●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Nie-fiksie / Non-fiction
Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg

Results 1 to 15 of 98
Sorted by:  Title
Click to enlarge
Click to enlarge
9780796320056

Nie-fiksie / Non-fiction: Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg
R 255
Met vandag se kennis van neurowetenskap kan ons kinders grootmaak om gelukkige en positiewe mense te wees. Dr Pieter van Jaarsveld begelei jou deur goed begronde navorsing om jou kind se brein te verstaan en reg te bedraad met oefeninge en speletjies sodat jou kind 'n gelukkige, gebalanseerde en florerende grootmens kan word.
Publication date: 2018-02-09
Click to enlarge
Click to enlarge
9780799374711

Nie-fiksie / Non-fiction: Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg
R 210
Elke ouer wil slegs die beste vir sy kind bied, daarom spandeer hulle duisende rande vir ekstra klasse en die beste skole. Ongelukkig is daar steeds kinders met tekortkominge wat hulle emosionele ontwikkeling en sosiale vaardighede beïnvloed. Kinders se algemene kennis is vandag uitstekend, maar hulle fyn en groot motoriese ontwikkeling is nie op standaard nie. Hulle spierontwikkeling is ook baie swak. Kinders sukkel met normale aktiwiteite soos bv. inkleur, knip, bal vang, eenbeentjie spring, ens. As gevolg van hulle swak spierontwikkeling het hulle dan ook probleme met konsentrasie.
Daar is verskeie faktore wat die kinders se motoriese ontwikkeling beïnvloed. Die algemeenste is seker die feit dat die moderne vermaak passief en kreatiwiteitloos geraak het. Alledaagse voorbeelde is selfone, televisie, rekenaar- en televisiespeletjies. Kinders weet nie meer hoe om te speel nie.
Gewone speletjies kan help om jou kind skoolgereed te kry en die probleme wat in sy ontwikkelingspad staan, te oorbrug. Ouers moet seker maak dat hul kinders beide fyn en groot motoriese vaardighede ontwikkel. Speel met jou kinders, wees aktief, maar onthou dit is ook belangrik dat jy vir hulle lees. 'n Stewige grondslag in basiese vaardighede kan hulle net help om beter te ontwikkel.
Wanneer kinders probleme met kommunikasie, motoriese- en organisatoriese ontwikkeling ervaar, vorm hulle baie keer swak selfbeelde wat hulle skoolloopbaan sodanig beïnvloed dat hulle nie akademies presteer nie. Deur te speel kan jy ook jou kind se korttermyn geheue stimuleer wat die basis vir sy langtermyn geheue vorm. Onthou dat speletjies ook 'n kind se begrip prikkel wat terselfdertyd help met redenering, syfervaardighede en 'n geleentheid vir interaksie is. In die proses ontwikkel jou kind ook emosioneel.
Laat jou kind toe om nog kind te wees. Wees lief vir jul kinders deur met hulle te speel. Hier is 123 speletjies om van te kies - vanaf 2-jarige ouderdom tot stokoud. Die speletjies is vir ontwikkeling en terselfdertyd lekker vir partytjies, pretdae, ysbrekers of sommer net vir speel. Die boek is ook beskikbaar in Engels as 123 Play to Grow.
Publication date: 2015-12-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431613175

Nie-fiksie / Non-fiction: Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg
R 130
Ontdek 'n prettige manier om die regte grondslag te lê vir kinders se geloof.
Met 7 ritmes vir kinders gee Tom en Lollie Smith vir ouers (en ander versorgers) handige wenke oor hoe om kinders te lei om meer soos Jesus te wees en 'n verhouding met Hom te hê. Deur hierdie praktiese beginsels herhalend in kinders se lewe toe te pas, vorm dit 'n ritme om hulle meer en meer soos Jesus te laat word.
Deel 1, met bree kantlyne vir notas, fokus op die struikelblokke vir kinders en die proses van verandering.
Deel 2 fokus op die sewe goddelike ritmes:
1. God is liefdevol en ontmoet ons waar ons is.
2. God is altyd beskikbaar en wil graag met ons 'n verhouding hê.
3. God is die weg en genees ons om in sy karakter te groei.
4. God is die Koning en vra ons om met ons talente sy koninkryk uit te bou.
5. God is drie-enig en nooi ons uit om in 'n gemeenskap te leef.
6. God is lief vir die hele wêreld en stuur ons om ook lief te hê.
7. God is kreatief en roep ons om Hom te volg in ons hele lewe.
Elke hoofstuk in 7 ritmes vir kinders sluit af met besprekingsvrae en 'n praktiese oefening vir die gesin. Ouers en ander versorgers kan ook www.kinderritmes.co.za besoek vir meer ondersteuning.
Publication date: 2015-10-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781432117917

