●●● FREE delivery on orders above R500 in RSA ●●● DISCOUNT APPLIES TO ONLINE ORDERS ONLY ●●●

Nie-fiksie / Non-fiction
Religion / Geloof

Results 1 to 15 of 20
Sorted by:  Title
Click to enlarge
Click to enlarge
9781485309673

Nie-fiksie / Non-fiction: Religion / Geloof

Translator: Karel Schoeman
Nie-fiksie / Non-fiction  -  Religion / Geloof
R 160
R 144You save R 16
'n Stil gemoed verskyn oorspronklik in 1993 in Engels onder die titel Tranquil Mind. Die eerste Afrikaanse uitgawe verskyn in 1997, en die tyd is dus ryp vir 'n heruitgawe.
'n Stil gemoed is 'n eenvoudige inleiding tot die Boeddhisme en meditasie. Die Boeddhisme is wesenlik 'n aantal metodes om met die verstand en gemoed om te gaan. As ons hierdie metodes verstaan en op ons lewens toepas, sal hulle ons inherente vermoë om innerlike vrede, erbarming en wysheid te ervaar laat ontplooi deur die potensiaal van ons gees te ontwikkel.
Mediteerders in die Weste ervaar unieke probleme as gevolg van hul kulturele, sosiale en sielkundige agtergrond. Aan die hand van sy uitgebreide akademiese en praktiese ervaring stel die skrywer van hierdie inleiding die onderwerp bekend op 'n manier wat met dié invloede rekening hou.

Meditasie deursny al die illusie, al die projeksie, al die verwarring wat by ons bestaan oor ander mense en bowenal oor onsself. (Rob Nairn)
Publication date: 2018-10-12
No cover available
9781559394765

Nie-fiksie / Non-fiction: Religion / Geloof

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Religion / Geloof
R 325
Publication date: 2018-09-26
No cover available
9781611806786

Nie-fiksie / Non-fiction: Religion / Geloof

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Religion / Geloof
R 340
Publication date: 2019-07-26
No cover available
9781559394796

Nie-fiksie / Non-fiction: Religion / Geloof

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Religion / Geloof
R 290
Publication date: 2019-01-28
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928426448

Nie-fiksie / Non-fiction: Religion / Geloof

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Religion / Geloof
R 240
R 216You save R 24
Godsdiens is 'n vlot vir spiritualiteit. Tot nou was dit 'n heel nuttige vlot. Maar tye het verander. Ons het nou die oorkantste oewer bereik. Die landskappe het indringend verander.

Dit plaas enorme druk op tradisionele godsdiensbeskouings van God en die lewe. In hierdie nuwe wêreld van kwantumfisika kan ons eenvoudig nie meer na die lewe kyk met die bygelowige drieverdieping-wêreldbeeld van onder meer die Bybel en die Koran nie.

Die oorkantste oewer daag tradisionele denkwyses en lewensbeskouings uit. Dit nooi die leser om saam nuwe moontlikhede te ontdek en terselfdertyd ruimte en respek aan mekaar te gun.
Publication date: 2019-03-01
Click to enlarge
Click to enlarge
9781776093267

Nie-fiksie / Non-fiction: Religion / Geloof

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Religion / Geloof
R 260
R 234You save R 26
In hierdie boek kyk Jean Oosthuizen krities na die NG Kerk se geskiedenis sedert Jan van Riebeeck se aankoms in die Kaap, tot waar die kerk vandag is. In sy bestaan van meer as 350 jaar het die NG Kerk en die Nasionale Party so verstrengel geraak dat die kerk as “die Nasionale Party in gebed” bekend gestaan het. Die teoloog Ferdinand Deist se voorspelling in die laat tagtigerjare dat die kerk sal ondergaan wanneer apartheid tot 'n einde kom, blyk vandag in die kol te wees.
As instelling wat apartheid uit die Bybel geregverdig en verdedig het, het die kerk se vernietigende invloed nie alleen gemeenskappe in Suid-Afrika van mekaar vervreem nie - ook lidmate wat kritiese vrae gestel het, is na die periferie geskuif. Talle individue se menswaardigheid is geskend en verskeie loopbane is onder die dekmantel van Christenskap vernietig, soos die skrywer self kan getuig.

