruik in die klaskamer en tuis.
Publication date: 2019-10-15
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776071951

Leermiddels: Graad 1

Leermiddels  -  Graad 1
R 100
R 90You save R 10
Die Nuwe Alles-In-Een se Pret met spel-werkboek vir Graad 1 Huistaal sal kinders opgewonde maak oor spelling en klanke! Hierdie boek bevat meer as 30 speletjies wat die klanke asook sig- en spelwoorde op 'n prettige wyse inoefen. Stap-vir-stap voorafriglyne word vir die onderwyser of ouer gegee. Dié werkboek vir Graad 1 gee in besonder aandag aan die leer van die verskillende klanke, en die lees en skryf van woorde wat dié klanke bevat. Die eerste 110 hoëfrekwensie-sigwoorde word geoefen.
Publication date: 2018-11-06
No cover available
9780797809529

Leermiddels: Graad 1

Leermiddels  -  Graad 1
R 409
R 368You save R 41
Publication date: 2018-01-01
No cover available
9780333403136

Leermiddels: Graad 1

Leermiddels  -  Graad 1
R 81
R 73You save R 8
Publication date: 2018-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780333589625

Leermiddels: Graad 1

Leermiddels  -  Graad 1
R 81
R 73You save R 8
Publication date: 2018-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780333584293

Leermiddels: Graad 1

Leermiddels  -  Graad 1
R 61
R 55You save R 6
Publication date: 2018-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780333559970

Leermiddels: Graad 1

Leermiddels  -  Graad 1
R 61
R 55You save R 6
Publication date: 2018-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780333559963

Leermiddels: Graad 1

Leermiddels  -  Graad 1
R 61
R 55You save R 6
Publication date: 2018-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780333589632

Leermiddels: Graad 1

Leermiddels  -  Graad 1
R 81
R 73You save R 8
Publication date: 2018-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780333584309

Leermiddels: Graad 1

Leermiddels  -  Graad 1
R 61
R 55You save R 6
Publication date: 2018-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780333559901

Leermiddels: Graad 1

Leermiddels  -  Graad 1
R 61
R 55You save R 6
Publication date: 2018-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780333589618

Leermiddels: Graad 1

Leermiddels  -  Graad 1
R 81
R 73You save R 8
Publication date: 2018-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780333589663

Leermiddels: Graad 1

Leermiddels  -  Graad 1
R 61
R 55You save R 6
Publication date: 2018-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780333589724

Leermiddels: Graad 1

Leermiddels  -  Graad 1
R 61
R 55You save R 6
Publication date: 2018-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780333589656

Leermiddels: Graad 1

Leermiddels  -  Graad 1
R 81
R 73You save R 8
Publication date: 2018-01-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.