Nie-fiksie / Non-fiction: Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg
R 170
Discover your child's unique intellectual abilities, helping them to flourish and be all that God designed them to be. 'Smart' is a powerful word. But what does it mean to be smart? If your child is not good at math or lan­guages, does that mean he or she is not smart? No! Dr. Kathy Koch wants parents to know that their kids are smart, whether they excel in the classroom or not! 8 Great Smarts will guide parents to discover and nur­ture their children's intelligence, because children can be word smart, logic smart, picture smart, music smart, body smart, nature smart, people smart, or self smart. Parents will be able to determine what kind of smart their child is through the suggested activities provided in this book. Free assessments can also be downloaded from the 8 Great Smarts website (www.8greatsmarts.com) using the password provided in the book. Children who believe they are smart often excel more in school and are generally more confident. In this book, Dr. Kathy Koch empowers and equips parents with creative ideas on how to: Accept and affirm their child's unique smarts; Motivate their child to learn and study with all 8 smarts; Reawaken any 'paralyzed' smarts; Redirect misbehavior in new, constructive ways; Guide their child spiritually, relationally, and to a good career fit. Discover your child's smarts, and help them to flourish and be all that God designed them to be. 8 Great Smarts paves the way for a lifetime of success and fulfillment as children learn to master their God-given skills.
Publication date: 2017-08-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781431617319

Nie-fiksie / Non-fiction: Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg
R 170
Ontdek en ontwikkel kinders se unieke intelligensies sodat hulle met meer selfvertroue God se plan kan leef.

'Slim' is 'n kragtige woord. Kinders wat glo hulle is slim, presteer beter op skool en pak die lewe met meer selfvertroue aan. Maar kinders wat nie so dink nie, kan sukkel om te fokus.
8 tale van die brein help ouers om hulle kinders se unieke intelligensies te ontdek en ontwikkel. Is hulle woord-, logika-, prentjie-, musiek-, liggaam-, natuur-, mens- of self-slim? Dit bemagtig en rus ouers toe met nuwe en kreatiewe idees oor hoe om:
- hulle kinders se unieke intelligensies te aanvaar en te bevestig
- hulle kinders aan te moedig om met al 8 intelligensies te leer
- enige intelligensie wat 'verlam' is weer aan te wakker
- wangedrag op nuwe, opbouende maniere te verander
- hulle kinders geestelik en in hulle verhoudings te lei, asook na 'n goeie loopbaankeuse
Verder bied die boek ook twee speletjies per bepaalde intelligensie om vas te stel of dit 'n sterk of swak punt is, bylaes met hoe kinders hulle intelligensies kan gebruik om woorde se betekenisse te leer en dink-werkwoorde, asook evalueringsvraelyste op www.8GreatSmarts.com.
8 tale van die brein is geskik vir ouers met kinders van alle ouderdomme en is gebaseer op die teorie van multi-intelligensie.

Oor die outeurs
Kathy Koch, PhD, is die stigter en president van Celebrate Kids, Inc., in Fort Worth, Texas. Sy praat met ouers, onderwysers en kinders van alle ouderdomme oor die temas in hierdie boek en haar ander drie boeke: Finding Authentic Hope and Holeness, Screens and Teens en No More Perfect Kids, wat saam met Jill Savage geskryf is.
Publication date: 2017-06-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920268367

Nie-fiksie / Non-fiction: Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg
R 145
Aanpasbare grense is gemik op gesinne wat skeiding en egskeiding in die gesig staar en bied waardevolle raad vir ouers wat die uitdaging van hierdie veranderings moet hanteer en hul gesinsgrense moet aanpas. Anne Cawood, 'n hoog aangeskrewe raadgewer, bemagtig jou danksy jare se praktiese ervaring om jou kinders se angstigheid en gevoelens van onsekerheid te beperk en so doeltreffend moontlik die ewewig in jou gesin te hervestig.
Publication date: 2010-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928376491

Nie-fiksie / Non-fiction: Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg
R 185
Parenting experts and co-authors of the Sense-series books, Meg Faure (OT) and Ann Richardson (Registered Nurse and Midwife) bring you the updated and expanded third edition of their highly acclaimed practical guide to parenting in the first year. Baby sense has, over the years, become the best loved baby care book in South Africa. Many parents call it their 'baby bible'. This month sees the launch of its latest edition.
The book has a whole new look - cleaner and in line with the rest of the sense series range - but still addresses parents' main
concerns with loads of sensible and practical advice:
• Why is my baby crying?
• How to get my baby to sleep well
• How to meet my baby's nutritional needs, from breastfeeding to solids
• How and when to stimulate my baby for optimal development
This edition has new information in some key areas:
• In recent years there has been a shift in weaning advice for babies and all advice in the book has been updated acccordingly
• With a shift in access to technology for both parents and babies, the book looks at the effect of technology on development
• Allergy advice has also changed and has been updated
We believe the new version of Baby sense remains true to its original recipe while ensuring parents are up to date with the latest guidelines.
Publication date: 2019-02-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780241365601

