●●● FREE COURIER DELIVERY ON ORDERS OVER R450 WITHIN RSA BORDERS ●●●

Leermiddels
Voorgeskrewe Literatuur

Results 1 to 6 of 6
Sorted by:  Title
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770046726

Leermiddels: Voorgeskrewe Literatuur

Leermiddels  -  Voorgeskrewe Literatuur
R 261
Publication date: 2005-08-01
No cover available
9780624038368

Leermiddels: Voorgeskrewe Literatuur

Leermiddels  -  Voorgeskrewe Literatuur
R 278
Publication date: 2000-04-09
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770046900

Leermiddels: Voorgeskrewe Literatuur

Leermiddels  -  Voorgeskrewe Literatuur
R 369
Onmiskenbaar Suid-Afrikaans, is hierdie eietydse verhale uitgesoek met leerders in grade 11 en 12 in gedagte wie se huistale nie Afrikaans is nie.

Van die verhale is spesiaal vir die bundel geskryf en sommige is deur leerders self gekies.

Kaleidoskoop voldoen aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum-verklaring en bevat ook woordveklarings, begripsvrae en opdragte vir aktiwiteite.
Publication date: 2006-08-26
Click to enlarge
Click to enlarge
9780624039419

Leermiddels: Voorgeskrewe Literatuur

Leermiddels  -  Voorgeskrewe Literatuur
R 155
Raka is seker die bekendste epos (verhalende gedig) in Afrikaans - NP van Wyk Louw se grootse gedig oor die stryd tussen Koki en Raka, onderskeidelik die verpersoonliking van goed en kwaad, kultuur en natuur, die verfynde en die dierlike, die geestelike en die liggaamlike. Die gedig is oorspronklik in 1941 gepubliseer, maar is vandag nog net so aktueel en relevant - 'n metafoor vir die universele stryd wat elke mens en elke groep voer.
Publication date: 2014-02-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781770043954

Leermiddels: Voorgeskrewe Literatuur

Leermiddels  -  Voorgeskrewe Literatuur
R 292
Die digbundel is tematies gerangskik en van woordverklarings en kommentaar voorsien. Bevat outobiografiese bydraes deur kontemporêre asook ouer digters, 'n tydlyn en besondere illustrasies deur Jan Visser.
Publication date: 2003-12-31
Click to enlarge
Click to enlarge
9780624039334

Leermiddels: Voorgeskrewe Literatuur

Illustrator: Alida Bothma
Leermiddels  -  Voorgeskrewe Literatuur
R 456
Reise kan soms net los oomblikke van belewing wees. Dis die verbande tussen die momente wat van 'n reeks ervarings 'n reis maak - 'n deurlopende belewing van ontdekking en verrassing, die prikkeling van nuutheid, die raakloop van bekendes. Hierdie titel is nie anders nie. Woorde as momente van taalbelewing maak sin in die verband van ander woorde. Maar dis lesers op hulle leestog wat woord met woord skakel. Die lees van 'n gedig is nie 'n passiewe ervaring nie; dis 'n ontdekking, 'n waagstuk, 'n herskepping en 'n belewing - 'n woordreis. 'almal is important', lui die titel van die eenheid in die titel met gedigte oor mense. Dit kan ook gese word van die gedigte in hierdie titel: almal is important. Elke gedig is sorgvuldig gekies en het 'n spesifieke tuiste in die eenheid gekry. Lees gerus die bundel, of ten minste eenhede, van voor tot agter deur. 'n Verdere uitnodiging: lees die gedigte hardop.
Publication date: 2004-07-21

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.