DISCOUNT ONLY ON ONLINE PURCHASES ●●● FREE Pargo delivery on orders above R350
Click to enlarge
Click to enlarge
6009699972302

Kinders: DVD's

Kinders  -  DVD's
R 320
R 288You save R 32
Nils, 'n boerseun, terg daagliks die diere op die plaas. As straf verander 'n towerdwerg hom in 'n dwergie sodat die diere op hom kan wraak neem. Akka die wildegaans ontferm haar oor Nils en laat hom op haar rug saam vlieg na die suide. Akka en Nils word vriende, maar voor Nils na normaal kan terugkeur is daar eers belangrike lesse wat hy moet leer.
Publication date: 2012-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
6009699972289

Kinders: DVD's

Kinders  -  DVD's
R 320
R 288You save R 32
Heidi is 'n 5 jarige weeskind wat by haar oupa in die berge moet gaan bly aangesien haar Tannie Dety nie meer na haar kan omsien nie. Almal kry Heidi vreeslik jammer om op so 'n jong ouderdom al die dinge te moet deur maak. Haar oupa is nie populer tussen die ander mense nie en hulle soen hom as 'n hardkoppige ou man. Hulle dink dis malligheid on Heidi op so jong ouderdom in sy sorg te laat.
Publication date: 2012-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
6008331000878

Kinders: DVD's

Kinders  -  DVD's
R 155
R 140You save R 15
Publication date: 2009-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
6006348037061

Kinders: DVD's

Kinders  -  DVD's
R 150
R 135You save R 15
Soos gesien op SABC. Gebasseer op die klassieke storie 'The Secret World of the Gnomes', neem hierdie onvergeetlike reeks ons diep binne-in die ongelooflike wêreld van hierdie klein kreatuurtjies.
Publication date: 2009-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
6006348037054

Kinders: DVD's

Kinders  -  DVD's
R 150
R 135You save R 15
Soos gesien op SABC. Gebasseer op die klassieke storie 'The Secret World of the Gnomes', neem hierdie onvergeetlike reeks ons diep binne-in die ongelooflike wêreld van hierdie klein kreatuurtjies.
Publication date: 2009-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
6006348037078

Kinders: DVD's

Kinders  -  DVD's
R 150
R 135You save R 15
Soos gesien op SABC. Gebasseer op die klassieke storie 'The Secret World of the Gnomes', neem hierdie onvergeetlike reeks ons diep binne-in die ongelooflike wêreld van hierdie klein kreatuurtjies.
Publication date: 2008-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
6006348037085

Kinders: DVD's

Kinders  -  DVD's
R 150
R 135You save R 15
Soos gesien op SABC. Gebasseer op die klassieke storie 'The Secret World of the Gnomes', neem hierdie onvergeetlike reeks ons diep binne-in die ongelooflike wêreld van hierdie klein kreatuurtjies.
Publication date: 2007-09-01
Click to enlarge
Click to enlarge
6006348039218

Kinders: DVD's

Kinders  -  DVD's
R 130
R 117You save R 13
Dawie, sy vroutjie Lisa, hul kleindogter Susan,Oom Carlo en Tommie is houtkabouters. Blits is Dawie se haastige ryding.

Dawie besit 'n wye mediese kennis wat hy opgedoen het deur navorsing te doen in die Geheime Boek van Kabouters. Dawie het ook 'n lang rits voorouers wat medisyne bestudeer het.

Met al sy kennis en ook towerkrag maak Dawie baie Kabouters en ander lewende wesens gesond. Hy en sy vriende word van oral gevra om te help en dis tydens hierdie reise dat hulle allerande avonture beleef. Die trolle is Dawie-hulle se grootste vyande.

In hierdie storie steel die trolle die koning se goud en Dawie word gevra om te help.
Publication date: 2012-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge
6006348039201

Kinders: DVD's

Kinders  -  DVD's
R 125
R 113You save R 12
Die verhaal begin in die Suide van Frankryk. Brakanjan reis met sy perd Rofti na Parys om as Musketier van die koninklike musketierwag opgelei te word.
Publication date: 2014-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
6006348044885

Kinders: DVD's

Kinders  -  DVD's
R 100
R 90You save R 10
Die Boggelug van Notre Dame
Die Speelgoedwinke;
Publication date: 2014-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
6006348044793

Kinders: DVD's

Kinders  -  DVD's
R 100
R 90You save R 10
Skoonlief en die ondier
Alice in sprokiesland
Publication date: 2014-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
6006348044861

Kinders: DVD's

Kinders  -  DVD's
R 100
R 90You save R 10
Die storie van Herkules
Simson en Delilah
Publication date: 2014-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
6006348044878

Kinders: DVD's

Kinders  -  DVD's
R 100
R 90You save R 10
Die avontuur van Robinson Crusoe
Die prins vand diewe Robin Hood
Publication date: 2014-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
6006348044779

Kinders: DVD's

Kinders  -  DVD's
R 100
R 90You save R 10
Die reis na die middelpunt van die aarde
Die storie van Pinocchio
Publication date: 2014-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
6006348044830

Kinders: DVD's

Kinders  -  DVD's
R 100
R 90You save R 10
Die klein prinsessie
Meerminnetjie
Publication date: 2014-08-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.