Nie-fiksie / Non-fiction: Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg
R 240
Record and cherish those wonderful milestones in your baby's first year. Capture those early smiles and giggles, mark baby's first steps, and save that first lock of hair with this beautifully illustrated book from bestselling cookery author and baby food expert Annabel Karmel. With space for photos, a handy pocket for special keepsakes, helpful tips and a place to record those all-important first tastes, it's the perfect book for you to fill with memories and treasure forever.
Publication date: 2019-01-28
Click to enlarge
Click to enlarge
9781919881348

Nie-fiksie / Non-fiction: Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg
R 80
Bullying is frequently identified as an urgent challenge facing schools today. This title sets out to provide guidelines for school communities on how to: identify bullying in schools; take action to deal with bullying; develop a common approach to deal with bullying; develop positive relationships in the school; promote active learning strategies in the school. Beat bullying is based on the belief that every child and young person has the right to learn in a safe, supportive and respectful environment. The title is divided in two parts? one for teachers and parents, and the other for learners.
Publication date: 2004-11-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920479718

Nie-fiksie / Non-fiction: Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg
R 160
Borsvoeding is die natuurlikste en gesondste manier om jou baba te voed, maar nie altyd instinktief of maklik nie.

Ma's het dikwels nie die nodige kennis en ondersteuning om kommerloos te borsvoed nie en daarvoor is hierdie boek die antwoord. Dit is 'n volledige, maar kompakte praktiese gids vir ma's wat borsvoed. Die jongste navorsing op dié gebied word in die inhoud weerspieël, en omdat die boek op 'n sterk feitebasis berus, sal dit ook van onskatbare waarde wees vir dokters, verpleegpersoneel, voorgeboortelike begeleiers en doulas - enigiemand wat vroue voor, tydens en na die geboorte bystaan.
Publication date: 2013-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920479701

Nie-fiksie / Non-fiction: Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg
R 160
Breastfeeding is the natural and healthy way to nourish your baby, but it is neither always easy nor instinctive.

Mothers often lack the knowledge and support they need for trouble-free breastfeeding. Breastfeed your baby is a complete but concise, practical guide for nursing mothers. The information is based on the most recent research in the field, and since it is evidence-based, it will also be invaluable to doctors, nursing staff, antenatal professionals and doulas - everyone assisting women during the intra-partum period.
Publication date: 2013-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781919881300

Nie-fiksie / Non-fiction: Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg
R 60
One of the greatest challenges that teachers face when starting out in their careers is learning how to deal with unruly and badly behaved learners so that the rest of the class can get on with the lesson. Teachers often say that they are not paid to discipline learners, they are paid to teach them. However, without discipline there can be little learning.
Publication date: 2004-01-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9780620665445

Nie-fiksie / Non-fiction: Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg
R 320
D.O.L. (P.E.T.), of Doeltreffende Ouer Leiding (Parent Effectiveness Training), het vyftig jaar gelede die lig gesien as die eerste Amerikaanse landswye program vir ouerleiding, wat daarop gemik was om ouers toe te rus en op te lei om meer effektief met kinders te kommunikeer. Dit bied stap-vir-stap raad en leiding aan ouers oor hoe om gesinskonflik op so manier op te los dat almal daarby kan baat vind. Hierdie gewilde, klassieke en hoogs aangeskrewe werk is die mees bestudeerde en bewese ouerleiding-program in die wêreld - en dit kan vir jou ook werk. Dit is nou vir die eerste keer sedert 1980 hersien.
Publication date: 2016-07-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781920479275

Nie-fiksie / Non-fiction: Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg
R 145
Hierdie proe-boek is propvol idees, waardevolle advies en voorstelle vir ouers en versorgers wat wil verseker dat hul kinders van kleins af lief is vir lees - eers babas, dan eerste lesers, laerskoollesers, die tusseninners en dan tieners.
Publication date: 2012-05-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781432304829

Nie-fiksie / Non-fiction: Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Parenting & Childcare / Ouerskap & Kindersorg
R 140
Parents of babies and young children are constantly watching and wondering whether their children are reaching their developmental milestones within expected time frames. It is important to keep in mind that each child is unique and that no two children will arrive at these milestones simultaneously. Early Childhood Development Checklist aims to guide parents and teachers in the timeous identification of developmental delays a child may display.

Ook beskikbaar in Afrikaans
Publication date: 2015-05-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.