Oosthuizen se blik strek egter wyer as sy ervaring toe hy in 2013 as nuusredakteur van Kerkbode geskors is ná die opspraakwekkende Woordfees-debakel. Sy reis vanuit die kerk se binnekring sluit die verhale in van gelowiges sowel as ongelowiges wie se paaie met die NG Kerk gekruis het. Die opkoms en ondergang van die NG Kerk bied 'n kontemporêre blik op die tragiese geskiedenis van 'n instelling wat deur die aandadigheid aan verontregting stelselmatig irrelevant geraak het.
Publication date: 2018-10-04
No cover available
9781784161927

Nie-fiksie / Non-fiction: Religion / Geloof

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Religion / Geloof
R 230
Publication date: 2016-06-30
Click to enlarge
Click to enlarge
9780307389947

Nie-fiksie / Non-fiction: Religion / Geloof

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Religion / Geloof
R 290
R 261You save R 29
Who is Allah? What does He ask of those who submit to His teachings? Pulitzer Prize-winner Jacke Miles gives us a deeply probing, revelatory portrait of the world's second largest, fastest-growing and perhaps most tragically misunderstood religion. In doing so, Miles illuminates what is unique about Allah, His teachings, and His resolutely merciful temperament, and he thereby reveals that which is false, distorted, or simply absent from the popular conception of the heart of Islam.

So, too, does Miles uncover the spiritual and scriptural continuity of the Islamic tradition with those of Judaism and Christianity, and the deep affinities among the three by setting passages from the Hebrew Bible, the New Testament, and the Qur'an side by side. In the spirit of his two previous books, God and Christ, and with his characteristic sensitivity, perspicacity and prodigious command of the subject, Miles calls for us all to read another's scriptures with the same understanding and accommodating eye that we turn upon our own.
Publication date: 2020-01-02
No cover available
9780552174992

Nie-fiksie / Non-fiction: Religion / Geloof

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Religion / Geloof
R 230
Publication date: 2018-08-30
No cover available
9781846046049

Nie-fiksie / Non-fiction: Religion / Geloof

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Religion / Geloof
R 140
Publication date: 2019-03-26
No cover available
9781787631212

Nie-fiksie / Non-fiction: Religion / Geloof

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Religion / Geloof
R 340
Publication date: 2019-09-26
No cover available
9781611805802

Nie-fiksie / Non-fiction: Religion / Geloof

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Religion / Geloof
R 220
Publication date: 2018-05-02
No cover available
9781611804751

Nie-fiksie / Non-fiction: Religion / Geloof

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Religion / Geloof
R 220
Publication date: 2018-02-27
No cover available
9781611804430

Nie-fiksie / Non-fiction: Religion / Geloof

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Religion / Geloof
R 220
Publication date: 2017-09-28
Click to enlarge
Click to enlarge
9781928426417

Nie-fiksie / Non-fiction: Religion / Geloof

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Religion / Geloof
R 200
R 180You save R 20
Shelamzion dreams of living for a cause. As a Maccabean descendant, her family had defeated the Greeks occupying Judea and had restored the nation's independence. But her uncle, the king, rules with greed and selfish ambition, isolating her family from the people.
An arranged marriage to her cousin shatters her dreams of purpose and her longing to marry Yaakov, her tutor. Shelamzion watches her husband, the newly crowned king, continue his father's reign of tyranny. Lines are drawn, civil war spills blood on to Jerusalem's streets and Shelamzion is faced with personal loss and the desire to rise up and protect her people.

But Yahweh has never chosen a queen to rule over Israel before, so will he do it this time?
Publication date: 2018-10-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.